AFRIFORUM-V1.7-2021-AUG)
(AFRIFORUM-V1.7-2021-AUG)
KONTRAK VIR MOTORVOERTUIG-OPSPORINGS & VLOOTBESTUUR-DIENSTE
1. KANTOOR GEBRUIK
Verkoopspersoon | Selfoon Nr. | Telefoon Nr. |
E-pos Adres | Datum |
2. KLIËNT SE BESONDERHEDE (Heg asb ’n afskrif van die ondersteunde dokumente aan)
Afriforum Tak | |||
Maatskappynaam | Kliënt Rek Nr. | ||
ID/Maatskappy Reg Nr. | Maatskappy BTW Nr. | ||
Titel | Voornaam | Van | |
Fisiese Adres | Kode | ||
Pos Adres | Kode | ||
Tel Nr. (w) | Faks Nr. | Tel Nr. (h) | |
Selfoon Nr. | E-pos Adres | ||
Versekeringsmaatskappy/Makelaar | Polisnommer | ||
Faktuur Lewering Pos E-pos |
3. BANK BESONDERHEDE (eg asb ’n afskrif van bank besonderhede, resolusie brief word vereis indien nie beginsellid van besigheid)
Rekeninghouer | Bank Naam | Takkode |
Rekening Nr. | Tipe Tjek ▇▇▇▇▇ | ▇▇▇ Naam |
4. DEBIETMAGTIGING
Debiteer asseblief die bankrekening ▇▇▇▇ hierbo aangedui ten gunste van "Ctrack Holdings" of filiale met die totale bedrag verskuldig. Neem kennis dat ’n pro-rata bedrag bereken word vanaf datum van installasie tot die einde van die maand, waarna die normalle subskripsie bedrag betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇. Ek verkies die datum vir my maandelikse subskripsie as volg
Datum van diebietmagtiging 1ste 7de 15de 25ste 30ste | ||
Naam van gemagdigde ondertekenaar | Datum | Handtekening van gemagdigde |
5. VOORKEUR INSTALLASIE REËLINGS
Installasie Adres | |||||
Voorstad | Dorp | Poskode | |||
▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ | ▇▇▇▇▇▇ (8:00 – 12:00) | Middag (12:00 – 17:00) | Na-ure* | Naweek* | |
Plek | Installasiesentrum | Woning Besigheid | Handelaar |
AANVAARDING GETEKEN DEUR OF NAMENS DIE KLIËNT | |||
Volle naam van ondertekenaar en Aanwysing | Datum |
(AFRIFORUM-V1.7-2021-AUG) KONTRAK VIR MOTORVOERTUIG-OPSPORINGS & VLOOTBESTUUR-DIENSTE | |||||
6. VERBRUIKER BESONDERHEDE | |||||
Verbruiker | Naam | Tel Nr. | E-pos Adres | Selfoon Nr. | ID Nr. |
Primêre | |||||
Sekondêre | |||||
Tersiêre |
7. DIENSTE (36 maande kontrak met 10% jaarlikse eskalasie op subskripsie, alle pryse sluit BTW in) | |||
TX 10 sluit die volgende voordele in: • Gesteelde Voertuig Reaksie | Secure sluit die volgende voordele in: • Internet-opsporing op Kaart • Mobiele Applikasie (Ctrack Mobi) • “WatchMode” TM Bewapening • E-Paniek Alarm • Hoë-risiko Area Monitering • ▇▇▇▇ verslagdoening (Kaart of Lys) • SARS-voldoeningslogboek | ||
AFRIFORUM LEDE PRYSE | |||
Per Voertuig: Kontant R1 150.00 R90.85 pm Huur R125.35 pm | Per Voertuig: Kontant R2 875.00 R177.15 pm Huur R245.60 pm |
8. ADDISIONELE DIENSTE (per Voertuig)
Besigheid / Privaat afstandbeheer:
Per Voertuig:
Kontant (vooraf betaalbaar)
R763.35
Huur
R22.05 pm
9. BELANGRIKE INFORMASIE | |
ALLE DIENSTE SLUIT DIE VOLGENDE IN: • 36 Maande Waarborg (Slegs CPA kliënte) • Installasie gedurende normale ure • GSM – ingesluit 2MB GPRS data • 36 Maande Kontrak met 10% jaarlikse eskalasie Alle pryse sluit BTW in | Notes |
10. VOERTUIG BESONDERHEDE | |||||||
Voertuig Reg Nr. | Maak | Model | Onderstelsnommer | Kleur | Jaar | Produk | *Internasionale area dekkings |
11. VERKLARING |
Die kliënt waarborg dat die bogenoemde inligting waar en korrek is en ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇/hul handtekening erken en stem in ▇▇ ▇▇▇/▇▇▇▇/hulle gebind ▇▇ ▇▇▇ aan die terme en voorwaardes ▇▇▇▇ van toepassing op hom/haar/hulle. Die kliënt erken dat die produkte en die pryse voldoende verduidelik is. Die gemagtigde ondertekenaar/s hierby erken dat hy/sy/hulle behoorlik gemagtig is om die aansoek te teken. By hulle handtekening bind hulle hulself as ▇▇▇▇▇ en mede-prinsepaal debiteure saam met die aansoek ten gunste van “Ctrack Holdings” en Filiale. |
*▇▇▇▇▇▇ ▇▇ 8.2 |
1. INTERPRETASIE
In hierdie ooreenkoms:
1.1 Klousule opskrifte is vir die gerief van die partye en mag nie gebruik word in die interpretasie van hierdie ooreenkoms nie.
1.2 Tensy die konteks duidelik dui op ’n ander bedoeling, sluit ’n uitdrukking wat enige geslag aandui die ander geslag in, ’n natuurlike persoon sluit ’n regspersoon in, en omgekeerd, sluit die enkelvoud die meervoud in en omgekeerd, en die volgende uitdrukkings het die betekenisse ▇▇▇▇ hieronder aan hulle toegeken en verwante uitdrukkings ooreenstemmende betekenisse:
1.2.1 “Aanvangsdatum” beteken die datum van die installasie van die produk, waar die datum bepaal word deur die datum wat verskyn op die installasie sertifikaat wat bevestiging is van die installasie van die produk.
1.2.2 “Addisionele Kostes” beteken daardie bykomende koste ▇▇▇▇ gelys in die 2.1.1a bykomende koste prys lys wat op aanvraag beskikbaar gemaak ▇▇▇ word. Hierdie koste sluit in, maar is nie beperk tot die koste ten opsigte van die 2.1.2b verwyder / herinstallering van die produk, enige vals alarms , voorval verslae, internasionale roaming , boodskap stuur , kaart en die verkeer fooie, werk buite normale kantoorure en uitroep fooie.
1.2.3 “BTW” beteken belasting op toegevoegde waarde betaalbaar in terme van die 2.2 Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde No. 39 van 1991 (▇▇▇▇ gewysig).
1.2.4 “Besigheid / Privaat afstandbeheer” beteken daardie toestel wat die gebruiker 2.2.1 toelaat om die afstand van die roete ▇▇ ▇▇▇▇ en te onderskei tussen Besigheids of Privaat roetes.
1.2.5 “Buzzer” beteken die klank sein toestel wat ge-installeer is om die gebruiker te 2.2.1a herinner om die Besigheid / Privaat afstandbeheer knoppie te druk.
1.2.6 “CPA” beteken die Wet op Verbruikersbeskerming No. 68 van 2008.
1.2.7 “CSC” beteken Ctrack Ondersteuning Sentrum, wat insluit ’n verwysing na enige DigiCore Ondersteuning Sentrum.
1.2.8 “Data” beteken die hoeveelhede, karakters, of simbole waarop operasies deur ’n rekenaar uitgevoer kan word, wat gestoor en oorgedra kan word in die vorm van elektriese seine.
1.2.9 “Diens” beteken die uiteengesette diens ▇▇▇▇ in die pryslys aan u verskaf en op ons amptelike webwerf en ‘Stolen Vehicle Support service’ ▇▇▇▇ gelys op die webwerf.
1.2.10 “Diensverskaffer” beteken DigiCore Holdings Beperk (Registrasienommer 1998/012601/06) of enige van sy filiale in die aansoekvorm genoem, waarvan 2.3 die filiaal die kontrakterende party namens die Diensverskaffer ▇▇▇ ▇▇▇▇.
1.2.11 “Filiaal” beteken of “Ctrack South Africa ( Pty) Ltd” (registrasie nommer
2.3.1 1997/016952/07) of “Ctrack Fleet Management Solutions (Pty) Ltd” (Registratie nommer 2000/023671/07) of “Ctrack Mzansi” (Registrasie nommer 2000/025730/07) of “Ctrack Insurance Telematic (Pty) Ltd” (Registrasie nommer 2009/001049/07).
1.2.12 “Gebied” beteken die Republiek van Suid-Afrika.
1.2.13 “Gemagtigde gebruikers” eteken daardie persone wat deur die kliënt gemagtig word om alle dienste wat aangebied word deur die produk te gebruik en om kennisgewings van enige alarm/s te ontvang ten opsigte van die voertuig waarvoor die dienste bekom is.
1.2.14 “GPRS” beteken Algemene Pakket Radiodienste of “General Packet Radio 3 Service”.
1.2.15 “GSM Diens” beteken die diens gelewer deur ’n sellulêre diensverskaffer vir die 3.1 oordrag van plek en spoed data van die produk aan ’n gemagtigde gebruiker se 3.2 selfoon en die CSC.
1.2.16 “Handleiding” beteken die handleiding ten opsigte van die produk wat in terme van hierdie ooreenkoms geïnstalleer gaan word.
1.2.17 “Installasie sertifikaat” eteken die sertifikaat uitgereik deur ons installeerder, wat sertifiseer dat die produk suksesvol in jou voertuig geïnstalleer is.
1.2.18 “Jy” beteken die kliënt.
1.2.19 “Kliënt” beteken die persoon en/of maatskappy en sluit intekenaar in, wie ▇▇ ▇▇▇▇▇ besonderhede in die aansoekvorm aangebring is, waartoe hierdie terme en 3.4 voorwaardes aangeheg is.
1.2.20 “Megagrepe” beteken ’n eenheid van rekenaar geheue of data ▇▇▇▇▇ kapasiteit gelyk aan ’n miljoen grepe.
1.2.21 “Ons” beteken die diensverskaffer.
1.2.22 “Ooreenkoms” beteken hierdie terme en voorwaardes, insluitend die
3.6 aansoekvorm aangeheg aan hierdie terme en voorwaardes, sowel as enige ander bylae, wat van tyd tot tyd opgeneem word met verwysing na hierdie ooreenkoms.
1.2.23 “Paniek knoppie” beteken daaardie toetstel wat ge-installeer is om die gebruiker toe te laat om ons in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel van `n noodgeval.
1.2.24 “Produk” eteken die Ctrack ▇▇▇▇▇▇▇ wat in jou voertuig, of enige gemagtigde 3.7 gebruiker se voetuig, geïnstalleer moet word.
1.2.25 “SMS” beteken kort boodskap diens ‘Short Message Service’.
1.2.26 “Subskripsie fooie” eteken die maandelikse bedrag (BTW ingesluit) vooruit betaalbaar deur u vir die diens, ▇▇▇▇ uiteengesit op die aansoekvorm waaraan hierdie terme en voorwaardes aangeheg is, wat insluit die inteken, SMS, Data 3.8 en Algemene Pakket Radiodienste Lugtyd (GPRS), ▇▇▇▇ verskaf deur die Lugtyd diensverskaffer. Wanneer die diens van een van ons voorkeur diensverskaffers be-einding word, ▇▇▇ die gewone Ctrack pryse automaties 3.9 inwerking tree.
1.2.27 “Vals alarm” beteken ’n alarm boodskap gestuur na ’n CSC ten opsigte van ’n paniek alarm, area oortreding of sel/ battery peuter waar so ’n
toestand nie ’n 3.10 werklike noodgeval is nie, en nie jy of enige gemagtigde gebruiker die CSC daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ het nie.
1.2.28 “Vaste tydperk” beteken die tydperk ▇▇▇▇ omsluit in die kwotasie, bereken 3.11 vanaf die aanvangsdatum.
1.2.29 “Voertuig” beteken die voertuig waarin die produk geïnstalleer ▇▇▇ word en waarvoor die betrokke diens verskaf ▇▇▇ word.
1.2.30 “Voorval” beteken die plaasvind van ’n gebeurtenis wat die terugvind proses inisieer, of ’n ander aksie waarvoor die produk ontwerp is.
1.2.31 “Webwerf” beteken ▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
2. TYDPERK
2.1. Die volgende klousule 2.1.1 ▇▇▇ slegs van toepassing wees op kliënte wat natuurlike persone is:
2.1.1. Hierdie ooreenkoms tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die aanvangsdatum en ▇▇▇ voortduur vir die perioded ▇▇▇▇ ooreengekom in die kwotasie vanaf die aanvangsdatum. 40 (VEERTIG) besigheidsdae voor die vervaldatum van die vaste termyn van die ooreenkoms, ▇▇▇ ons jou skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, of op enige ander aangetekende wyse, van die naderende vervaldatum van die vaste termyn, insluitend die verskaffing van ’n kennisgewing van (i) enige wesenlike veranderinge wat van toepassing ▇▇▇ ▇▇▇▇ indien die ooreenkoms hernu word, of dalk anders voortgaan verby die vervaldatum en (ii) die opsies wat beskikbaar is vir jou ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ klousules 2.1.1a en 2.1.1b, wat ▇▇▇▇ volg is:
2.1.1.1 ▇▇ ▇▇▇ ons inlig om die ooreenkoms te beëindig op die verstrykingsdatum van die vasgestelde tydperk; of
2.1.1.2 ▇▇ ▇▇▇ saamstem om ’n nuwe ooreenkoms aan te gaan vir ’n verdere vaste periode ▇▇▇▇ omsluit in die nuwe kwotasie, onderhewig aan nuwe terme en voorwaardes en subskripsie fooie.
2.2 Die volgende klousules 2.2.1 en 2.2.2 ▇▇▇ slegs van toepassing weesop kliënte wat natuurlike persone is:
2.2.1 Indien jy die ooreenkoms will kanselleer voor die verstryking van die vasgestelde tydperk, moet jy ons 20 (TWINTIG) besigheidsdae skriftelike ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ van sodanige kansellasie en jy ▇▇▇ aanspreeklik wees vir:
2.2.1.1 Enige bedrae deur u aan ons verskuldig, in terme van die ooreenkoms tot die datum van diensbeëindiging; en
2.2.1.2 ’n Redelike kansellasieboete ten opsigte van goedere en dienste deur ons aan u verskaf, waarvan die Kansellasieboete deur ons bereken ▇▇▇ word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing en waarvan ons jou in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ stel.
2.2.2 Enige bedrae verskuldig in terme van klousule 2.2.1a en 2.2.1b ▇▇▇ ten ▇▇▇▇▇ verskuldig en betaalbaar wees, vry van enige aftrekkings of skuldvergelyking, op die verstryking van die 20 (TWINTIG) besigheidsdae kennisgewing ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ jou aan ons gegee.
2.3 Die volgende klousule 2.3.1 ▇▇▇ slegs van toepassing wees op kliënte wat nie onderhewig is aan CPA nie:
2.3.1 Die ooreenkoms tree in ▇▇▇▇▇▇▇ op die datum van die installasie van die produk en ▇▇▇ vir ’n vaste tydperk van 36 (SES EN DERTIG) maande vanaf die installasie datum wees, waarna dit onbepaald ▇▇▇ voortduur, in ooreenstemming met hierdie terme en voorwaardes, tensy en totdat dit beëindiging word deur enige party.
Indien die kontrak nog binne die vaste termyn is, kan die kontrak slegs gekanselleer word deur die gee van 3 (DRIE) maande skriftelike kennisgewing en betaling van die kansellasie fooi. Indien die kansellasie bedrag nie betaal word ▇▇▇ ▇▇▇ die kontrak voortgaan ▇▇▇▇ normaal.
Indien die kontrak reeds uit die vaste termyn is, kan die kontrak gekanselleer word deur die geen van 1 (EEN) maand skriftelike kennisgewing, alternatiewelik kan jy besluit om ’n nuwe ooreenkoms aan te gaan vir ’n verdere vaste tydperk van 36 (SES EN DERTIG) maande, onderhewig aan nuwe terme en voorwaardes en subskripsie fooie.
3. SUBSKRIPSIE FOOIE
3.1 Maandelikse subskripsie fooie is maandeliks vooruit betaalbaar.
3.2 Jy moet die maandelikse subskripsie fooie vooruit betaal deur middel van ’n direkte bank debietorder, ▇▇▇▇ spesifiek ingestem deur u in die aansoekvorm. Indien daar enige agterstallige gelde is buite die bepalings van die ooreenkoms, word magtiging hiermee ▇▇▇▇▇▇▇ aan ons om die agterstallige balans deur middel van direkte debietorder te vorder.
3.3 Die subskripsie fooie betaalbaar is onderhewig aan ’n jaarlikse eskalasie % ▇▇▇▇ vertoon in die kontrak, indien u `n natuurlike persoon is. All ander kliënte se eskulasies is gekoppel aan die persentasie ▇▇▇▇ goedgekeur in die verkope kwotasie.
3.4 Enige bedrae wat nie betaal is teen die betaaldatum nie, sal betaalbaar wees ▇▇▇▇ uiteengesit in klousule 13 hieronder.
3.5 In die geval dat iemand anders jou subskripsie fooie betaal, ▇▇▇ die verpligting nog steeds op jou wees om te verseker dat die betaling van die subskripsie fooie op tyd betaal is. Jou plig om subskripsie fooie te betaal ▇▇▇ ▇▇▇ beperk word omdat iemand anders dit vir jou moet betaal en vanwee hulle versuim om jou subskripsie fooie te betaal nie, jy ▇▇▇ ▇▇▇ dit self moet betaal.
3.6 Jy stem saam dat die bedrag ▇▇▇▇ vervat in ’n belastingfaktuur, uitgereik deur ons, onmiddellik verskuldig en betaalbaar is deur jou, vry van enige voorwaardes, in kontant op die datum van installasie of, as jy ’n krediet goedgekeurde kliënt is, binne 30 (DERTIG) dae vanaf die einde van die maand waarin die belastingfaktuur deur ons uitgereik is.
3.7 Daar is geen verlenging van tyd vir die betaling van subskripsie fooie, of enige
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ verskuldig aan ons tensy skriftelik ooreengekom deur ons.
3.8 Jy mag nie die betaling van enige bedrag verskuldig aan ons in terme van hierdie kontrak terughou vir enige rede en geen uitstel vir betaling van enige bedrag is bindend, tensy skriftelik ooreengekom deur ons.
3.9 Jy is nie geregtig om skuldvergelyking toe te pas nie en enige bedrag wat ons moontlik aan u verskuldig mag ▇▇▇▇ ▇▇ te trek van die bedrag wat u ons skuld nie.
3.10 Jy stem saam dat ’n sertifikaat uitgereik en onderteken deur enige van ons direkteure, bestuurders of ons behoorlik aangestelde ouditeure, wat kan verander van tyd tot tyd, sal voldoende bewys wees van jou skuld op die datum waarop sodanige sertifikaat uitgereik is. Ons direkteure, bestuurders of ouditeure hoef nie skriftelike bewys ▇▇ ▇▇▇▇▇ van volmagte nie..
3.11 Enige uitdruk van rekenaar bewyse aangebied deur ons ▇▇▇ toelaatbare getuienis en bewyse wees en jy ▇▇▇ ▇▇▇ in ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ beswaar ▇▇ ▇▇▇▇ daarteen bloot op grond daarvan dat sodanige getuienis rekenaar bewyse is of dat daar nie voldoen is aan die vereistes van die Elektroniese Kommunikasie en Transaksies Wet 25 van 2002.
4. BEPERKING VAN AANSPREEKLIKHEID, ERKENNING DEUR DIE KLIëNT
4.1 Sover as wat ons die produkte en/of SIM-kaart ▇▇▇▇▇ en/of installeer, word jy in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van die ▇▇▇▇ dat hierdie produkte, SIM-kaarte en/of 6dienste kan ly tot skade aan jou voertuig en/of tot die ▇▇▇▇▇▇▇ mislukking van die voertuig se elektroniese komponente.
4.2 Ons ▇▇▇ ▇▇▇▇ neem om te verseker dat alle redelike pogings aangewend word ten opsigte van die produk en die diens wat ons aan u ▇▇▇▇▇, maar so ’n produk en diens kan beïnvloed word deur faktore buite ons beheer. Ons gee dus nie enige waarborg of aanvaar nie enige aanspreeklikheid vir enige foute voortspruitend uit die voorsiening van die diens wat as gevolg van enige nalatigheid aan ons ▇▇▇▇ of enige skade, insluitend enige verlies van wins, besigheid of inkomste of enige gevolglike verlies ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ jou as gevolg van ’n ▇▇▇▇ van die produk tot gevolg het nie.
4.3 Terwyl ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word ▇▇▇▇ ons met die installasie van die produk, ▇▇▇ ▇▇▇▇ aanspreeklikheid van enige aard aanvaar word deur ons ten opsigte van enige skade aan die voertuig as gevolg van sodanige installasie van die produk in die voertuig, voor of na die installasie, tensy aangeteken op die installasie sertifikaat. Dit word verder aangeteken dat die vrywaring hierin ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ enige skade van watter aard ookal, wat voortspruit uit die dienste gelewer, hetsy dit vermoënskade en/of persoonlike besering tot gevolg het.
4.4 Sover as wat ons as ’n verskaffer geag mag word van die produkte en/of SIM- kaarte wat gebruik word in die ▇▇▇▇▇▇▇ daarvan, is ons vrygestel van aanspreeklikheid met betrekking tot enige skade aan eiendom en/of ekonomiese verlies wat u mag ly as gevolg van enige ▇▇▇▇ en/of gebrek in die goedere en/of dienste wat gelewer word.
4.5 As jy die immobilisasie opsie gekies het, ▇▇▇▇▇ ▇▇ dat nie ons, ons filiale of werknemers aanspreeklikheid aanvaar van enige aard nie, ongeag hoe dit ontstaan, ten opsigte van enige eis, skade, verlies of uitgawe wat direk of indirek mag ontstaan as ’n gevolg van die funksionering, niefunksionering, ▇▇▇▇ of onklaar raak van die immobilisasie funksie.
4.6 Waar die gesteelde voertuig ondersteunings diens geaktiveer word, erken u dat ons nie waarborg dat in die geval van ’n voorval, ons jou voertuig ▇▇▇ opspoor nie. ▇▇▇ waarborg egter dat ons, ons beste en redelike poging om jou voertuig op te ▇▇▇▇▇, ▇▇▇ benut. ▇▇ ▇▇▇▇▇ verder dat ’n opsporing afhanklik is van verskeie faktore buite ons invloed.
4.7 Waar die kamera produk gekies word, erken u dat nie ons, ons filiale of werknemers enige aanspreeklikheid aanvaar van enige aard, ongeag hoe dit ontstaan, ten opsigte van enige eis, skade, verlies of uitgawe wat direk of indirek mag ontstaan as gevolg van of gedurende die installasie proses, aangesien die proses vereis dat daar geboor word in die voertuig in.
5. JOU VERANTWOORDELIKHEID
5.1 Terwyl ons, ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ probeer om te verseker dat jy ingelig word via SMS van enige ▇▇▇▇ opgespoor op jou eenheid deur ons, ▇▇▇ jy aanspreeklik wees om te verseker dat die produk behoorlik funksioneer en behoorlik opgestel is deur die uitvoering van ’n toets van die status van die produk en/of paniek alarm op die produk (waar ’n paniekknoppie geïnstalleer is), nie minder nie as een ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ 3 maande. U is verantwoordelik om u eie instellings op datum ▇▇ ▇▇▇ met relevante inligting ten alle tye. Daar ▇▇▇ ▇▇▇▇ bykomende koste vir jou wees wanneer jy hierdie toetse uitvoer nie, en jy moet die volgende prosedures volg om die toets te doen:
5.1.1 Jy moet ons CSC bel om hulle in te lig dat ’n toets van die produk en/of paniek alarm status op die produk deur jouself uitgevoer gaan word;
5.1.2 Ons ▇▇▇ ▇▇▇ binne 24 uur in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, via SMS van die produk en/of paniek alarm status van die produk; en
5.1.3 Indien die uitslag van hierdie toets dui dat die produk en/of paniek alarm op enige ▇▇▇▇▇▇ nie behoorlik funksioneer nie, en/of moontlik foutiewelik is, ▇▇▇ dit jou verantwoordelikheid ▇▇▇ ▇▇ te verseker en te reël dat die voertuig waarin die produk geïnstalleer is, beskikbaar gestel word vir ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons, waartydens herstelwerk in ooreenstemming met ons standaard beleid gedoen ▇▇▇ word.
5.2 Jy is ook verantwoordelik om te verseker dat as jy ’n SMS ontvang van ons af, wat adviseer dat ’n ▇▇▇▇ op die eenheid gevind is, dat jy so gou as moontlik nadat die SMS ontvang is, ons ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ om te reël vir die herstel van die eenheid.
5.3 Dit is jou verantwoordelikheid om die voertuig vervaardiger van die produk installasie van jou voertuig in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel indien die voertuig vervaardiger sodanige kennisgewing vereis, ten einde te verhoed dat enige vervaardiger waarborg ongeldig gemaak word.Wanneer hierdie ooreenkoms beëindig word, ▇▇▇ jy ons toegang gee tot jou voertuig vir die verwydering van die produk
eenheid. As jy ons toegang ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ u aanspreeklik wees vir ’n bedrag gelykstaande aan die koste van die produk.
5.4 Jy onderneem om nie met die produk gedurende die tydperk van die ooreenkoms te peuter of verwyder nie, ten einde te verhoed dat die waarborge van die produk in hierdie ooreenkoms ongeldig word.
5.5 Jy onderneem om nie toe te laat dat enige verandering of aanhegsels aan die produk gemaak word nie, om sodoende te verhoed dat die waarborge van die produk in hierdie ooreenkoms ongeldig gemaak word nie.
5.6 Jy onderneem om ons in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel van enige verandering en/of wysiging aan jou voertuig waarin die produk geïnstalleer is, indien sodanige verandering en/of verandering aan die voertuig in enige ▇▇▇▇▇▇ die ▇▇▇▇ waarop die voertuig geïdentifiseer word raak, insluitend, maar nie beperk tot, verandering van registrasienommer, verandering van kleur van die voertuig, verandering van enige relevante komponent voertuig nommer, verandering van die logo vervaardiger se voertuig, ens.
5.7 Vir die tydperk van hierdie ooreenkoms stem jy in dat geen derde party, buiten ons toegelaat is om die produk in stand ▇▇ ▇▇▇, ▇▇ ▇▇▇▇▇ of ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇.
6. ONS VERANTWOORDELIKHEID
6.1 Klousule 6.1 ▇▇▇ slegs van toepassing wees op kliënte wat natuurlike persone of regspersone is wie ▇▇ ▇▇▇▇▇ of jaarlikse omset op die aanvangsdatum, onder die drempelwaarde is ▇▇▇▇ bepaal deur die Minister in terme van Artikel 6 van die CPA:
6.1.1 Jy is verplig om ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel van enige defekte in die kwaliteit van die produk wat deur ons aan jou verskaf is op enige tyd tydens die vasgestelde tydperk van 36 maande, ▇▇▇ ▇▇▇ ons:
6.1.1.1 Enige defek herstel of die eenheid vervang waar die produk foutief is as gevolg van foutiewe komponente, vakmanskap of ontwerp, opvoorwaarde dat die herstelwerk gedoen word by een van ons takke of Gemagtigde werkswinkels; of
6.1.1.2 Jou die prys wat jy betaal het vir die produk terug betaal, met inagneming van die mate van die defek, solank jy ons binne 6 (SES) maande na die aanvangsdatum ons van die gebrek in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ het.
6.2 Die volgende klousule 6.2.1 ▇▇▇ slegs van toepassing wees op kliënte wat regspersone is, wie ▇▇ ▇▇▇▇▇ of jaarlikse omset op die aanvangsdatum, gelyk aan of meer is as die drempelwaarde bepaal deur die Minister in terme van Artikel 6 van die CPA:
6.2.1 Ons ▇▇▇, in ons uitsluitlike diskresie, verantwoordelik wees vir die herstel en/of vervanging van die produk of enige ▇▇▇▇ daarvan teen geen koste aan u, tydens die eerste 12 (twaalf) maande vanaf die datum van installasie indien die produk foutief is as gevolg van foutiewe komponente, vakmanskap of ontwerp, op voorwaarde dat die herstelwerk gedoen word by een van ons takke of Gemagtigde werkswinkels en op voorwaarde dat jou rekening nie agterstallig is op die betrokke tyd nie.
6.2.2 Indien die diensplan opsie uitgeneem word ▇▇▇ ons, in ons uitsluitlike diskresie, verantwoordelik wees vir die herstel en/of vervanging van die produk of enige ▇▇▇▇ daarvan teen geen koste aan u, tydens die volle kontrak termyn vanaf die datum van installasie indien die produk foutief is as gevolg van foutiewe komponente, vakmanskap of ontwerp, op voorwaarde dat die herstelwerk gedoen word by een van ons takke of Gemagtigde werkswinkels en op voorwaarde dat jou rekening nie agterstallig is op die betrokke tyd nie.
6.3 Die kamera produk is onderhewig aan ’n 12 maande waarborg tydperk vanaf die datum van installasie, waar die produk foutief blyk ▇▇ ▇▇▇▇ binne die periode as gevolg van foutiewe komponente, vakmanskap of ontwerp, geld dieselfde reëls ▇▇▇▇ per 6.2.1 hierbo.
6.4 Indien dit nodig is dat enige herstel en/of vervanging van die produk gedoen moet word iewers anders as by een van ons takke of Gemagtigde werkswinkels, ▇▇▇ jy ons ’n fooi moet betaal vir die opwagting, ten opsigte van die tyd en reiskoste wat deur ons aangegaan word as gevolg van die voorgenoemde gebeurtenis. Ons ▇▇▇ vir jou ’n kwotasie ten opsigte van hierdie koste gee, wat deur u aanvaar moet word voordat enige herstelwerk deur ons gedoen word. As daar egter met die produk gepeuter is, verander is, by ’n botsing betrokke is en/of enige ander skade opgedoen is buite ons beheer, ▇▇▇ u aanspreeklik wees vir die koste van die herstelwerk of vervanging van die produk.
6.5 Die volgende is spesifiek uitgesluit uit die herstel / vervangings diens ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ in klousule 6.1,6.2 en 6.3:
6.5.1 Alle herstelwerk of instandhouding of diens genoodsaak deur enige skade aan die Produk buite ons direkte beheer en omvang van die invloed, insluitend maar nie beperk tot:
6.5.1.1 ’n daad van God of omstandigheid buite ons beheer;
6.5.1.2 alle skade wat veroorsaak word deur ’n foutiewe of valse elektriese toevoer;
6.5.1.3 alle skade veroorsaak as gevolg van die direkte of indirekte daad van peuter, vandalisme of kwaadwillige beskadiging hoe ookal veroorsaak;
6.5.1.4 alle skade as gevolg van ’n motorongeluk;
6.5.1.5 alle skade deur brand, diefstal, of vloed;
6.5.1.6 alle skade veroorsaak as gevolg van ’n direkte of indirekte daad van burgerlike of politieke versteuring of enige soortgelyke gebeurtenis;
6.5.1.7 alle skade veroorsaak deur enige optrede van enige derde party;
6.5.1.8 enige skade wat veroorsaak word as gevolg van die instroming van enige vloeistof in die produk in, indien van toepassing;
6.5.1.9 enige vervanging van enige enjin revolusie of ratkas “krag af”
toestel insluitende enige "W-terminale" of soortgelyke toestel;
6.5.1.10 enige oponthoud, beperking, enjin beheer, enjin afsluit of soortgelyke gebeurtenis as gevolg van die verkeerde gebruik van die produk, ▇▇▇▇ gedefinieer deur die Maatskappy;
6.5.1.11 die verwydering en/of de-installasie of enige soortgelyke optrede vereis, re-installasie en/of skuif van die produk ▇▇▇▇ vereis of deur die kliënt versoek;
6.5.1.12 regmaak en herwinning van “server” data as gevolg van ’n abnormale gebeurtenis wat sodanige skade of verlies van data veroorsaak;
6.5.1.13 waar die produk nie bedryf of onderhou word in ooreenstemming met ons instruksies en/of handleiding nie;
6.5.1.14 herstelwerk, de-installasies of wysigings wat gemaak is ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ persone as ons.
7. OPSKORTING EN BEëINDIGING VAN DIENS
7.1 Ons kan enige tyd en sonder om enige aanspreeklikheid hoegenaamd op te doen, die diens opskort hetsy in die geheel of gedeeltelik, in die geval van enige een of meer van al die volgende:
7.1.1 Tegniese mislukking van die selfoon-netwerk en/of sy verslagdoenings strukture, veranderinge en/of onderhoud aan die selfoon-netwerk deur die selfoon diensverskaffer en/of as gevolg van enige Regerings en/of regulerende owerheidsbepalings en/of;
7.1.2 die Selfoon-netwerk verskaffer ophou om die netwerk aan ons beskikbaar ▇▇ ▇▇▇▇ of indien die netwerk nie meer werk vir enige rede en/of;
7.1.3 jy die operasie instruksies in die handleiding nie navolg nie of versuim om enige betaling van enige paaiement daarvan ▇▇ ▇▇▇▇ op die betaaldatum en/of;
7.1.4 ons verhinder word om die diens ▇▇ ▇▇▇▇▇ as gevolg van omstandighede buite ons beheer en/of as gevolg van onverwagte gebeurtenisse; en/of;
7.1.5 Enige kansellasie van die kontrak deur óf ons of jou, na die aanvanklike kontrak tydperk verstryk het en/of;
7.1.6 outomatiese en sonder vooraf kennisgewing aan u, sonder enige aanspreeklikheid aan ons ▇▇▇▇, in die geval dat jy die diens op enige wyse gebruik waarop ons, in ons uitsluitlike diskresie, ag dit onvanpas ▇▇ ▇▇▇▇, en jy ons hiermee vrywaar en skadeloos hou teen enige eis wat mag ontstaan teen ons as ’n gevolg van sodanige onbehoorlike gebruik van die diens; en/of outomaties, verder, as jy of die gemagtigde gebruiker die ▇▇▇▇▇▇▇ misbruik, en/of;
7.1.7 indien u voertuig beskadig is in so ’n mate dat die voertuig nie meer funksioneer nie, maar nie beperk tot, onherstelbare meganiese onklaarraking van die voertuig en onherstelbare skade aan die voertuig as gevolg van ’n ongeluk..
8. BYKOMENDE KOSTE
8.1 U ▇▇▇ verantwoordelik wees vir alle bykomende koste ten opsigte van die “de”/”re”-installasie/ verwydering van die produk, enige vals alarms, voorval verslae, ens, ▇▇▇▇ gelys in ons pryslys, wat op aanvraag beskikbaar is en beskikbaar is op die webwerf. Met spesifieke verwysing na vals alarms, is dit aangeteken dat jy aanspreeklik gehou word vir die uurlikse fooi aan ons vir enige vals alarm, bykomend tot enige ander fooi of uitgawe, ▇▇▇▇ vervat in hierdie ooreenkoms, bereken vanaf die tyd wanneer so ’n alarm aangemeld is by die CSC tot tyd en wyl enige opsporing span gestuur is om die voertuig op ▇▇ ▇▇▇▇▇ en in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ is om af te staan. In hierdie verband, ▇▇▇ enige voorval verslag wat deur ons gegenereer word, voldoende bewys wees van die tyd wat ’n voertuigopsporingstelsel span (bereken vanaf Reaksie begintyd tot Afstaantyd) gespandeer het, en jy stem saam dat ons jou rekening kan debiteer met die ooreenstemmende ekstra koste.
8.2 ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat 1 (een) opsporing per voertuig per maand gratis is waarna alle opsporings betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ volgens die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ gelys op ons pryslyste.
8.3 ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat ons dienste nie ’n internasionale area dekkings fasiliteit insluit nie. Dit beteken dat jou voertuig nie deur ons opgespoor kan word as jy die voertuig uit Suid-Afrika uit neem nie. Gevolglik, in hierdie verband ▇▇▇ ons nie aanspreeklik wees vir enige verlies of skade deur jouself gely as gevolg van die neem van die voertuig uit die land uit nie. Indien jy wil hê dat die opsporingsdienste aktief moet wees terwyl jy uit die land is met jou voertuig, kan jy die internasionale area dekkings fasiliteit aktiveer, in ▇▇▇▇▇ geval ▇▇▇ jy aanspreeklik wees vir die bykomende koste weens SMS/GPRS-uitsendings ten opsigte van die internasionale area dekkings fasiliteit terwyl jy buite die grondgebied of terwyl jy in die nabyheid van die grens van Suid-Afrika is, ▇▇▇▇ en wanneer ons deur die diensverskaffer gefaktureer word. Ten einde die internasionale area dekkings fasiliteit te aktiveer, moet jy die volgende doen:
8.3.1 Stuur vir ons ’n skriftelike versoek dat die diens geaktiveer moet word. Hierdie versoek moet ▇▇▇▇▇ word aan ons CSC ten minste 48 (AGT EN VEERTIG) uur voor jy die land verlaat; en
8.3.2 Sodra jy terugkeer na Suid-Afrika, moet jy ons in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel daarvan sodat ons die fasiliteit kan afskakel. Jy ▇▇▇ verantwoordelik wees vir die bykomende koste wat aangegaan word ▇▇▇▇ hierbo genoem totdat ons in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ is om die internasionale area dekkings fasiliteit af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇..
8.4 ▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik gehou word vir die bykomende kostes tot die standaard waarborg se terme en voorwaardes, indien herstelwerk en/of dienste en/of produkte gelewer, geraak word, en indien jy ingelig is van die addisionele kostes, en indien jy, nadat jy ingelig is van sulke kostes, magtiging ▇▇▇▇▇▇▇ hetvir die werk en/of installasie van produkte. Vir doeleindes hiervan ▇▇▇ dit geag word dat jy die werk gemagtig het om voort te gaan en/of produkte te installeeras jy, of iemand wat jou verteenwoordig, die werkkaart en/of enige ander dokument wat vir ondertekening voorsien is, op die lewering van dienste en/of installasie van die produkte geteken het. Ons ▇▇▇ u voorsien met ’n faktuur ten opsigte van hierdie koste by voltooiing van die werk in ooreenstemming met die werkkaart en/of enige ander dokument ▇▇▇▇
aangebied aan jou, waarvan die faktuur binne 30 (DERTIG) dae na uitreiking deur jouself betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇.
8.5 Jy ▇▇▇ geregtig wees om die aantal verslae en die aantal SMS boodskappe gestuur te versoek, en het ’n maksimum data-oordrag per maand, ▇▇▇▇ uiteengesit in die kontrak of handleiding ▇▇▇▇ die geval mag wees. Enige gebruik van meer as die toelaatbare getal verslae / sms boodskappe / data per maand ▇▇▇ gehef word ▇▇▇▇ per ons Standaard Tariewe vir sodanige oormatige gebruik, ▇▇▇▇ gepubliseer deur ons op ons webwerf van tyd tot tyd. Jy ▇▇▇ ook verantwoordelik wees vir enige addisionele maandelikse koste wat aangegaan is op grond van SMS/GPRS-uitsendings in die geval dat jy of enige gemagtigde gebruiker die boodskap-stuur funksie na ’n selfoon aktiveer.
8.6 Installasies kan uitgevoer word by jou ligging, ’n Ctrack werkswinkel of een van ons Vennote Werkswinkels. Waar ’n installasie by jou ligging vereis word en die afstand na en van jou ligging is meer as 60km, ▇▇▇ ’n Ctrack kilometer ▇▇▇▇▇ gehef word vir die oormatige kilometers afgelê. Installasies van die produk word uitgevoer gedurende normale kantoorure, Maandag tot Vrydag, 08:00 tot 17:00. Enige reëlings buite hierdie ▇▇▇ ▇▇▇ gehef word as oortyd en ▇▇▇ as ’n bykomende koste tot jou rekeninge gehef word..
8.7 In die geval van ’n gebeurtenis waar ons jou voertuig op ▇▇▇▇▇, en ▇▇ ▇▇▇▇ om nie die voertuig op die toneel af te haal nie, ▇▇▇ ▇▇ hiermee behoorlike magtiging dat die diensverskaffer jou voertuig mag wegsleep van die toneel op jou eie risiko, dat jou voertuig op jou risiko gestoor ▇▇▇ word en dat jy aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir enige stoorkoste ten opsigte van die berging van jou voertuig, wat begin vanaf 48 (AGT EN VEERTIG) uur nadat die voertuig by die ▇▇▇▇▇ perseel afgelewer is. Alle koste in hierdie verband aangegaan ▇▇▇ vir jou rekening wees..
8.8 Indien jy van die “Advance Protector / Fleet Protector” diens gebruik maak, is daardie dienste onderworpe aan die terme en voorwaardes vir daardie spesifieke diens ▇▇▇▇ beskikbaar op ons webwerf.
8.9 Jy ▇▇▇ geregtig wees op ’n ooreengekome aantal SMS/GPRS per maand om inligting te bekom. Ten opsigte van ’n stelseltoets en in nood situasies, ▇▇▇ fooie gehef word teen die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons in die geval waar die toelaatbare maandelikse gebruik oorskry word.
8.10 Alle stem oproepe gemaak op hierdie kontrak is uitgesluit en oproepe gemaak op SIM-kaarte wat gebruik word in hierdie kontrak ▇▇▇ as bykomende koste gefaktureer word.
8.11 Alle bykomende ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ betaalbaar wees deur jou in terme van ons Standaard Tariewe vir enige goedere en dienste gelewer en wat deur ons gehef word aan ons gewone kliënte. Die pryse is verkrygbaar op ons webwerf of kan voorsien word op ’n skriftelike versoek aan ons.
8.12 Waar die kameraproduk gekies is, ▇▇▇ die berging van data gehef word per megagreep data.
9. ▇▇▇▇▇▇ EN AFVAARDIGING
Jy mag nie hierdie produk en/of hierdie kontrak sedeer, delegeer en/of op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ handel sonder ons vooraf skriftelike goedkeuring nie. Ctrack kan, sonder die vooraf skriftelike goedkeuring en/of kennisgewing aan die kliënt, enige van sy regte, titel, belange in en om die produk en/of wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms, insluitende enige van Ctrack se regte, titel, belange in alle boekskulde en ander skulde en ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aard ookal, hetsy in die hede of in die toekoms verskuldig ▇▇▇ ▇▇▇▇ aan Ctrack en alle regte van aksies wat daaruit voortspruit, sedeer, en oordra.
10. ▇▇▇▇▇▇▇ IN GRONDGEBIED
▇▇ ▇▇▇▇▇ dat die produk slegs ▇▇▇ funksioneer in die gebied waar ’n GSM netwerk van die GSM diensverskaffer beskikbaar is en ’n sein verkrygbaar is in die gebied waarin die voertuig gebruik word..
11. EIENAARSKAP
11.1 Eienaarskap in die gekonnekteerde GSM inskrywing en die SIM-kaart ▇▇▇ altyd vestig en berus by onsself en/of die GSM diensverskaffer.
11.2 Alle produkte verkoop aan ▇▇▇ ▇▇▇ ons eiendom ▇▇▇ tot en met dit ten volle betaal is deur jou.
11.3 Met betrekking tot die huur opsies wat deur die kliënt gekies word, ▇▇▇ eienaarskap by ons ▇▇▇ en niks in hierdie ooreenkoms ▇▇▇ uitgelê word as ’n reg, titel of belang in die produk, deur jou op enige stadium voor of na die aanvanklike vaste tydperk nie..
12. ALGEMEEN
12.1 Hierdie dokument bevat die hele ooreenkoms tussen die partye en nie een van hulle ▇▇▇ ▇▇▇▇ enige onderneming, voorstelling, waarborge, beloftes en dies meer gebind word wat nie hierin voorsien word nie en geen verandering of byvoeging tot hierdie ooreenkoms ▇▇▇ geldig wees ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ beide die partye ooreengekom en op skrif geplaas en onderteken word deur jou en ’n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van ons..
12.2 Enige dokument ▇▇▇ geag word as behoorlik aangebied aan en deur jou aanvaar
(i) binne 5 (VYF) dae nadat dit met voorafbetaalde geregistreerde pos gestuur is na jou adres wat skriftelik deur jou gekies is in die aansoekvorm, (ii) binne 48 (AGT EN VEERTIG ) uur nadat dit gefaks word na enige van jou faksnommers, of (iii) per hand afgelewer word aan u of enige direkteur, lid of eienaar van jou of
(iv) binne 48 (AGT EN VEERTIG) uur indien gestuur deur oornag koerier, of (v) binne 7 (SEWE) dae waar gestuur deur gewone pos of (vi) binne 24 (VIER EN TWINTIG) uur waar per e-pos gestuur word aan enige e-pos adres verskaf deur jouself en sluit sms in.
12.3 Jy aanvaar dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aansoekvorm, op ons webtuiste en die terme en voorwaardes ▇▇▇▇ hierby aangeheg, is onderhewig aan veranderinge sonder verdere kennisgewing en enige veranderinge ▇▇▇ ▇▇▇▇ effek uitoefen op hierdie terme en voowaardes nie.
12.4 ▇▇ ▇▇▇▇▇ en aanvaar dat die terme en voorwaardes alle vorige weergawes vervang.
12.5 Jy het die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aansoekvorm waartoe hierdie terme en voorwaardes aangeheg is, gekies as die adres waar jy enige kennisgewing, wetlike proses of enige soortgelyke dokument ▇▇▇ aanvaar en verder, enige dokument afgelewer of bedien by hierdie adres of na hierdie adres gestuur ▇▇▇ geag word as ontvang en aanvaar ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ jou. Indien jy, vir enige rede, nie meer enige kennisgewings, wetlike prosesse of enige soortgelyke dokumente by hierdie adres aanvaar nie, sal jy ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van sodanige ▇▇▇▇ en ons voorsien met ’n nuwe adres waar jy onmiddellik lewering en/of bediening ▇▇▇ aanvaar van sodanige dokumente, met dien verstande dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die voorblad van hierdie dokument jou gekose ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd en wyl `n bevredigend nuwe adres aan ons verskaf is, wat nie ’n posadres mag wees nie.
12.6 Jy stem toe tot die berging en gebruik deur onsself van die persoonlike inligting wat jy verskaf het. ▇▇ ▇▇▇ toestemming dat ons `n bank kode en kredietwaardigheidsnavraag by enige van die geregistreerde krediet bureau’s mag uitvoer. Jy stem verder toe tot die ▇▇▇▇ van jou persoonlike inligting wat jou betaalprofile insluit, met kredietbeheermaatskappye, banke en ander instellings wat betrokke is in die beoordeling van jou krediet. Jy stem saam dat ons nie aanspreeklik gehou ▇▇▇ word vir die bekendmaking van enige van hierdie inligting ter goeder trou aan derde partye en dat geen verdere spesifieke toestemming verkry ▇▇▇▇ ▇▇ word vir die oordrag van sodanige inligting aan ’n spesifieke derde party nie.
12.7 Enige bestelling vir die aankoop van die produk is onderhewig aan kansellasie deur ons te wyte aan “dade van God” of enige omstandighede buite ons beheer, insluitend (sonder om hierdie klousule tot hierdie gevalle te beperk) onvermoë om arbeid, krag, materiaal of voorrade te verseker, oorlog, siviele onrus, oproer, noodtoestand, staking, uitsluiting of ander arbeidsdispute, vuur, vloede, droogte of wetgewing.
12.8 Elke bepaling van hierdie ooreenkoms is skeibaar van die ander. Indien daar gevind word dat enige spesifieke bepaling van hierdie ooreenkoms ongeldig of onafdwingbaar is vir enige rede wat ook al, ▇▇▇ ▇▇▇ die ander bepalings en klousules van hierdie ooreenkoms steeds bindend ▇▇▇ en voortgaan ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ krag en effek op die partye ▇▇ ▇▇▇▇.
12.9 In terme van Artikel 45 van die Wet op Landdroshowe, Nr. 32 van 1944, ▇▇▇ ▇▇ hiermee toestemming tot die jurisdiksie van die Landdroshof wat jurisdiksie het in terme van Artikel 28 van die genoemde Wet, ten opsigte van enige aksie teen jou ingestel deur ons in terme van hierdie ooreenkoms. Jy stem saam dat dit heeltemal binne ons diskresie ▇▇▇ ▇▇▇▇ om voort te gaan met enige regsaksie of stappe in sulke landdroshof of in enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ hof wat jurisdiksie mag hê..
12.10 Alle regskoste aangegaan deur ons in die handhawing van die bepalings van hierdie ooreenkoms by ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ op ’n prokureur en eie kliënt skaal gehef word.
12.11 Jy stem toe tot die berging en gebruik deur onsself van die data wat vekry word deur die gebruik van die ge-installeerde produk in jou voertuig. ▇▇ ▇▇▇ verder toestemming dat ons hierdie inligting aan Afriforum beskikbaar mag maak vir moniteringsdoeleindes. Jy stem saam dat ons nie aanspreeklik gehou ▇▇▇ word vir die bekendmaking van enige van hierdie inligting ter goeder trou aan Afriforum en dat geen verdere spesifieke toestemming verkry ▇▇▇▇ ▇▇ word vir die oordrag van sodanige inligting aan Afriforum nie.
13. KONTRAKBREUK
In die geval dat jy versuim om enige bedrag verskuldig in terme van hierdie ooreenkoms te betaal, of as enige ander bepaling van hierdie ooreenkoms verbreek is en nadat ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ daarvan ontvang het vanaf ons en versuim om die oortreding binne 7 (SEWE) dae reg te stel, sal ons geregtig wees:
13.1 om onmiddellik optrede teen jou te neem, en om die volle uitstaande balans te eis ten opsigte van enige bedrag waarmee jou rekening agterstallig is op die datum van sodanige oortreding en verder, om die uitstaande balans ten opsigte van enige onvoltooide gedeelte van die vaste termyn te eis, of
13.2 die ooreenkoms te kanselleer, dadelik die dienste te beëindig en besit te neem van enige goedere gelewer aan jou en skadevergoeding te eis. Hierdie remedies is sonder benadeling van enige ander regte waarop ons geregtig kan wees in terme van hierdie ooreenkoms, of in terme van wetgewing of gemenereg.
13.3 om enige instruksie vir die aankoop van die produk te kanselleer as jy enige wesenlike bepaling van hierdie ooreenkoms verbreek of enige poging om te skik in terme van ’n kompromie, likwidasie bevel, sekwestrasie bevel, beëindiging van die ooreenkoms of vonnis teen jou verkry of ingevolge artikel 129 van die Maatskappywet 2008 begin met ondernemingreddingsverrigtinge..
14. SAGTEWARE
As jou keuse van produk sagteware insluit, ▇▇▇ ons, ons standaard aanlyn sagteware installeer en in stand hou, vir een kliënte gebruiker ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ gekies op hierdie dokument. Hierdie sagteware kan afgelaai word van ons webwerf teen geen bykomende koste vir jouself. Daarbenewens ▇▇▇ ons opleiding verskaf vir een sagteware gebruiker. Alle sagteware is gelisensieerd deur ons en die gebruik van al die sagteware word gereguleer deur ons sagteware lisensie-ooreenkoms, wat beskikbaar is op skriftelike versoek aan ons of op ons webwerf. Enige bykomende sagteware installasie ▇▇▇ afsonderlik gekwoteer word.
15. AFKOEL
15.1 As jy ’n natuurlike persoon of regspersoon is wie ▇▇ ▇▇▇▇▇ of jaarlikse omset op die aanvangsdatum, onder die drempelwaarde is ▇▇▇▇ bepaal word deur die Minister in terme van Artikel 6 van die CPA, kan jy hierdie ooreenkoms kanselleer in die geval dat hierdie ooreenkoms voortspruit van enige direkte bemarking ▇▇▇▇ beoog in die CPA, sonder die verskaffing van enige redes of aangaan van enige strafbepaling, deur ons skriftelik kennis ▇▇ ▇▇▇ binne 5 (VYF) dae na die latere datum waarop:
15.1.1 Hierdie ooreenkoms onderteken is; of
15.1.2 Die produk in jou voertuig geïnstalleer is, waarna ons enige betaling wat ontvang is binne 15 (VYFTIEN) werskdae vanaf ontvangs van jou voormelde kennisgewing van kansellasie ▇▇▇ terugbetaal as:
15.1.2.1 As die produk nie in jou voertuig geinstalleer is nie of
15.1.2.2 na verwydering / de-installering van die produk.
16. INSPEKSIE VAN GOEDERE
Jy het ingestem om die goedere te koop enof te installeer slegs op die basis van die beskrywing daarvan en word dit aangeteken dat hierdie goedere, in alle wesenlike opsigte en eienskappe, ooreenstem met die beskrywing en/of voorbeeld daarvan..
17. VERSEKERING VAN EENHEID
Jy word hiermee in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ dat dit jou verantwoordelikheid ▇▇▇ ▇▇ te verseker dat die produk ten alle tye volledig verseker is teen diefstal, skade of enige ander verlies waarvoor nie voorsiening gemaak is in terme van die onderhoudsklousule nie.
18. KREDIET ASSESSERING
18.1 ▇▇ ▇▇▇▇▇ en stem saam dat ons stappe geneem het om te evalueer:
18.1.1 dat jy in die algemeen die kostes en risiko's wat verband hou met hierdie kontrak verstaan en begryp;
18.1.2 hoe jou geskiedenis van skuld terugbetalings reflekteer;
18.1.3 wat jou bestaande finansiële middele, vooruitsigte en verpligtinge is;
18.2 Ons het op grond van die inligting wat verskaf is en voorstellings wat deur jouself gemaak is, in verband met die sake wat in hierdie ooreenkoms uiteengesit is, onsself tevrede gestel dat jy in staat is om jou finansiële verpligtinge na te kom in terme van hierdie ooreenkoms en dat jy verstaan en waardeer wat die koste en risiko's is wat verband hou daarmee.
18.3 ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat ons hierdie kontrak met jou aangegaan het op die krag van die finansiële inligting/voorstelling deur jou verskaf.
19. BORGSKAP
Deur my handtekening hierby, verbind ek myself hiermee gesamentlik en afsonderlik aan die maatskappy of persoon namens ▇▇▇ ▇▇ teken as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum met elk van die ander van ons en ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat ek aanspreeklik gehou kan word vir die stiptelike betaling en prestasie deur die maatskappy of persoon namens ▇▇▇ ▇▇ teken, ten gunste van die diensverskaffer van alle skulde en verpligtinge van watter aard ookal wat voortspruit, insluitende die betaling aan die diensverskaffer van alle en enige bedrae wat te enige tyd verskuldig mag raak deur die maatskappy of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ongeag waaruit dit voortspruit. As ▇▇▇▇ van my verpligting in terme hiervan, erbind ek myself ▇▇▇▇ voormeld om die bedrag van alle kostes, heffings en uitgawes van watter aard ookal, maar sonder om afbreuk te doen aan die algemeenheid van die voorafgaande, insluitende regskoste, asook opsporingsfooie en invorderingskommissie wat die diensverskaffer kan aangaan in die beveiliging of pooging om die vervulling te beveilig van enige van die verpligtinge van die kliënt in terme van die ooreenkoms. Hierdie borgstelling ▇▇▇ in ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ en effek en bindend op my ▇▇▇, ondanks die ▇▇▇▇ dat dit dalk nie geteken is deur ons almal nie en ondanks enige uitsonderingsorde, uitwinning, afdeling, sessie van aksie en alle of enige uitsonderings wat dalk gepleit kan word om enige eis deur die diensverskaffer teen my met die betekenis, krag en effek van wat ek verklaar myself ten volle vertroud ▇▇ ▇▇▇▇. Ek stem verder toe dat die diensverskaffer geregtig is om teen my in enige hof ’n eis in te stel. As verdere sekuriteit vir die skuld sedeer ek, ten gunste van die diensverskaffer, as sekuriteit vir enige sodanige skuld, my reg, titel en belang om die betaling van alle aanspraak en enige bedrae wat nou of in die toekoms verskuldig mag raak aan my deur die kliënt van enige oorsaak van skuld en wat uit watter aard ookal voortspruit.
20. POPI-TOESTEMMING IN TERME VAN SEKSIE 18
20.1 Vrywillige toestemming vir die prosessering van persoonlike inligting word gebied vir die volgende:
20.1.1 Om die aansoekvorm / kontrak en ondersteunende dokumentasie ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ jou verskaf, te prosesseer.
20.1.2 Om die dienste ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ bevat in die aansoekvorm / kontrak.
20.1.3 Om jou inligting ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ per klousule 12.6 hierbo.
20.1 As jy sou ▇▇▇▇▇ ▇▇ toe te stem tot 20.1, behou Ctrack hom die reg voor om ▇▇ ▇▇▇▇▇ om die kontrak verder te prosesseer en geen verdere prestasie ▇▇ ▇▇▇▇▇ in terme van die kontrak nie.