Common use of ALGEMEEN Clause in Contracts

ALGEMEEN. 4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇. 4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇: 4.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en 4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word. 4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi. 4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal ▇▇▇▇ bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.

Appears in 5 contracts

Sources: School Fees Agreement, School Fees Agreement, School Fees Agreement

ALGEMEEN. 4.1 Ingeval 2.1. In geval van ‘n ʼn verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n ʼn aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇. 4.2 2.2. Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇: 4.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en 4.2.3 2.2.1. ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 2.2.2. ▇▇▇ ‘n ʼn boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word. 4.3 2.2. Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n ooreenkoms ʼn sertifikaat uitgereik, deur ‘n ʼn behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die BeheerliggaamBerheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 2.3. Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi. 4.5 2.4. Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n ʼn skaal ▇▇▇▇ bereken op ‘n ʼn prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.

Appears in 3 contracts

Sources: School Fees Agreement, Financial Agreement, School Fees Agreement

ALGEMEEN. 4.1 3.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇. 4.2 3.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇: 4.2.1 3.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 3.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en 4.2.3 3.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 3.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word. 4.3 3.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 3.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi. 4.5 3.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal ▇▇▇▇ bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.

Appears in 2 contracts

Sources: School Fees Agreement, School Fees Agreement

ALGEMEEN. 4.1 3.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool Trust om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool Trust my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇. 4.2 3.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, betaal ▇▇▇: 4.2.1 ▇ is ek/ons in kontrakbreuk en ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot onmiddellik opeisbaar en betaalbaar wees. Indien die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 kontrakbreuk nie binne 7 (sewe) dae reggestel word ▇▇▇ ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word Trust geregtig wees om: 3.2.1 regsaksie in te stel vir die verhaling van die agterstallige gelde in ▇▇▇▇▇ geval ek/ons verantwoordelik ▇▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nievir alle regskostes op ‘n prokureur en kliënt skaal, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; ensowel as invorderingskommissie hierin; 4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 3.2.2 rente teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig die agterstallige bedrag te hef; 3.2.3 die Leerder toegang tot die skool en aktiwiteite ▇▇ ▇▇▇▇▇ totdat die kontrakbreuk ten volle reggestel is; en 4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir 3.2.4 spesifieke nakoming te eis en/of voort te gaan met enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef wordverdere regstappe wat nodig mag wees. 4.3 3.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die BeheerliggaamTrust, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 3.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons my domicilium citandi et executandi. 4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling 3.5 Vir beslegting van enige geskil voortspruitend hieruit, stem die partye toe tot die jurisdiksie van die Skool se regskostesLanddroshof wat jurisdiksie het kragtens die bepalings van Artikel 28 en 45 van die Landdroswet nr. 32 van 1944, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal ▇▇▇▇ bereken gewysig, nieteenstaande die ▇▇▇▇ dat sodanige aksie andersins buite jurisdiksie van sodanige hof mag val. Hierdie klousule ▇▇▇ geag word die vereistes skriftelike toestemming daar te stel om jurisdiksie aan die gemelde hof te ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ in genoemde Wet bepaal. 3.6 Geen ooreenkoms tussen die partye om hierdie kontrak te kanselleer, dit te verander of daaraan toe te voeg ▇▇▇ bindend wees en van krag ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ sodanige ooreenkoms op ‘n prokureur skrif gestel is en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie ondernemingdeur alle partye onderteken is nie.

Appears in 1 contract

Sources: Financial Agreement

ALGEMEEN. 4.1 Ingeval 5.1 Die houer ▇▇▇ ten alle tye die eiendom van Green Finger Bins en die kliënt moet toesien dat die houer nie van sy/haar perseel verwyder word deur buitestaanders nie. 5.2 Die kliënt onderneem om vir ’n verhoging periode van minstens ses (6) maande van die fooie, waarna diens gebruik ▇▇ ▇▇▇▇. 5.3 Hierdie ooreenkoms ▇▇▇ ▇▇▇▇ die kliënt gekanselleer word deur skriftelik dertig ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word ▇▇ ▇▇▇, en die partye kom ooreen dat die bepalings van die “Consumer Protection Act”, 68 van 2008 op die ooreenkoms of verbintenis tussen Green Finger Bins en die kliënt van toepassing ▇▇▇ ▇▇▇▇. 5.4 Die kliënt mag geen opdragte aan werknemers van Green Finger Bins gee nie of hulle versoek om teen vergoeding ander dienste as dienste hierin vermeld te verrig nie. 5.5 Die kliënt mag geen werknemers van Green Finger Bins hinder of ophou in paragrawe 1 die uitvoering van hulle pligte in terme van hierdie ooreenkoms nie. 5.6 Enige probleme wat die kliënt ingevolge hierdie ooreenkoms ondervind, moet onverwyld met Green Finger Bins bespreek word. 5.7 Green Finger Bins se kantoorure is weekliks van Maandag tot Vrydae 8h00 tot 16h00 en 2 onderskeidelik, magtig Saterdae 09h00 tot 15h00. GREEN FINGER BINSREK NR : (Voltooi in drukskrif asb.) VAN EN VOORLETTERS : ADRES DATUM 20 Aan: Green Finger Bins Geagte Meneer Ingevolge Green Finger Bins voorwaardes (▇▇▇▇ dit van tyd tot tyd gewysig mag word) voltooi en onderteken ek/ons die volgende onderneming. Die besonderhede van my/ons bankrekening is ▇▇▇▇ volg: BANK: TAK: REKENING NOMMER: TAKKODE: TIPE REKENING: TJEK (LOPENDE) ▇▇▇▇▇ TRANSMISSIE ONTTREKKINGSDAG: 28 STE 15 DE Ek/Ons versoek hiermee die Skool “dra dit aan u op” en magtig u om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool rekening by bogenoemde lank (of `n ander bank of tak waarheen ek/ons my/ons rekening mag oorplaas) met R (en bedrag in woorde) te debiteer, “die bedrag nodig vir die betaling van die maandelikse tarief verskuldig ten opsigte van die bogenoemde voorwaardes” op die onttrekkingsdag ▇▇▇▇ aangedui, van elke maand met ingang van 20 En vervolgens (al na die geval). Alle sodanige onttrekkings uit my/ons bankrekening deur u word hanteer asof dit deur my/ons persoonlik onderteken is. Ek/Ons verstaan dat die onttrekkings wat hiermee gemagtig word deur `n rekenaar verwerk ▇▇▇ word ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van `n ▇▇▇▇▇▇▇ bekend as die ACB-Magneetbanddiens en ek/ons verstaan ook dat die besonderhede van elke onttrekking op my/ons bankstaat of op `n bygaande strokie gedruk ▇▇▇ ▇▇▇▇. Hierdie magtiging ▇▇▇ ▇▇▇▇ my/ons gekanselleer word deur u skriftelik dertig ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇, wat per vooruitbetaalde geregistreerde pos versend word, maar ek/ons verstaan dat ek/ons nie op `n terugbetaling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ geregtig is wat u onttrek terwyl die magtiging van krag was indien sodanige bedrae regtens aan u verskuldig was nie. Ek/Ons stem toe on enige bankkoste met betrekking tot onbetaalde debietonder(s), wat mag ontstaan deur my/ons toedoen, te betaal. Onderteken te op hierdie dag van 20 HANDTEKENING ▇▇▇▇ GEBRUIK VIR DIE ONDERTEKENING VAN TJEKS OPMERKING: (`n Gekanselleerde tjek moet vir bankkontrole doeleindes aangeheg word.) GREEN FINGER BINSREK NR VAN EN VOORLETTERS ADRES TEL DATUM 20 Aan: Green Finger Bins Geagte Meneer Ingevolge Green Finger Bins Voorwaardes (▇▇▇▇ dit van tyd tot tyd gewysig mag word) onderneem ek/ons die volgende:- 1. Dat betalings maandeliks aan Green Finger Bins voor of op die laaste werksdag van die maand ▇▇▇ geskied in die volgende bankrekening : BANK : ABSA REKENINGNOMMER: 000 938 1082 TAKKODE: 632005 TIPE REKENING: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing : PRETORIA 2. My/ons betaling ▇▇▇ identifiseerbaar wees deur die volgende inligting: VAN & ▇▇▇▇. 4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇:/ INSTANSIE NAAM DROMDIENSTE REKENINGNOMMER 4.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en 4.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en 4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word. 4.3 3. Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in betaling per faks / e-pos bevestig en die aanhef van hierdie onderneming as volgende inligting verstrek: VAN & VOORLETTERS / INSTANSIE NAAM DROMDIENSTE REKENINGNOMMER DATUM VERSEND BEDRAG VERSEND 4. Indien my/ons domicilium citandi et executandibetaling nie geïdentifiseer kan word nie, verstaan ek/ons dat sodanige betalings nie as `n betaling beskou word nie en ▇▇▇ ek/ons steeds aanspreeklik wees vir die uitstaande bedrag. 4.5 Ek5. Voorts verstaan ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid ons dat die bewyslas vir betaling betalings gemaak aan Green Finger Bins op my/ons berus. Onderteken te op hierdie dag van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal 20 HANDTEKENING : GREEN FINGER BINSREK NR (Kantoor gebruik) VAN EN VOORLETTERS: ADRES: DATUM 20 Aan: Green Finger Bins Geagte Meneer Ingevolge Green Finger BinsVoorwaardes (▇▇▇▇ bereken dit van tyd tot tyd gewysig mag word) onderneem ek/ons die volgende:- 1. Dat betalings maandeliks aan Green Finger Bins voor of op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen laaste werksdag van die maand ▇▇▇ geskied. 2. Indien my/ons sou instel betaling nie geïdentifiseer kan word nie, verstaan ek/ons dat sodanige betalings nie as `n betaling beskou word nie en ▇▇▇ ek/ons steeds aanspreeklik wees vir die uitstaande bedrag. 3. Ek/ons verstaan dat ek/ons aanspreeklik is vir die verlies wat mag ontstaan indien geld wat in terme van hierdie ondernemingkontant gestuur word verlore raak of gesteel word. 4. Ek/ons stem toe om enige bankkoste met betrekking tot onbetaalde tjek(s) wat mag ontstaan deur my/ons toedoen, te betaal. 5. Voorts verstaan ek/ons dat die bewyslas vir betalings gemaak aan Green Finger Binsop my/ons berus.

Appears in 1 contract

Sources: Service Agreement

ALGEMEEN. 4.1 Ingeval 14.1 Waar ’n voordeel voorsien en/of verskaf en/of gelewer en/of toegepas word deur een of meer as een filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit, vestig daar geen aanspreeklikheid deur en tussen Solidariteit: teenoor ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇lid / lede / spesifiek genomineerde ▇▇▇▇ word / afhanklike(s) nie en ▇▇▇ die toepaslike filiaalmaatskappy(e) van Solidariteit die aanspreeklike regspersoon(e) wees vir alle doeleindes in paragrawe 1 sover dit voorsiening en/of verskaffing en/of aanbieding en/of vestiging van ‘n voordeel(e) voortspruitend vanuit lidmaatskap aanbetref. 14.2 ‘n Lid en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in dié se spesifiek genomineerde ▇▇▇▇ en afhanklike(s) is alleenlik ná een maand se volopbetaalde lidmaatskap (waar een maand ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ’n volledige kalendermaand) geregtig op enige voordele verbonde aan lidmaatskap, onderworpe aan die toepaslike kategorie van lidmaatskap van ’n lid / lede en ▇▇▇▇ en afhanklike(s) en die spesifieke reëls van die voordele. Enige uitsondering(s) op pasvermelde bepaling word vervat in en gereguleer deur die inhoud van Solidariteit se grondwet of die bepalings en voorwaardes hierin uiteengesit. Afhanklikes wat wel kwalifiseer onder die hooflid se lidmaatskap is slegs ▇▇▇▇▇ en direkte afhanklikes (kinders tot voor hulle 21ste verjaardag, aangenome kinders tot selfde ouderdom, afhanklike kinders wat nog studeer tot net voor hul voorneme om so ‘n aanpassing 25ste verjaardag en gestremde kinders wat totaal en al afhanklik is van die ouers ▇▇ ▇▇▇▇. 4.2 Indien ek14.3 Enige voordeel voortspruitend vanuit Solidariteit-lidmaatskap, hetsy dit ’n lid en/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇of genomineerde ▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig en/of afhanklike(s) toeval, mag te betaalenige tyd deur Solidariteit, ▇▇▇: 4.2.1 ▇▇▇ by wyse van die meerderheidsbesluit van Solidariteit se Nasionale Raad, gewysig, geskrap, toegevoeg en/of verander word, het die lid en/of die se genomineerde ▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot en/of afhanklikes geen eis vir nakoming van die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; voordele nie of geen eis vir skadevergoeding nie. 14.4 Indien enige voordeel(e) waarop ’n lid en 4.2.2 /of dié se genomineerde ▇▇▇▇ en/of dié se afhanklike(s) geregtig mag word voortspruitend vanuit Solidariteit lidmaatskap en wat deur ʼn diensverskaffer anders as Solidariteit gelewer word, ▇▇▇ afhanklik en onderworpe wees aan die LEERDER bepalings en voorwaardes wat kontraktueel tussen Solidariteit en die diensverskaffer vervat is. 14.5 Alle geldige eise op voordele waarvoor die lid, die genomineerde ▇▇▇▇ en of afhanklikes kwalifiseer, moet volgens die heersende prosedure binne ses (6) maande vanaf die ontstaan van die eisoorsaak deur die lid of gemagtigde geëis word. Enige sodanige voordeel ▇▇▇ verbeur word indien ’n eis nie verder toegelaat binne ses (6) maande vanaf die ontstaan van die eisoorsaak by die Vakbond ingedien word nie. 14.6 Elke lid en genomineerde ▇▇▇▇ en afhanklike(s) onderneem om ▇▇ ▇▇by en/of te neem voldoen aan die aktiwiteite nie, tot tyd bepalings van Solidariteit se grondwet en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 die bepalings en 2 hierbo, ten volle vereffen is; voorwaardes verbonde aan lidmaatskap en enige reël en 4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en 4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, of reëls verbonde aan lidmaatskap ▇▇▇▇ van tyd tot tyd uiteengesit, en ’n lid onderneem om die maandelikse (en/of pro rata maandelikse) lidmaatskapgeld, ▇▇▇▇ toepaslik, aan Solidariteit te betaal. 14.7 n Lid en/of die se genomineerde ▇▇▇▇ en/of afhanklike(s), ▇▇▇▇ gespesifiseer, is alleenlik geregtig op voordele verbonde aan lidmaatskap deur die Beheerliggaam bepaalbetrokke diensverskaffer(s) met wie Solidariteit en/of die toepaslike filiaal-maatskappy van Solidariteit op daardie tydstip ’n ooreenkoms het, vir enige onbetaalde paaiement teen myen nie van ’n diensverskaffer(s) van die keuse van ’n lid en/ons rekening gehef wordof ▇▇▇▇ en/of afhanklike(s) nie. 4.3 Ek14.8 Enige toegewing en/Ons stem verder toeof afstanddoening en/of aanvaarding van optrede strydig met die bepalings en voorwaardes hierin vervat, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis. 4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing ▇ dien as en/of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇geag word ▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in ’n afstanddoening en/of vermindering deur Solidariteit en/of enige van die aanhef toepaslike filiaalmaatskappye van Solidariteit, van enige regte en/of voorregte en/of belange wat Solidariteit en/of sodanige filiaalmaatskappy(e) oor mag beskik uit hoofde van die inhoudelike van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi. 4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal bepalings en voorwaardes nie. Die aansoeker en sy spesifiek genomineerde ▇▇▇▇ bereken op ‘n prokureur asook enige afhanklike(s) is te alle relevante tye verplig om volledig en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van behoorlik ingevolge hierdie ondernemingbepalings en voorwaardes te presteer.

Appears in 1 contract

Sources: Bepalings en Voorwaardes Van Lidmaatskap