BEPALINGS EN VOORWAARDES TEN OPSIGTE VAN VERKOPE VLEISSENTRAAL PORT ELIZABETH (EDMS) BPK (1964/009227/07)
BEPALINGS EN VOORWAARDES TEN OPSIGTE VAN VERKOPE VLEISSENTRAAL PORT ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ (EDMS) BPK (1964/009227/07)
(Hierna die "Maatskappy" genoem)
1. Alle goedere en lewende ▇▇▇▇ (hierna die "▇▇▇▇▇" genoem) word deur die Maatskappy as agent verkoop namens die Verkoper, wat hiermee die Maatskappy magtig om die verkoopsprys van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ verhaal.
2. Die Verkoper waarborg hiermee dat daar geen beswarings op sodanige ▇▇▇▇▇ bestaan nie, dat die gemelde ▇▇▇▇▇ die eiendom van die Verkoper is, en dat die Verkoper bevoeg en wetlike daarop geregtig is om die ▇▇▇▇▇ van die hand te sit. Die Verkoper waarborg verder, ▇▇▇▇ teenoor die Koper, dat die ▇▇▇▇▇ vry is van verborge en ooglopende gebreke.
3. Die Maatskappy aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige onttrekking ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ van verkoop, of vir enige uitdruklike of stil-swygende verklarings of waarborge wat mondeliks ▇▇▇▇ ▇▇ agente of werknemers of deur die Verkoper self gegee mag word nie.
4. Die Verkoper wat die ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇ aanbied, aanvaar alle aanspreeklikheid rakende alle inligting wat verskaf word wat betref stambome en opregtheid, ouderdomme, datums van diens, gesondheidstoestand of dragtigheid of enige ander besonderhede wat onjuis mag wees. Ingeval van enige geskil ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ slegs 'n eis teen die Verkoper hê, en nie teen die Maatskappy nie.
5. Ingeval die Maatskappy ooreenkom om die verkoop van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ finansier ("die finansieringsooreenkoms"), ▇▇▇ die volgende van toepassing wees:
5.1 Die finansieringsooreenkoms ▇▇▇ slegs in ▇▇▇▇▇▇▇ tree wanneer die Maatskappy aan die Verkoper 'n bedrag gelykstaande aan die koopprys van die ▇▇▇▇▇ oorbetaal, min enige bedrae wat deur die Verkoper in verband met die verkoop aan die Maatskappy verskuldig is.
5.2 By betaling van die bedrag waarna in 5.1 hierbo ▇▇▇▇▇▇, word die Verkoper se reg, titel en belang in en tot enige eise en ander regte teen die Koper ingevolge of in verband met die verkoop van die ▇▇▇▇▇, gesedeer en oorgedra aan die Maatskappy.
5.3 Indien die Koper ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ of andersins versuim om die koopprys te betaal binne 7 dae vanaf die datum van die betaling waarna in klousule 5.1 hierbo ▇▇▇▇▇▇ word, is die Maatskappy daarop geregtig om
5.3.1 rente van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ eis teen die maksimum wat van tyd tot tyd ingevolge die Woekerwet, Nr. 73 van 1968, toegelaat word, bereken vanaf die datum van die aankoop tot en met die datum van skikking; en/of
5.3.2 die ▇▇▇▇▇ in herbesit te neem, om dit weer te verkoop op risiko van die wanbetalende Koper, wat aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir alle koste in verband met die herverkoop en enige verlies of skade aangegaan, en nie geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ op enige wins wat uit sodanige herverkoop mag voortspruit nie; en/of
5.3.3 regsprosedures in te stel vir die betaling van enige bedrag verskuldig of vir die teruggawe van die ▇▇▇▇▇, in ▇▇▇▇▇ geval die bepalings van klousule 5.3.2 ▇▇▇ geld;
5.3.4 die Maatskappy se regskoste ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, bereken teen die tarief van ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ en eie Kliënt, asook alle koste met betrekking tot verhaling, opsporing, berging en vervoer; en
5.3.5 enige ▇▇▇▇▇ en ander eiendom in besit van die Maatskappy wat aan die Koper of die Verkoper behoort as pand en sekuriteit te behou vir die behoorlike vervulling van enige verpligting wat deur die relevante party aan die Maatskappy verskuldig is.
6. Die Verkoper waarborg teenoor die Maatskappy dat alle ▇▇▇▇▇ vry is van enige ooglopende of verborge gebreke en dat enige reg of eis wat ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes aan die Maatskappy gesedeer word, vry is van enige gebrek of reg van aftrekking of verrekening, en dat die gemelde reg of eis ten volle en onmiddellik teen die Koper afdwingbaar is.
7. Die Koper is nie daarop geregtig om enige betaling van die koopprys aan die Maatskappy te weerhou as gevolg van enige moontlike of hangende eis wat hy teen die Verkoper, gebaseer op wanvoorstelling of vir ander enige rede hoegenaamd, mag hê nie.
8. In die geval waar Kopers by 'n Veiling moet registreer, en sodanige geregistreerde ▇▇▇▇▇ 'n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ toelaat om met sy koperskaart te koop, is die geregistreerde Koper aanspreeklik vir die betaling van sodanige aankope. Geen bod deur 'n nie-geregistreerde koper ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Maatskappy aanvaar word en die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ geen eis hê met betrekking tot enige van die ▇▇▇▇▇ wat na bewering deur hom aangekoop is nie.
9. Onderworpe aan enige reserwe wat op enige van die Verkoper ▇▇ ▇▇▇▇▇ geplaas word, en aan die bepalings van klousules 12 en 13 hieronder, is die Koper by enige veiling die hoogste bieër wat deur die Maatskappy se afslaer deur die val van die ▇▇▇▇▇ aangedui word, of op sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ as wat hy mag kies.
10. Alle ▇▇▇▇▇ ▇▇▇, onmiddellik nadat die bod afgeslaan is, geag word aan die Koper gelewer ▇▇ ▇▇▇▇.
11. Alle wins, verlies of risiko ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ op die Koper oorgaan sodra dit aan die Koper gelewer is, wat ▇▇▇ op eie risiko en onkoste sodanige ▇▇▇▇▇ van die verkoopsplek moet verwyder.
12. Indien 'n vervoerkontrakteur enige ▇▇▇▇▇ van die verkoopsplek verwyder in opdrag van die Maatskappy, ▇▇▇ die kontrakteur geag word 'n agent van die Koper ▇▇ ▇▇▇▇, wat alle koste en risiko's in verband met sodanige verwydering aanvaar.
13. Die veiling vind onder die uitsluitlike beheer van die Maatskappy plaas. Die Maatskappy behou die reg voor om, geheel na eie goeddunke, die bod van enige persoon ▇▇ ▇▇▇▇▇, om die bieëry te reguleer, om die hoogste bieër aan te dui en om die orde van die veiling te enige tyd te ▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ om redes daarvoor te verstrek. Indien die afslaer vermoed dat 'n bieër nie 'n bona fide-bod gemaak het nie, of nie in staat is om die koopprys te betaal nie of nie bevredigende reëlings vir die betaling van die koopprys getref het nie, mag ▇▇ ▇▇▇▇▇ om die bod van sodanige bieër te aanvaar of dit voorwaardelik aanvaar totdat die bieër hom tevrede gestel het dat hy in 'n posisie is om die koopprys te betaal of dat hy bevredigende reëlings vir die betaling daarvan getref het. Na weiering van 'n bod onder sulke omstandighede, mag die ▇▇▇▇▇ onmiddellik weer opgeveil word.
14. Ingeval 'n geskil tussen die bieërs ontstaan, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ in geskil geheel na eie goeddunke van die Maatskappy weer opgeveil word.
15. Die Maatskappy is nie aanspreeklik vir enige verlies of skade veroorsaak deur of opgedoen ten opsigte van enige optrede deur die Maatskappy of sy helpers, werknemers of agente nie, nieteenstaande 'n onderneming om die ▇▇▇▇▇ in bewaring te neem, daarvoor ▇▇ ▇▇▇▇, dit te versend of ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie. Alle ▇▇▇▇▇ word voetstoots aan die Koper verkoop en die Maatskappy is nie aanspreeklik vir enige gebreke, verborge of andersins, wat met of sonder die kennis van die Maatskappy mag bestaan nie.
16. Die Koper moet voor die veiling hom vergewis van enige gebreke in die ▇▇▇▇▇ en enige bod deur 'n Koper word geag aanvaarding van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇, met enige ooglopende of verborge gebreke in hulle toestand ten tye van verkoop.
17. Die koopprys is betaalbaar in kontant, per krediet/debiet/tjekkaart of per elektroniese oorbetaling (tensy vooraf gereël met die maatskappy). Alle betalings vir aankope moet voor verwydering van die ▇▇▇▇▇ regstreeks aan die Maatskappy gemaak word, tensy spesifieke en bevredigende kredietreëlings skriftelik deur die Maatskappy bevestig is.
18. Die Maatskappy behou die reg voor om enige tjek as betaling ▇▇ ▇▇▇▇▇.
19. Nieteenstaande lewering, gaan eienaarskap van die ▇▇▇▇▇ nie oor op die Koper totdat die volle koopprys plus rente, indien betaalbaar, vereffen is nie.
20. Totdat alle bedrae verskuldig deur die Koper ten volle betaal is, onderneem die Koper hiermee
20.1 onherroeplik om die gekoopte ▇▇▇▇▇ op so 'n ▇▇▇▇ ▇▇ identifiseer dat hy te enige tyd die ▇▇▇▇▇ wat geag word die eiendom van en verpand aan die Maatskappy ▇▇ ▇▇▇▇, kan identifiseer en aandui.
20.2 aan die Maatskappy te alle redelike tye toegang te verleen tot die perseel waar die ▇▇▇▇▇ geberg word, vir die doeleindes van vervolmaking van sy pand en uitoefening van enige ander regte ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes.
21. Waar geen finansieringsooreenkoms aangegaan is nie, teen die val van die ▇▇▇▇▇ en onderhewig aan bevestiging van die verkoop, sedeer en ▇▇▇ die Verkoper al sy regte, met inbegrip van sy reg om regsoptrede in te stel en om herinbesitneming en/of eienaarskap van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ eis, aan die Maatskappy toe, wat sessie en toekenning daarvan aanvaar, sodat die Maatskappy die koopprys kan verhaal. Indien die Koper sou versuim om die Maatskappy op aanvraag te betaal, is die Maatskappy daarop geregtig om die regte ▇▇▇▇ in klousules 5.3.1 tot 5.3.5 (beide ingesluit) hierbo uit te oefen.
22. Die Koper en die Verkoper stem hiermee in tot die jurisdiksie van die Landdroshof ingevolge Artikel 45 van die Landdroshofwet (Wet 32 van 1944, ▇▇▇▇ gewysig) vir enige regsaksie wat deur die Maatskappy teen die Koper ingestel mag word, alhoewel die Maatskappy daarop geregtig is om litigasie in enige Hof met regsbevoegdheid in te stel.
23. Die inskrywings wat gemaak is in die Maatskappy se vendu-rol ▇▇▇ ▇▇▇▇ as prima facie-bewys van die transaksie en ▇▇▇ bindind wees op sowel die Koper as die Verkoper.
24. ‘n Sertifikaat uitgereik deur ‘n Bestuurder van die Maatskappy, ▇▇▇ ▇▇▇▇ as prima facie-bewys van gelde verskuldig deur die Koper, of die Verkoper, of die Maatskappy.
25. Enige persoon wat namens 'n prinsipaal koop, moet voor die aanvang van die veiling 'n volmag aan die Maatskappy voorlê, by gebreke waaraan hy persoonlik aanspreeklik gehou ▇▇▇ word vir die betaling van enige aankope wat hy gemaak het. Die persoon wat namens die Koper bie of enige dokument onderteken in opvolging van 'n suksesvolle bod, verbind homself persoonlik as medehoofskuldenaar met die Koper vir die betaling van die koopprys en waarborg persoonlik dat al die verpligtinge van die Koper ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes nagekom ▇▇▇ word
26. Enige uitstel van betaling of toegewing wat deur die Maatskappy aan die Koper toegestaan word, ▇▇▇ ▇▇▇ die regte van die Maatskappy ingevolge hierdie bepalings en voorwaardes benadeel nie, en sodanige uitstel of toegewing ▇▇▇ ▇▇▇ 'n wysiging of novasie van hierdie bepalings en voorwaardes uitmaak nie.
27. Alle persone wat die verkoopsplek betree, doen dit op eie risiko en die Maatskappy is nie aanspreeklik vir enige beserings, skade of verliese van enige aard hoegenaamd nie.
28. Die Maatskappy behou die reg voor om hierdie verkoopsvoorwaardes skriftelik te wysig.
29. Enige ▇▇▇▇▇ wat by wyse van veiling of uit-die-hand te koop aangebied of ingeskryf word, is onderhewig aan betaling deur die Verkoper van die ooreengekome kommissie of, in die afwesigheid van ooreenkoms, die gewone kommissie deur die Verkoper aan die Maatskappy teen die ▇▇▇▇▇ wat gebruiklik van tyd tot tyd deur die Maatskappy gehef word, ongeag of die ▇▇▇▇▇ by die veiling of daarna verkoop word, of te enige tyd uit die hand verkoop word. Tensy andersins skriftelik ooreengekom, word sodanige kommissie deur die Verkoper betaalbaar by die val van die ▇▇▇▇▇ of by die aangaan van enige uit-die-hand-verkoopstransaksie met betrekking tot die Verkoper se gemelde ▇▇▇▇▇, watter datum ook al die eerste voorkom, en nieteenstaande enige kontrakbreuk aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper.
30. Ingeval van geregistreerde voertuie wat deur die Maatskappy verkoop word, is dit 'n spesifieke voorwaarde dat die Maatskappy nie die inligting met betrekking tot sodanige voertuie waarborg nie, en nie onderneem om die oordragdokumente en registrasie-sertifikate aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ voorsien nie. Dit is ▇▇▇▇▇ ▇▇ verantwoordelikheid om bogenoemde dokumente te bekom en hy is nie daarop geregtig om betaling te weerhou weens versuim aan die ▇▇▇▇ van die Maatskappy of die Verkoper om sodanige dokumente te voorsien nie.
31. Enige ooreenkoms teenstrydig met hierdie verkoopsvoorwaardes het geen bindingskrag hoegenaamd tensy dit op skrif gestel en bevestig en onderteken word deur 'n Bestuurder van die Maatskappy nie.
OP LAS DIE AFSLAER
VERKOPERS / TELERS:
D2 MEATMASTERS
Dawie Human 064 87 86140
Bloemfontein
GF VAN ROOYEN
GF
082 944 4646
Luckhoff
RHUS LANCEA MEATMASTERS
▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 074 583 6789
▇▇▇▇▇▇▇
ROOIGOUD MEATMASTERS
▇▇▇▇▇▇-, Hanjo-, & ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
084 381 7893 / 082 371 0773 / 0824405911
Griekwastad / Olifantshoek
Baie dankie vir u ondersteuning!
Lot nr | Oor nommer | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
1 | LL22788 | Rhus Lancea Meatmasters | 4 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇▇ | Ovi-Clos P |
2 | 22-42 | D2 Meatmasters | 2 Tand | ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇, Mot seun. | Ovi-Clos P |
3 | 2475 | Rooigoud Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ ram met baie potensiaal, mooi bedekking en goeie lyfvet verspreiding | Cydectin & Ovi-clos P |
4 | L2400 | Rooigoud Meatmasters | 4 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ ram met mooi balans en goeie lyfvet - pragtige bedekking! Nat! Nat! Nat! | Cydectin & Ovi-clos P |
5 | 101 | GF van Rooyen | 2 Tand | Rooi-bruin | Cydectin en bloednier |
6 | LL23010 | Rhus Lancea Meatmasters | 4 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇▇ | Ovi-Clos P |
7 | 21-13 | D2 Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ram. In stoet gebruik. | Ovi-Clos P |
8 | A1140 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Uzi: Beproefde Gunsmoke klienseun, by een van Rooigoud ▇▇ ▇▇▇▇▇ ooie. Perfkte balans tussen vleis en lyfvet. | Cydectin & Ovi-clos P |
9 | L2440 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Baie korrekte ram, ▇▇▇▇▇ bene met mooi kop. Aanwins vir enige kudde, baie potensiaal! | Cydectin & Ovi-clos P |
10 | L2406 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Uitstaande kapasiteit, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ram met lyfvet - manlik met baie vleis! | Cydectin & Ovi-clos P |
11 | L2405 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Goeie lengte van lyf met ▇▇▇▇▇ karaktervolle kop | Cydectin & Ovi-clos P |
12 | L2466 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Nat ram wat goeie groei getoon het in die veldfase | Cydectin & Ovi-clos P |
13 | 102 | GF van Rooyen | 2 Tand | Rooi-bont | Cydectin en bloednier |
Lot nr | Oor nommer | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
14 | LL23051 | Rhus Lancea Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇▇ | Ovi-Clos P |
15 | 22-16 | D2 Meatmasters | 4 Tand | Mot Seun, ▇▇▇▇▇ manlike ram. | Ovi-Clos P |
16 | 1260 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Pragtige bedekking met karaktervolle kop en goeie balans tussen lyfvet en vleis | Cydectin & Ovi-clos P |
17 | L2413 | Rooigoud Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ ram met 'n baie ▇▇▇▇▇ kop, wys goeie potensiaal | Cydectin & Ovi-clos P |
18 | 2501 | Rooigoud Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇▇ ram wat baie goed gedoen het in die veldtoets | Cydectin & Ovi-clos P |
19 | 2296 | Rooigoud Meatmasters | 4 Tand | Rooi ram met goeie vleis-eienskappe | Cydectin & Ovi-clos P |
20 | H2429 | Rooigoud Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ ram met ▇▇▇▇▇ bene, goeie kudde ram | Cydectin & Ovi-clos P |
21 | 103 | GF van Rooyen | 2 Tand | Seal | Cydectin en bloednier |
22 | 22-29 | D2 Meatmasters | 4 Tand | Mot Seun. | Ovi-Clos P |
23 | 2354 | Rooigoud Meatmasters | 4 Tand | Rooi ram met mooi gladde bedekking en ▇▇▇▇▇ kop | Cydectin & Ovi-clos P |
24 | 2393 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Die ram ▇▇▇ altyd vet op die veld met pragtige bedekking | Cydectin & Ovi-clos P |
25 | 104 | GF van Rooyen | 2 Tand | Seal | Cydectin en bloednier |
Lot nr | Oor nommer | Aantal diere in lot | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
1 | 2/238, 3/2 | 2 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | Cydectin & Ovi-clos P | |
2 | H148 | 1 | Rooigoud Meatmasters | 6 ▇▇▇▇ | ▇▇▇ met baie kapasiteit - Top teelooi! | Cydectin & Ovi-clos P |
3 | LL23396, LL23400 | 2 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22788 | Ovi-Clos P |
4 | 22-93 | 1 | D2 Meatmasters | 2 Tand | Met ooilam | Ovi-Clos P |
5 | 2/1, 2/227 | 2 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | Cydectin & Ovi-clos P | |
6 | 3/3, 3/4 | 2 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | Cydectin & Ovi-clos P | |
7 | 3/34, 3/35, 3/36 | 3 | GF van Rooyen | 4 tot 6 Tand | Rooi ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
8 | TB0311, T915, 8.20 | 3 | Rooigoud Meatmasters | Volbek | Funksionele ooie met mooi ▇▇▇▇▇ | Cydectin & Ovi-clos P |
9 | 323, M3107, 391, M399, L2468 | 5 | Rooigoud Meatmasters | Lam | Mooi rooi teelooitjies, loop by ram vanaf Januarie 2024 | Cydectin & Ovi-clos P |
10 | LL23045, LL23321 | 2 | Rhus Lancea Meatmasters | 2 Tand | Moontlik dragtig van LL22788 | Ovi-Clos P |
11 | 20-19 | 1 | D2 Meatmasters | Volbek | Top ooi met Rooies ramlam | Ovi-Clos P |
Lot nr | Oor nommer | Aantal diere in lot | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
12 | 3/37, 3/38, 1/61, 2/240, 2/269, 2/427, 3/39, 2/450, 2/223 | 9 | GF van Rooyen | 2 tot 6 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
13 | 3/40, 2/93, 3/41 | 3 | GF van Rooyen | 4 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
14 | 3/42, 2/174, 3/44 | 3 | GF van Rooyen | 4 tot 6 Tand | Spikkel ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
15 | A1172, H172, F185, S166, A1166 | 5 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Rooi trop | Cydectin & Ovi-clos P |
16 | F156 | 1 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Baie mooi boerooi | Cydectin & Ovi-clos P |
17 | LL23325, LL23100, LL2375 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22789 | Ovi-Clos P |
18 | 22-82, 22-89 | 2 | D2 Meatmasters | 2 Tand | 2 Ling susters | Ovi-Clos P |
19 | 2/41, 2/201 | 2 | GF van Rooyen | 2 Tand & 4 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
20 | 3/50, 3/51, 1/42, 1/291 | 4 | GF van Rooyen | 4 Tand tot 6 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
21 | 3/45, 3/46, 3/47, 3/48, 3/49, 2/167, 1/90, 2/167, 1/174 | 9 | GF van Rooyen | 2 tot 6 Tand | Witbont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
22 | G121, C2207 | 2 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Goeie kwaliteit ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
Lot nr | Oor nommer | Aantal diere in lot | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
23 | P377, M3113, R334, M3150, 3135, P390, 3144, M397 | 8 | Rooigoud Meatmasters | ▇▇▇ | Teelooitjies, loop by ram vanaf Januarie 2024 | Cydectin & Ovi-clos P |
24 | LL23330, LL23362, LL23391 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22790 | Ovi-Clos P |
25 | 22-81, 22-88 | 2 | D2 Meatmasters | 2 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇▇ ooitjies | Ovi-Clos P |
26 | 3/65, 3/66, 3/67, 3/68, 3/69 | 5 | GF van Rooyen | 2 tot 6 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
27 | 3/70, 3/71, 3/72, 3/83, 3/84, 3/85 | 6 | GF van Rooyen | 2 tot 6 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
28 | Geen | 2 | GF van Rooyen | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P | |
29 | 3.21 | 1 | Rooigoud Meatmasters | 6 ▇▇▇▇ | ▇▇▇▇ bedekking met goeie lyfvet | Cydectin & Ovi-clos P |
30 | L2402, L2447, TB2368 | 3 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Rooi ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
31 | LL23397, LL23145, LL23064 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22791 | Ovi-Clos P |
32 | 23-07, 23-13, 23-04 | 3 | D2 Meatmasters | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooitjies | Ovi-Clos P |
33 | 3/73, 3/74 | 2 | GF van Rooyen | 4 Tand | Bont ooie | Cydectin & Ovi-clos P |
Lot nr | Oor nommer | Aantal diere in lot | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
34 | 2/418, 3/17, 2/298, 3/12, 3/13 | 5 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
35 | 3/9, 3/10, 3/14, 2/220 | 4 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
36 | G103, TB0322 | 2 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Ooie met ▇▇▇▇▇▇▇ | Cydectin & Ovi-clos P |
37 | LL23080, LL23398, LL23326 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22792 | Ovi-Clos P |
38 | 23-02, 23-15, 23-10 | 3 | D2 Meatmasters | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ bont ooitjies | Ovi-Clos P |
39 | 3/18, 3/20, 2/183, 3/19 | 4 | GF van Rooyen | Lam | Bont ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
40 | 3/22, 3/21 | 2 | GF van Rooyen | Lam | Bont ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
41 | 2/236, 2/438, 2/182, 3/25 | 4 | GF van Rooyen | Lam | Bont ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
42 | F199, TB0318, TB0314, TB2254 | 4 | Rooigoud Meatmasters | 6 Tand | Lekker boerooie | Cydectin & Ovi-clos P |
43 | LL23035, LL23021, LL23061 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22793 | Ovi-Clos P |
44 | 23-11, 23-20, 23-12 | 3 | D2 Meatmasters | ▇▇▇ | Chocolate bont ooitjies | Ovi-Clos P |
45 | 3/23, 3/17, 3/24, 3/16 | 4 | GF van Rooyen | Lam | Bont ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
Lot nr | Oor nommer | Aantal diere in lot | Teler | Ouderdom | Opmerkings | Inentingsprogram |
46 | 2/188, 3/26, 3/27 | 3 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | Wit ooilam | Cydectin & Ovi-clos P |
47 | 3/28, 3/29, 3/30, 3/31, 3/32, 3/33 | 6 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
48 | HF50, HF51, HF52, HF53, HF 54, | 5 | Rooigoud Meatmasters | 2 Tand | Rooibont boerooitjies | Cydectin & Ovi-clos P |
49 | LL23084, LL23393, LL23141 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22794 | Ovi-Clos P |
50 | 23-14, 23-29, 23-05 | 3 | D2 Meatmasters | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooitjies | Ovi-Clos P |
51 | 3/73, 3/74, 3/75 | 3 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
52 | 3/76, 3/77, 3/78 | 3 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
53 | 3/79, 3/80, 3/81, 3/82 | 4 | GF van Rooyen | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooilammers | Cydectin & Ovi-clos P |
54 | 0805 | 1 | Rooigoud Meatmasters | Slyt | Slyt ooi | Cydectin & Ovi-clos P |
55 | LL23388, LL23399, LL23381 | 3 | Rhus Lancea Meatmasters | ▇▇▇▇▇▇▇ | Moontlik dragtig van LL22795 | Ovi-Clos P |
56 | 23-19, 23-06, 23-22 | 3 | D2 Meatmasters | ▇▇▇ | ▇▇▇▇ ooitjies | Ovi-Clos P |