ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP
ARBITRASIE-REËLS VAN DIE AFRIKAANSE ARBITRASIE-GENOOTSKAP
1. WOORDBEPALING
In hierdie reëls, tensy uit die samehang anders blyk - dra die volgende woorde die volgende betekenisse -
“arbitrasie-ooreenkoms”: ‘n skriftelike ooreenkoms wat voorsiening maak vir die verwysing na arbitrasie van ‘n bestaande geskil of ‘n toekomstige geskil met betrekking tot ‘n aangeleentheid in die ooreenkoms vermeld, hetsy ‘n arbiter daarin genoem of aangewys word al ▇▇▇ ▇▇▇;
“dag”: enige dag wat nie ‘n Saterdag, ▇▇▇▇▇▇ of openbare vakansiedag is nie;
“Genootskap”: die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap, verteen- woordig ▇▇▇▇ ▇▇ besturende direkteur of deur ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ▇▇▇▇ die bestuur van die Genootskap daartoe aangewys is;
“die hof”: ‘n Landdroshof of die Hooggeregshof van Suid-Afrika of enige hof daargestel of erken ingevolge artikel 166 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika van 1996;
“die Wet”: die Wet op Arbitrasie, 42 van 1965.
“▇▇▇▇▇” of “aflewer”: die aflewering van afskrifte van tersaaklike stukke aan alle partye en aan die arbiter, asook die fisiese indiening van die oorspronklike by die Genootskap.
1.2 sluit woorde wat die manlike geslag aandui ook vroue in, sluit woorde wat die enkelvoud aandui ook die meervoud in, en woorde wat die meervoud aandui ook die enkelvoud in.
2. ALGEMEEN
2.1 Die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap (“die Genootskap”) is ‘n maatskappy sonder win sbejag wat hom beywer vir vinnige, doeltreffen de en koste-doeltreffende arbitrasies ▇▇▇▇▇ ▇▇ beskerming. Die Genootskap is opgerig d eur die Vereniging van Regslui vir Afrikaans ( “VRA”) en dit handhaaf noue bande met die VRA.
2.2 Die Genootskap beywer hom vir di e gebruik van Afrikaan s as regsta al, maar enige nie-Afrikaanssprekende persoon is geregtig om die taal van sy keuse tydens arbitrasies te gebruik. Indien ‘n ander taal as Afrikaans of ▇▇▇▇▇▇ gebruik word, moet die betr okke party ‘n geswore t ▇▇▇ beskikbaar stel om tydens die arbitrasie-verrigtinge die nodige tolkwerk te doen.
2.3 Die Genootskap stel ‘n paneel van kundige persone saam wat as arbiters kan optree.
2.4 Die Genootskap ▇▇▇, volgens sy diskresie en ooreenkomstig die prosedures hierin uitee ngesit, ‘n ar biter of arbit ers uit sy p ▇▇▇▇▇ aanst el om ‘n geskil te besleg.
2.5 Die Genootskap en die VRA is ▇▇▇▇▇ waar van aanspreeklikheid vir enige handeling of late met betrekking tot die arbitrasieverrigtinge wat ingevolge hierdie reëls plaasvind. Die Genootskap en die VRA ▇▇▇ ook geen aanspreeklikheid opdoen of enige regsplig teenoor enige van die partye of die arbiter hê nie met betrekking tot enige arbitrasie wat ingevolge hierdie reëls begin is maar nie afgehandel word nie. Geen arbiter wat voorsit by arbitrasieverrigtinge ing evolge hierdie reëls, ▇▇▇ aanspree klik wees vir enige skad e wat ‘n pa rty tot die v errigtinge m ag ly nie, t ensy opset of growwe nalatigheid aan die ▇▇▇▇ van die arbiter bewys kan word.
2.6 Navrae aan die Genootskap moet ▇▇▇▇▇ word aan die Sekretaris van die Genootskap by die volgende adres, waar ▇▇▇▇▇▇▇▇ van dokumente aan die Genootskap ook moet geskied:
Die Genootskap se e-pos adres is ▇▇▇▇ volg: ▇▇▇▇▇@▇▇▇.▇▇.▇▇ Die adres en telefoonnommers van die Sekretaris is ▇▇▇▇ volg:
Posbus ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇
0121
Tel. nr. ▇▇▇-▇▇▇-▇▇▇▇
Faks nr. 086-592-5185
3. VOORGESTELDE KLOUSULES
3.1 Kontrakspartye wat enige toekomstige geskille i ngevolge hierdie reëls na arbitrasie ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇, kan die volgende arbitrasie-klo usule in h ulle skriftelike kontrak invoeg:
“Enige geskil wat uit of in verband met hierdie kontrak ontstaan, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word na en fin aal deur ar bitrasie ingevolge die Reëls van die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap beslis word, ▇▇▇▇▇ reëls geag word by wyse van verwysing in hierdie klousule ingelyf ▇▇ ▇▇▇▇.”
3.2.1 Partye tot ‘n bestaande geskil wat dit na arbitra sie ingevolge hierdie reëls ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇▇ volg skriftelik ooreenkom om dit te doen:
“Ons, die ondergetekendes, kom ooreen om die geskil of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ wat blyk uit die pleit stukke wat tussen die partye gewi ssel sa l word en uit die getuienis wat voor die arbiter gele wer ▇▇▇ word, ingevolge die Reëls v an die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap na arbitrasie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇.”
3.2.2 Indien die partye ook oor die identiteit van die arbiter kan ooreenkom, kan ‘n verdere klousule ▇▇▇▇ volg bewoord word:
“Die partye kom verder ooreen dat Mnr. …., wa t ‘n lid van d ie paneel van arbiters van die Genoot skap is, deur die Genootskap as arbiter aangestel word om sodanige geskille te beslis.”
3.2.3 Indien die p artye nie oor die identit eit van die arbiter kan ooreenkom nie, kan die verdere klousule ▇▇▇▇ volg bewoord word:
“Die partye versoek die Genootskap om ‘n geskikte arb iter uit sy pane el van arbiters aan te stel om sodanig geskille te beslis”
3.3.1. Hierdie reëls bepaal da t ‘n enkele arbiter aang ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ wo rd, tensy die partye anders ooreenko m. Die eni gste ander moontlikheid is om drie arbiters aan te stel. In dien die par tye drie arbiters wil aan stel, kan die volgende klousule toepaslik wees:
“Die arbitrasie-tribunaal ▇▇▇ bestaa n uit die volgende drie arbiters wat aldrie lede is van die Genootskap se paneel van arbiters”
3.3.2 Indien die partye nie oor die identiteit van die drie arbiters kan ooreenkom nie, kan die volgende klousule toepaslik wees:
“Die arbitrasie-tribunaal ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ an uit drie arbiters wat deur die Afrikaanse Arbitrasie-Genootskap uit sy paneel van arbiters aangestel ▇▇▇ word.”
3.4.1 Hierdie reëls bepaal d at die arb iter of arbite rs se b eslissing fin aal en bindend ▇▇▇ ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ die partye anders ooreenkom. Indien die partye vir ▇▇▇▇▇ teen die arbiter of arbiters se beslissing voorsiening wil maa k, kan die volgende klousule toepaslik wees:
“Die party teen wie die arbiter of arbiters ‘n toeke nning ▇▇▇▇, ▇▇▇ geregtig wees om ooreenkomstig die reëls van die Afrikaanse Arbitrasie- Genootskap teen sodanige toekenning te appelleer.”
3.4.2. Indien die partye ook oor die identiteit van die drie arbiters kan ooreenkom, kan ‘n verdere klousule ▇▇▇▇ volg bewoord word:
“Ons kom verder ooreen dat Mnre ………….. en… wat lede van
die paneel van arbiters van die Genootskap is as arbiters sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ beslis.”
3.4.3 Indien die partye nie oor die identiteit van die drie arbiters kan ooreenkom nie, sal die klousule lui:
“Die partye versoek die Genootskap om geskikt e lede van sy paneel van arbiters, aan te stel om sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇ beslis.”
4. TOEPASSING VAN DIE REËLS
4.1 Waar enige ooreenkoms, submissie of verwysing vir arbitr asie ingevolge hierdie reëls voorsiening maak, word dit geag dat die partye ooreengekom het dat die arbitrasie ingevolge hierdie reëls gevoer ▇▇▇ word, saamgelee s met enige wysiging van die reëls wat voor die a anvang van die arbitrasie in ▇▇▇▇▇▇▇ getree het.
4.2 Hierdie reëls geld vir sover dit nie met die bepalings van ‘n tersaaklike arbitrasie-ooreenkoms of die gebied ende bepalings van die Arbitrasiewet strydig is nie.
4.3 Enige geskil oor die bet ekenis of ef fek van hier die reëls wat tydens die arbitrasieverrigtinge ontstaan, ▇▇▇ be sleg word d eur die ▇▇▇▇▇ ▇▇ wat in die betrokke verrigtinge voorsit.
4.4 Waar daar nie in hierdie reëls voorsiening gemaak word vir ‘ n tydsbepaling nie, sal die tydsbepaling gemaak deur die arbiter geld, tensy die partye anders ooreenkom.
4.5 Daar bestaan ‘n reëlskomitee van die Genootskap wat die bevoegdhe id ▇▇▇ hê ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd hierdie reëls te wysig.
5. VERSOEK OM AANSTELLING VAN ‘N ARBITER
5.1 Enige party wat ‘n arbitrasie ingevolge hierdie reëls wil begin (hierna “die ▇▇▇▇▇” genoem) kan aan die ander party of partye (hierna “die verweerde r” genoem) en die Genoot skap ‘n skrif telike Verso ek ▇▇ ▇▇▇▇▇ rasie (hierna “die Versoek” genoem) ▇▇▇▇▇ wat die volgende moet insluit:
5.1.1 die name, f isiese adre sse, telefoo nnommers en e-posadresse van die partye tot die arbitrasie;
5.1.2 afskrifte va n die kontr aksdokumente waarin die arbitrasie-ooreenko ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ is;
5.1.3 ‘n kort samevatting van die aard en omstandighede van die geskil en v an die aangevraagde regshulp, sonde r dat dit op ‘n uiteense tting van eis neerkom;
5.1.4 op ▇▇▇▇▇ ▇▇ onde dit be weer word dat die geskil in gevolge die arbitra sie- ooreenkoms beregbaar is;
5.1.5 of die ▇▇▇▇▇ versoek d at een of d rie arbiters aangestel word, of hy ‘ n bepaalde ar biter of arbiters wat op die Genootskap se pa ▇▇▇▇ verskyn, verkies en of hy die keuse van ‘n arbiter aan die Genootskap oorlaat;
5.1.6 ‘n afskrif van die arbitrasie reëls van die Genootskap;
5.1.7 ‘n beraming van die aantal dae wat die arbitrasie ▇▇▇ duur, tesame met die redes vir sodanige beraming.
5.2 Die Versoek moet vergesel gaan van die betaling van ‘n administrasiefooi, waarvan die bedrag van tyd tot tyd deur die Genootskap bepaal ▇▇▇ word.
5.3 Dit word ge ag dat die arbitrasie ‘n aanvang n eem op die datum waarop die Versoek aan die Genootskap gelewer word.
5.4 Ten einde die keuse van ‘n arbiter of arbiters te verge maklik, kan d ie verweerder binne 15 dae na ontvangs van d ie Versoek, ‘n Antwoord (hierna “die Antwoord” genoem) aan die ▇▇▇▇▇ en die Genootskap ▇▇▇ ▇▇ waarin hy -
5.4.1 die bewerin gs van die ▇▇▇▇▇ in die Versoek erken of o ntken of m et teenwerping erken, sonder dat dit op ‘n verweerskrif neerkom;
5.4.2 kortliks die aard en omstandighede van enige beoogde teeneise uiteensit, asook die gronde wa arop dit beweer word dat sodanige teeneise ingevolge die arbitrasie-ooreenkoms beregbaar is;
5.4.3 kommentaar ▇▇▇▇▇ (insluitend erkenning van enige oor eenkoms) in antwoord op enige ver soek van die ▇▇▇▇▇ met betrekking tot die aantal arbiters of d ie aanstelling van ‘n be paalde arbiter of arbiter s en sy keu se daaromtrent vermeld, asook, met b etrekking tot die ▇▇▇▇▇ ▇▇ skatting van die aantal d ae wat die arbitrasie ▇▇▇ duur, en die verweerd er se skatting daarvan tesame met die redes vir sodanige skatting.
5.5 Indien die verweerder versuim om op die e ▇▇▇▇ ▇▇ Versoe k te antwoor d, ▇▇▇ dit verweerder nie verhoed om later die eise r se eis te ontken of om ‘n teeneis in t e stel nie, maar die ve rweerder ▇▇▇ as gevolg van sodanige versuim geag word om afstand te gedoen het van sy reg om enige inset ▇▇ ▇▇▇▇▇ met betrekking tot die keuse van die arbiter.
5.6 Die verweerder, of die verweerders gesamentlik, moet tesa me met sy (of hulle) Antwoord, ‘n administrasie-f ooi, die bedrag waarvan deur die Genootskap van tyd tot tyd bepaal ▇▇▇ word, aan die Genootskap beta al. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇, by ▇▇▇▇▇ ▇▇ van betaling deur die verweerd er, die bedr ag wat deur die verweerder betaalbaar is, betaal.
5.7 Alvorens die Genootskap die aanstelling van ‘n arbiter kan oorweeg, moet die volgende dokumente tot sy beskikking wees:
5.7.1 die Versoek en die Antwoord, as daar ‘n Antwoord is, asook enige tersaaklike korrespondensie;
5.7.2 ‘n bewys dat die Versoek en die Antwoord aan die ond erskeie part ye gelewer is;
5.7.3 besonderhede van enige metode of kriteria van verkiesing van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ waarop die partye ooreengekom het;
5.7.4 bewys van betaling van die administrasie fooie deur die ▇▇▇▇▇ en verweerder.
6. OOREENGEKOME ARBITER NIE BESKIKBAAR
Indien die arbiter of arbiters op wie die partye ooreengekom het, nie beskikbaar is om die arbitrasie te behartig nie, stel die Genootskap die partye daarvan i n kennis en nooi hulle uit ▇▇ ▇▇▇▇▇ ‘n bepaalde tyd op ‘n ander arbiter of arbiters op die Genootskap se panee l ooreen te kom, en ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ dat by gebreke daaraa n, die Genootskap die aanstelling volgens sy keuse ▇▇▇ doen.
7. WEIERING OM ‘N ARBITER AAN TE STEL
Die Genootskap kan , in die uitoef ening van sy diskresie , ▇▇▇▇▇ ▇▇ ‘n arbiter of arbiters aan te stel. In so ‘n geval ▇▇▇ die ▇▇▇▇ otskap die administrasiefooie aan die party of partye wat dit betaal het, terugbetaal.
8. AANSTELLING VAN ARBITER
8.1 Indien die partye dit e ens is wie as arbiter a angestel m oet word, e n onderhewig aan reël 8.3 , kan die Genootskap, in sy diskre sie, sodanige persoon as arbiter aanstel, mits sy naam op di e Genootskap se paneel verskyn.
8.2 Indien die p artye dit nie eens is oor wie as arbiter aangest el moet wor d nie, en ond erhewig aan reël 8.3, ka n die Genootskap, in sy diskresie, ‘n arbiter uit die Genootskap se paneel aanstel.
8.3 Indien die Genootskap tevrede is –
8.3.1 dat die geskil prima facie deur ‘n arbiter van die Genootskap se pan eel arbitreerbaar is;
8.3.2 dat die administrasiefooie betaal is; en
8.3.3 dat die vereistes van die reëls nagekom is, stel die Genootskap ‘n arbiter of arbiters aan.
8.4 Waar daar geen ooreenkoms bereik is oor die aantal arbiters nie, stel die Genootskap ‘n enkele arbiter aan. Indien die partye nie ooreengekom het wie hulle as arbiter of arbiters verkies nie, d oen die Ge nootskap die aanstelling volgens sy keuse.
8.5 Indien enige arbiter na sy aanstelling sterf, of nie in staat is om op te tre e nie, of ▇▇▇▇▇ ▇▇ op te tree, ▇▇▇ die Genootskap op versoek van ‘n party ‘n ander arbiter ooreenkomstig reëls 8.1 tot 8.4 aanstel.
8.6 Die arbiter moet te alle tye regverdig en onpartydig optree.
8.7 Indien enig e party of die Genootsk ap dit aanvra, moet die voorgestelde arbiter aan die Genoo tskap ‘n opsomming van sy vorige en huidige professionele aktiwiteite beskikbaar stel, wat deur die Genootskap aan die partye beskikbaar ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word.
8.8 Indien enig e party of die Genootskap d it versoek, moet die arb iter ‘n verklaring onderteken dat daar geen omstandighede bestaan wat moontlik aanleiding ▇▇▇ ▇▇▇ tot g egronde twyfel oor sy onpartydigheid nie, en da t hy onmiddellik sodanige omstandighede aan die partye ▇▇▇ bekendmaak indien so-ie ts na sodanige ondertekening maar voordat die arbitrasie afgehandel is, sou ontstaan.
8.9 Wanneer die arbiter d eur die Ge nootskap a angestel is, verwittig die Genootskap hom en die partye daarvan, stuur aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ die lêer e n ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ dat hy ingevolge reël 10 met die arbitrasie mag voortgaan.
9. ARBITER HANDEL MET JURISDIKSIONELE GESKILLE
9.1 Waar ‘n verweerder ontken dat hy ‘n party tot ‘n arbitrasie- ooreenkoms is, of dat sodanige ooreenkoms geldig en afdwi ngbaar is, of dat die eis gedek word deur soda nige ooreen koms, of ‘n verweerder by ‘n teeneis
betwis dat die teeneis deur sodanige ooreenkoms gedek word, word ‘n arbiter volgens hierdie reëls aangestel om sod anige geskille te oorweeg en te besluit of hy ▇▇▇ voortgaan met die arbitr asie al ▇▇▇ ▇▇▇, en, indien hy sou besluit om daarmee voort te gaan, dit te doen.
9.2 Geen aansoek na ‘n hof ten opsig te van enige sodanige geskil, of te n opsigte van enige and er aangeleen theid in geskil in arbitra sieverrigtinge wat plaasvind onder beskerming van die Genootskap, ▇▇▇ die voortsetting van die arbitrasieverrigtinge raak nie, behalwe tot die mate waarin ‘n hof op aansoek ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇.
9.3 Enige party tot sodanig e arbitrasie verrigtinge wat van so ‘n hofaanso ek bewus is, moet die Genootskap en die arbiter daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇.
10. VOORTSETTING VAN DIE ARBITRASIE
10.1 Nadat die arbiter aangestel is en voo rdat hy enige taak met betrekking tot die arbitra sie verrig, moet hy die Genootskap so spoedig moontlik skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ hoelank die arbitrasie, na sy skatting, ▇▇▇ duur en hoe sy voorgestelde gelde saamgestel en bereken word.
10.2 Die Genootskap kom, namens die partye, met die arbiter ooreen –
10.2.1 oor sy voorgestelde gelde; en
10.2.2 oor sy skatting van die duur van die arbitrasie.
10.3 Sodra die Genootskap en die arbiter aldus o oreengekom het, stel die Genootskap die partye daarvan in kennis dat hulle voor of op ‘n seke re datum die arbiter se gelde in gelyke dele by die Gen ootskap moet inbetaal, en dat as een party versu im om dit te doen, die a nder party dit kan doen sodat die verrigtinge kan voortgaan.
10.4 Sodra die Genootskap d ie betaling van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ se gelde ontvang het, magtig die Genootskap die arbiter en gee hom opdrag om met die verhoor van die arbitrasie voort te gaan.
10.5 Indien die Genootskap e n die arbiter nie oor die gelde en/of die duur van die arbitrasie ooreen kan kom nie, stel die Gen ootskap met eenstemmigheid van die partye, in die plek van die eerste arbiter ‘n tweede arbiter aan, maa r indien geen eenstemmigheid hiero or bereik kan word nie, st el die Geno otskap ‘n tweede arbiter na goed dunke aan en verwittig die partye, die eerste en tweede arbiters van sodanige aanstelling. Daarna wo rd die prosedure vermeld in reëls 10.2, 10.3 en
10.4 herhaal.
10.6 Indien dit b lyk dat die arbitrasie la nger gaan duur as die oorspronklik geskatte du ur daarvan, of dat die arbiter se voorbereiding skoste meer beloop as w at hy aanva nklik geskat het, moet die arbiter on middellik die Genootskap daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ en moet hy die oorspro nklik geskatte duur van die arbitrasie of sy voorb ereiding nie oorskry nie. Indien nodig moet die verrigtinge uitgestel word.
10.7 Die arbiter moet in so ‘ n geval, in o orleg met die partye, die verdere duur van die verrigtinge of ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ voorbe reidingskoste skat en die
Genootskap skriftelik daarvan in k ennis stel, asook wat sy ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ beloop om die verrigtinge te voltooi en ‘n toekenning ▇▇ ▇▇▇▇.
10.8 Die Genootskap kan namens die partye met die arbiter ooreenkom oor sy gelde en die verdere geskatte duur van die arbitrasie.
10.9 Nadat die Genootskap en die arbiter aldus oo reengekom het, word die prosedure herhaal ▇▇▇▇ in reëls 10.3 en 10.4 bepaal.
10.10 Sodra die Genootskap die verdere betaling van die arbiter se gelde ontvang het , magtig die Genootskap die arbiter en gee ho m opdrag o m met die arbitrasie voort te gaan.
10.11 Indien dit blyk dat die arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ duur of geduu r het as di e geskatte tyd perk, betaal die Genootskap enige oortollige g elde oor aa n die partye op ‘n pro rata basis met instemmi ng van die partye en d ie Genootskap.
10.12 Sodra voorgaande prosedures nag ekom is, ka n die arbiter op die tyd en plek soo s d eur hom bepaal met die arbitrasie voortgaan nadat redelike kennis daarvan aan die partye gegee is.
11. VOOR-ARBITRASIE BYEENKOMS
11.1 Sodra ‘n arbiter aange stel is en die prosedure s van reël 10 nagekom is, moet die arbiter ‘n voor-arbitrasie ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ reël met die doel om:
11.1.1 te bepaal of die partye dit eens is dat die arbite r die nodige bevoegdheid het om die arbitrasie te besleg;
11.1.2 te bepaal wanneer die ▇▇▇▇▇ en ve rweerder hulle onderskeie pleit stukke moet ▇▇▇▇▇ en of n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ derhede vir doeleinde s van pleit of voorbereiding vir verhoor gelewer moet word en indien wel, wanneer;
11.1.3 te bepaal waar en ▇▇▇ ▇▇▇▇ die arbitrasie gaan plaasvind en die duur van ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇;
11.1.4 reëlings te tref in verb and met di e samestelling van ‘n gesamentlike bundel van dokumente, wie dit gaan opstel en ▇▇▇ ▇▇ reël vi r die lewering daarvan;
11.1.5 te bepaal op ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die getuienis opgen eem gaan word en wi e daarvoor verantwoordelik ▇▇▇ ▇▇▇▇;
11.1.6 te bepaal of die toekenning onderhewig aan ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇;
11.1.7 enige ander aspek of voorstel te b espreek wa t nodig ma g wees vir ‘n spoedige verhoor;
11.1.8 blootlegging van dokumente, onder eed of andersins, te bepaal.
11.2 Die partye moet self betaal vir die perseel waar die arbitrasie plaasvind en vir die opname en transkripsie van die verrigtinge van die arbitrasie.
11.3 Die partye kan enige van die aangeleenthede gemeld in reël 16 tydens hierdie byeenkoms ▇▇▇▇▇.
12. ▇▇▇▇▇ ▇▇ UITEENSETTING VAN EIS
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ooreengekom, moet die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 10 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ die voor- arbitrasie b yeenkoms gehou is, sy uiteensetting van eis aan die verweerder, die arbiter en die Genootskap ▇▇▇▇▇.
Die uiteensetting van eis moet die a ard van die eis bevat, die regsgevolgtrekking wat die eise r geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ om af ▇▇ ▇▇▇ van die fe ite daarin vermeld, en ‘n bede om die verlangde regshulp.
Wanneer meerdere afsonderlike re gsvorderinge elk op afsonderlike ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, moet die vorderinge en feite afsonderlik aangegee word.
Die uiteensetting van e is moet ook vol doen aan die vereistes van pleit stukke in die algemeen.
13. DIE VERWEERDER SE VERWEERSKRIF
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ooreenge kom, moet die verweerder binne 1 0 dae nadat die ▇▇▇▇▇ ▇▇ uiteense tting van eis aan hom gelew er is, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ rskrif aan die ▇▇▇▇▇, die arbiter en die Genootskap ▇▇▇▇▇.
Die verwee rder moet in sy verweerskrif al die wesenlike feite wat in die uiteensetting van eis b eweer word, erken of o ntken of met teenwerping erken of me ▇▇ ▇▇▇▇▇ va n genoemde feite nie erken word n ie en in ▇▇▇▇ ▇▇ mate, en duidelik en bondig alle wesenlike ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ waarop hy steun.
Elke feiteb ewering in die uiteen setting van eis wat nie in die verweerskrif uitdruklik on tken of erken word nie, word geag erken ▇▇ ▇▇▇▇. As ‘n verduideliking of kwalifisering van ‘n ontkenning nodig is, moet dit in die verweerskrif vermeld word.
‘n Verweerder wat ‘n te eneis in stel, moet die wesenlike f eite waarop dit steun tesame met sy verweerskrif aflewer . Die teene is moet vol doen aan die vereistes van reël 12.
‘n Verweerskrif en teeneis moet oo k voldoen aan die verei stes van pleitstukke in die algemeen.
14. ▇▇▇▇▇ ▇▇ VERWEER OP DIE TEENEIS EN REPLIKASIE
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ooreenge kom, moet die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 10 dae na lewering van die teeneis sy verweerskrif ▇▇▇▇▇ in oor eenstemming met die voorskrifte van reëls 13 en 15, asook ‘n replikasie op die verweerder se verweerskrif.
‘n Replikasie of daarop volgende pleitstuk wat ‘n blote ing edingtreding of blote ontkenning van die bewerings in die vorige pleitstuk sou wees, is onnodig en ingedingtreding word veronderstel.
15. PLEITSTUKKE IN DIE ALGEMEEN
Elke pleitstuk word deur ‘n party of sy regsverteenwoordiger onderteken.
Die titel van die eis wat die name van die partye bevat, en die nommer daaraan deur die Genootskap to egeken, moet bo-aan elke pleit stuk verskyn, met dien verstande dat waar die partye talryk is of die titel lank en ‘n verkorting redelik moontlik is, dit verkort moet word.
Elke pleitst uk word in paragrawe (insluitend e sub-paragrawe) verdeel wat agtereenvolgens genommer word en wat elk, sover moontlik, ‘n afsonderlike bewering bevat.
Elke pleit stuk bevat ‘n duidelike en bondige ▇▇▇▇▇▇▇▇ van die wese nlike fe ite waarop die eis, verweer of antwoord, ▇▇ ▇▇▇▇▇ g van die g eval, berus, in voldoende besonderhede om die te enparty in staat te stel om daarop te antwoord.
Wanneer ‘n party in ‘n pleitstuk ‘n feitebewering in die vorige pleit stuk ontken, moet hy die wesenlike punt beantwoord en nie ontwyk nie.
‘n Party wat in sy pleitstuk op ‘n kontrak steun, moet meld of die kontrak skriftelik of mondeling was en wanneer, waar en deur wie dit gesluit is.
Dit is nie nodig om in ‘n pleit stuk die omstandighede te meld waarvan ‘n beweerde stilswyende bepaling afgelei kan word nie.
‘n ▇▇▇▇▇ wat skadevergoeding eis, moet die skade so uiteensit dat die verweerder redelik in staat is om die kwantum daarvan te skat
16. VERDERE VOOR-ARBITRASIE BYEENKOMS
Indien die a rbiter of alb ei die partye dit verlang, kan die a rbiter ‘n verdere voor- arbitrasie byeenkoms belê met die oog daarop om een of meer van die volgende aspekte te oorweeg en/of te beslis, naamlik of:
die gesamentlike bundel, deur die ▇▇▇▇▇ of die verweerder opgestel, in orde is en of enige dokumentasie daaraan toegevoeg moet word;
daar enige geskille is wat op enige wyse opgehelder, be perk en/of afgehandel kan word voor arbitrasie;
enige punte in limine voor arbitrasie besleg moet word; enige wysiging aan enige pleitstuk aangebring moet word;
enige aspekte van die geskil ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die arbiter beslis kan word;
‘n lys van g etuies en ‘n opsommin g van hul getuienis deu r die partye uitgeruil moet word;
die geskil moontlik op dokumente besli s kan word sond er die aan hoor van getuienis;
enige ander aspek oor ▇▇▇▇ ▇▇▇ word wat die arbitrasie so spoedig as moontlik tot ‘n einde ▇▇▇ bring.
17. BEVOEGDHEDE VAN DIE ARBITER
17.1 Die arbiter ▇▇▇ kragtens hierdie reëls bevoeg wees om:
17.1.1 ‘n beslissing ▇▇ ▇▇▇▇ ten aansien van alle prosedurekwessies, insluitende blootlegging van dokumentasie, wie die onus dra, wie met die lei van getuienis moet begin, d ie wysiging van pleitstu kke, tussent ydse bevele, die verlenging of inkort ing van enige ty e vir die lewering van pleitstu kke, die skeiding van verhore of om oor enige ander prosedure-aangeleentheid te beslis;
17.1.2 enige geskil oor die arb iter se bevo egdheid om op te tree, wat voor of tydens die arbitrasieproses mag ontstaan, te besleg;
17.1.3 enige regsvraag wat tydens ‘n arbitr asie mag ontstaan, vir ‘n regsmening na ‘n advokaat ▇▇ ▇▇▇▇▇▇;
17.1.4 enige eis, verweer of t eeneis ▇▇▇▇ ▇▇ haal waar enige pa rty nie betyds voldoen aan enige tydsbepalings in hierdie reëls vermeld nie;
17.1.5 op versoek van die partye of indien hy dit self nodig ag, enige regspunt of punt in limine ▇▇ ▇▇▇▇▇ g alvorens daar met di e arbitrasie voortgegaa n word;
17.1.6 indien hy dit nodig ag, en in oorleg met die partye, een of meer deskundige getuies aan te stel om enige aspek wat desku ndige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, te on dersoek en om daaroo r verslag te doen aan die arbiter en getuienis onder eed daaromtrent ▇▇ ▇▇▇;
17.1.7 toe te laat dat ander partye tot die arbitrasieverrigtinge gevoeg word;
17.1.8 aan enige party kondonasie te verleen vir die nie-nakoming van tydperkvereistes of enige van hierdie reëls;
17.1.9 ‘n final e to ekenning ▇▇ ▇▇▇▇ ten aansien van alle geskille wat voor hom/hulle geplaas word, insluitende geskille wat gevoegde partye raak;
17.1.10 by wyse va n ‘n bevel t e bepaal we lke party of partye vir die betaling v an koste aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ en teen ▇▇▇▇▇ skaal;
17.1.11 enige ander beslissing ▇▇ ▇▇▇ wat o nder die omstandighede reg en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇.
18. WAAR DRIE ARBITERS AANGESTEL IS
18.1 Waar drie a rbiters aang ▇▇▇▇▇ is om ‘n geskil te besleg, sa l, by verdelin g tussen hulle, die beslissing van twee die beslissing van die tribunaal uitmaak.
18.2 Indien daar in so ‘n g eval nie ‘n meerderheidsbeslissing is n ie, is die beslissing v an die voorsitter of, ▇▇▇▇▇▇▇ geen voorsitter aa ngestel is nie, die senior a rbiter in terme van ervaring se beslissing die beslissing van die tribunaal.
18.3 Die senior arbiter, in terme van ervaring, ▇▇▇ voorsit by die verrigtinge.
19. ONBEVOEGDHEID VAN DIE ARBITER, BEËINDIGING VAN DIE ARBITER SE DIENSTE EN AANSTELLING VAN VERVANGENDE ARBITER
19.1 Waar ‘n arb iter, na afh andeling van die voor-arbitrasie b yeenkoms, van mening is d at hy om een of ▇▇▇▇▇ ▇ ▇▇▇ nie o nafhanklik o f onpartydig is nie, of om een of ander rede nie bevoeg is om met die arbitrasie voort te gaan en dit af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ nie, moet hy die Genootskap skriftelik daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇.
19.2 Sodanige skriftelike ke nnisgewing moet ook aan die Genootskap ▇▇ ▇▇▇ word in die geval waar die ▇▇▇▇▇ ▇▇, nadat ‘n ar bitrasieproses begin he t, bewus word van sodanige onbevoegdheid.
19.3 Sodra die Genootskap sodanige kennisgewing van die ar biter ontvang, stuur die Genootskap ‘n afskrif daarvan aan beide partye met die versoek ▇▇ ▇▇▇▇▇ 7 dae daarop kommentaar ▇▇ ▇▇▇▇▇. Indien enige van die partye beswaar daarteen het dat die arbiter met die arbitrasieproses voortgaan, ▇▇▇ die Genootskap ‘n ander arbiter aanstel.
19.4 Waar nie een van die partye beswaar het teen die arbiter op grond va n die gewaande onbevoegdheid nie, sal die arb itrasieverrigtinge voortgaan onder gemelde arbiter.
19,5 Waar ‘n a rbiter, ▇▇ ▇▇▇▇▇ re de ookal, onbevoeg i s om met ‘n arbitrasieverrigting voort te gaan, o f waar ‘n ar biter hom a an ‘n ged ing onttrek, kan die Genoo tskap ‘n vervangende arbiter aan stel met die samewerking van die partye en, indien geen eenstemmigheid hiero or bereik kan word nie, stel die Genootskap ‘n arbiter na goeddunke aan.
19.6 Sodanige vervangende arbiter ▇▇▇ dieselfde bevoegdhede hê as die oorspronklik aangesteld e arbiter en ▇▇▇ hy insae hê in alle getuien is, transkripsies en b lootgelegde dokumente. Hy mag verder versoek dat ‘n getuie of getuies wat reeds getuig het, teruggeroep word o m getuienis ▇▇ ▇▇▇▇▇ en ▇▇▇ ▇▇▇ met die arbitrasieverrigtinge voortgaan tot die afhandeling daarvan.
20. SEKURITEIT VIR KOSTE
20.1 Die arbiter kan gelas dat enige party wat ‘n ▇▇▇▇▇ of ‘n ▇▇▇▇▇ in rekonvensie is, sekuriteit vir koste binne ‘n bepaalde tyd moet ▇▇▇▇▇ tot die bedrag wat die arbiter mag goedvind.
20.2 Die arbiter mag die arbitrasieverrigtinge staa k tot tyd en wyl sodanige koste betaal is.
20.3 Indien die party wat gel as is ▇▇ ▇▇▇▇▇ ‘n bepaalde tyd sekuriteit vir ▇▇▇▇ e ▇▇ ▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇ goeie rede versuim om dit te doen, ka n die arbiter daardie party se eis afwys, voort gaan met die arbitrasie en ‘n fin ale toekenning maak.
21. VERTEENWOORDIGING VAN PARTYE
21.1 Enige party kan homself verteenwoordig tydens ‘n arbitrasieverrigting en enige party, hetsy ‘n natuurlike persoon of ‘n regspersoon, kan verteenwoordig word deur ‘n regsverteenwoordiger wat daartoe gemagtig is.
21.2 Indien enig e party b y wyse van ‘n kennisgewing gelewer aan die ander party, die arbiter en die Genootskap, di e magtiging van so ‘n party se regsverteenwoordiger betwis, moet die an der party binne 5 dae na lewering van sodanige kennisgew ing, skrift elike bewys van sodanige magtiging aan sy teenparty, die arbiter en die Genootskap ▇▇▇▇▇.
21.3 Indien daar steeds ‘n geskil oor sodanige magtiging be staan, ▇▇▇ die arbiter dit beslis.
22. VERSTEK
22.1 Waar die ▇▇▇▇▇ of d ie verweerd er nie sy uiteensetting van eis of verweerskrif binne die voorgeskrewe ty dperk ▇▇▇▇▇ nie, kan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bepaal dat die verrigtinge beëindig word, waar die ▇▇▇▇▇ in versuim is, of bepaal dat die verrigtin ge voortgaan in d ie verweerder se afwesigheid, waar die verweerder in versuim is, en ‘n toekenning maak.
22.2 Waar enige party, nadat die nodige kennis aan hom gegee is, versuim om die arbitrasieverrigtinge by ▇▇ ▇▇▇ n, mag die arbiter met die arbitra sie voortgaan en ‘n toekenning maak.
22.3 Indien enig e party versuim om dokumentasie behoorlik bloot te lê of o p enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ versuim om aan hierdie reëls te voldoen, kan die arbiter op aansoek van die ve rontregte party gelas dat ▇▇ ▇▇▇▇▇ ‘n bepaalde tydperk sodanige versuim moet reg stel of, by gebreke daarvan, dat sy eis of verweer geskrap word en dat verdere regshulp aan die verontregte party ▇▇▇▇▇▇▇ word.
23. GETUIENIS VAN DESKUNDIGE GETUIES
23.1 Geen party ▇▇▇ geregtig wees om enige ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ roep as ‘n deskundig e getuie nie, behalwe met verlof van die arbiter o f die toeste mming van al die partye, tensy hy -
23.1.1 nie later nie as 15 dae voor die ver hoor van die arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ het van sy voorneme om dit te doen; en
23.1.2 nie later n ie as 10 d ae voor sodanige verhoor ‘n opso mming van die deskundige se menings en die redes daarvoor afgelewer het.
24. OPROEP VAN ▇▇▇▇▇▇▇, OPNAME VAN GETUIENIS EN REKORD VAN ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇
24.1 Die bywoning van getuies om getuie nis ▇▇ ▇▇▇ en/of ▇▇▇▇▇, dokumente of sake voor d ie arbiter te lê, kan deu r enige van die partye versoek word deur gebruikmaking van die prose dure voorgeskryf in artikel 16 van die Wet.
24.2 Die partye kan, voor die arbitrasieverrigtinge, ooreenkom oo r die opname van mondelinge getuienis en die hou van re kord van die verrigtinge. By gebrek aan sodanige ooreenkoms moet die arbiter die wyse van opname van getuienis en die hou van rekord van die verrigtinge in oorleg met die partye bepaal.
25. VERTROULIKHEID VAN VERRIGTINGE
25.1 Vertroulikheid van die a rbitrasieverrigtinge word te alle tye gehandhaa f tensy al die partye tot die arbitrasie anders ooreengekom het.
25.2 Die arbiter kan op a ansoek van enige part y enige persoon wie se teenwoordigheid nie rederlikerwys by die arbitrasieverrigtinge benodig word nie, van die verri gtinge uitsluit en beveel dat hy die a rbitrasielokaal verlaat.
26. SKIKKINGSVOORSTELLE EN TENDERS
26.1 In enige arbitrasie waarin ‘n bedrag geld geëis word, mag enige party teen wie die eis gebring is, te enige tyd voor die publikasie van die arbiter se finale toekenning, ‘n aa nbod maak om ‘n gedeelte of die geheel van die eisbedrag te betaal.
26.2 Kennisgewing van soda nige aanbod ▇▇▇ gegee word aan al die partye t ot die arbitrasieverrigtinge en ▇▇▇ die volgende aspekte behandel:
26.2.1 of die aanbod onvoorwaardelik ▇▇ ▇▇▇▇ word, of sonder benadeling van regte, as ‘n aanbod om te skik;
26.2.2 of die aanbod gemaak word by wyse van ‘n skikking van b ▇▇▇▇ die eis en koste of slegs ten op sigte van die eis en of die aanbod te n opsigte v an koste alle koste of slegs ‘n gedeelte van die koste insluit.
26.3 Die party aan wie die aa nbod gemaak word, ▇▇▇ geregtig wees ▇▇ ▇▇▇▇▇ 10 dae na o ntvangs van die skriftelike aanbod, die party wa t die aanbod maak, skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel dat die aanbod aanvaar word, by gebrek e waarvan die aanbod ▇▇▇ verval.
26.4 Geen aanbod wat son der benadeling van regte gemaak is, ▇▇▇ aan die arbiter geop enbaar word te enige t yd voor ‘n finale toeken ning gemaak word nie. Geen verwysing na sodanige aanbod ▇▇▇ in enige lêer van d ie Genootskap verskyn of in enige d okument wat aan die arbiter verskaf word nie.
26.5 Die ▇▇▇▇ dat ‘n aanbod gemaak is in gevolge die bepalings van hierdie r eël, mag onder die arbiter se aandag gebring word nadat ‘n toekenning gemaak is, synde rele vant ▇▇ ▇▇▇▇ ten aansien van die kwessie ▇▇▇ ▇▇▇▇▇.
26.6 Waar die arbiter ‘n finale toekenning gemaak het en ‘n kostebevel gemaak het ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van die aanbod, kan die party wat die aanbod gemaak het, binne 5 dae nadat die kostebevel gemaak is, die arbiter versoek d at die kwessie ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ weer behandel word in die lig van die aanbod.
27 DIE TOEKENNING
Sodra die Genootskap a an die arbiter sy gelde betaal het en nie later nie as 20 dae nadat getuienis en argument afgehandel is, maak die arb iter ‘n skriftelike toekenning en voorsien sodanige t oekenning t esame met volledige re des daarvoor, aan beid e partye of hulle regsverteenwoordigers.
28 REGSTELLING VAN ‘N TOEKENNING
28.1 Nadat ‘n toekenning g emaak is, ▇▇▇ die arbiter geregtig wees om sy toekenning reg te stel e n/of te wysig, hetsy op aansoek van een of beide partye of op eie inisiatief, ten e inde enige ▇▇▇▇ ksionele of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ of enige onsekerheid of dubbelsinnigheid in die toekenning reg te stel of om enige addisionele toekenning ▇▇ ▇▇▇▇ indien dit nodig mag blyk ▇▇ ▇▇▇▇.
28.2 Indien die a rbiter van voorneme is om uit eie inisiatief ‘n t oekenning te wysig of re g te stel, moet die partye of hulle regsverteenwoordigers ten minste 5 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇ word om enige vertoë te rig in ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ d it nodig ag.
28.3 Die arbiter moet binne 5 dae nadat sodan ige vertoë ▇▇▇▇▇ is, die gewysigde toekenning ▇▇▇▇▇.
29. APPÈLLE
29.1 Die partye kan skriftelik ooreenkom dat ‘n party die reg ▇▇▇ hê om teen die toekenning van die arbiter te appelleer , in ▇▇▇▇▇ geval die bepalings van hierdie reël sal geld:
29.1.1 kennisgewing ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen ‘n to ekenning moet binne 1 0 dae nadat sodanige toekenning gelewer is, skr iftelik by die Genootskap aangeteke n word met b etaling van die administrasiefooi wat van t yd tot tyd deur die Genootskap voorgeskryf word;
29.1.2 die kennisgewing moet duidelik die gronde ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ uiteensit en aandui of ▇▇▇▇▇ teen die hele uitspraak of toekenning of ‘n ▇▇▇▇ daarvan aangeteken word;
29.1.3 die kennisgewing moet ook aan d ie ander partye tot die arbitrasie en die arbiter afgelewer word.
29.2 As gevolg van die af lewering van die kennisge wing word die toekenn ing van die arbiter van eerste inst ansie opgeskort hangende die beslissin g van die app èltribunaal, tensy die ar biter van ee rste instansie op aan soek van ‘n belanghebbende anders gelas. In so ‘n geval geld die reëls met betrekking tot die arbiter se gelde mutatis mutandis.
29.3 Enige party tot ‘n arbitrasie aan wie ‘n kennisgewing ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ afgelewer word, het die reg ▇▇ ▇▇▇▇▇ 5 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ die kennisgewing aan hom afgelewer is, ‘n kennisgewing van teenappèl aan die ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, and er partye tot di e arbitrasie, die Genoot skap en die arbiter af ▇▇ ▇▇▇▇▇. Di e bepalings v an die reëls is mutatis mutandis op die te enappèl van toepassing insluit end die betaling van ‘n administra siefooi wat die kennisgewing van ‘n teenappèl moet vergesel.
29.4.1 Die appellant is verplig om sekuriteit te stel vir die respondente ▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇.
29.4.2 Indien die partye nie oor die omvang van sodanige koste ooreen kan kom nie, bepaal die Genootskap die omvang daarvan.
29.4.3 Binne 5 da e nadat d ie omvang va n sodanige koste bepa al is, moet die appellant daarvoor sekuriteit stel.
29.5.1 Die partye kan skrift elik ooreen kom ▇▇▇▇▇ drie persone uit die Genootskap se paneel die arbitrasietribunaal ▇▇▇ uitmaak.
29.5.2 Vir sover die partye nie oor die arbiters kan ooreenkom nie, stel die Genootskap uit sy eie paneel arbiters aan.
29.6 Die Genootskap kan namens die partye met die arbiters ooreenkom oor hulle voorgestelde gelde ten opsigte van die ▇▇▇▇▇.
29.7 Indien die Genootskap met een of meer van die arbiters nie hieroor kan ooreenkom nie, stel die Genootskap, met eenstemmigheid van die partye, ‘n ander a rbiter of ar biters uit sy paneel aan in die plek van d ie oorpsronklike arbiters, maar indien geen eenst emmigheid hieroor bere ik kan word nie, stel die Genootskap ‘n ander arbiter of arbiters n a goeddunke aan en verwittig al die betrokkenes van sodanige aanstelling. Die prosedure van die v orige sub-reël word met betrekking tot die nuut- aangestelde arbiter of arbiters herhaal.
29.8 Sodra die Genootskap e n die arbiter s oor hulle gelde ooreen gekom het, stel die Genootskap die partye in kennis dat hulle voor of op ‘n sekere dag
die arbiters se gelde in gelyke dele by die Genootskap moet inbetaal, e n dat as een van die partye sou versuim om dit te doen, die ander party dit kan doen sodat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voortgaan.
29.9 Sodra die Genootskap betaling van die arbite rs se gelde ontvang het, magtig die Genootskap die arbiters en gee aan hulle opdrag om met hulle voorbereiding en die aanhoor van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ te gaan.
29.10 Die Genootskap bepaal, in oorleg met die arbiters en die partye, ‘n datum, tyd en plek vir die aanh oor van die ▇▇▇▇▇ en lig die partye en die arbit ers dienooreenkomstig in.
29.11.1 Ten minste 20 dae voor die aanhoor van die ▇▇▇▇▇ moet die appellant aan die arbiters en die ander partye tot die arbitrasieverrigtinge elkeen ‘n kopie van die oorkonde, inslu itend die to ekenning en alle relevante dokumente besorg.
29.11.2 By ooreenkoms tusse n die part ye kan ont ersaaklike dele van d ie oorkonde weggelaat word, met dien verstande dat ‘n lys van sodanige dokumente ▇▇▇▇ van die oorkonde uitmaak.
29.11.3 Die appellant of sy vert eenwoordiger moet sert ifiseer dat dié oorkonde in alle opsigte ‘n ware en korrekte weergawe van die arbitrasieverrigtinge is.
29.12 Ten minste 10 dae voor die aanhoor van die ap pèl moet die appellant en die respondent wat ‘n teenappèl geloods het, hulle hoofde van argument ten opsigte van die ▇▇▇▇▇ en die teenappèl onderskeidelik, aan die arbiters, die Genootskap en die ander partye ▇▇▇▇▇.
29.13 Ten minste 5 dae voor die aanhoor van die ▇▇▇▇▇ moet die respondent en die appellant wat ‘n tee nappèl teëstaan, hulle hoofde van argument aan die arbiters, die Genootskap en die ander partye ▇▇▇▇▇.
29.14 Die appèltribunaal is be voeg om di e toekenning te handhaaf, te wysig of ter syde te stel of na die arbiter ter ug ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vir ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ en om sodanige bevele ten opsigte van ▇▇▇▇▇ ▇▇ maak as wat hulle reg en ▇▇▇▇▇▇ ▇▇.
29.15 Sodra die Genootskap aan die arbiters hulle gelde betaal het, voorsien die appèltribunaal hulle uitspraak aan die partye o f hulle verte enwoordigers en maak hulle toekenning aan hulle bekend.
29.16 Die beslissing van die appèltribunaal is finaal en bindend op die partye en word geag die toekenning deur die arbiter in eerste instansie ▇▇ ▇▇▇▇.
30. TYDSBEREKENING
30.1 Waar hierdie reëls enig e tydperk voorskryf, ▇▇▇ sodanige tydperk bereken word met uitsluiting van Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
30.2 Waar ‘n aantal dae na aflewering van ‘n dokument voorgeskryf word, loop daardie dae vanaf die dag nadat sodanige aflewering geskied het.
31. DIE WYSE VAN AFLEWERING VAN PLEITSTUKKE, DOKUMENTE EN ANDER KENNISGEWINGS
31.1 Die oorspronklike va n alle ple itstukke of ander dokumente en kennisgewings, tesame met aanhangsels, ▇▇▇ in ‘n getikte vorm aan die Genootskap afgelewer word tesame met ‘n bewys dat ‘n kopie daarvan aan elkeen van die ander partye, asook aan die arbiter, afgelewer is.
31.2 Alle pleitst ukke, doku mente en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ isgewings ▇▇▇ óf fisie s afgelewer word aan die ander party of partye en aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ óf andersins by wyse van faksimilee óf elektroniese pos [e-p os]; met d ien verstande dat indien aflewering per hand geskied, die han dtekening van die persoon aan wie en datum waarop dit afgelewer word daarop verskyn en, indien t oepaslik, d ie ▇▇▇▇▇▇▇ van sodanig e party daa rop aangebring is. Ind ien aflewerin g by wys e van faksimilee of elektronie se posversending geskied, moet ‘n uit druk wat voorgee die a nder party se faksnommer of e-posadres daarop te bevat, tesame met die datum en tyd waarop dit versend en ontvang is, aan die Ge nootskap oorhandig word. Indien voormelde aangeheg is by die oorspronklike pleitstuk, and er dokument of kennisgew ing wat by die Genootskap ingedien is, ▇▇▇ d it prima facie as bewys dien van die aflewering daarvan.
31.3 Aflewering van pleit stukke, dokumente of ander kennisgewings sa l slegs geldig wees indien dit ooreenstem met die adres wat ‘n ▇▇▇▇▇ voorsien het in sy versoek tot arbitr asie, of sodanige ander adres as wat hy daarna skriftelik aan die Genootskap meegedeel het.
31.4 In geval van die aflewering va n pleitstukke, dokume nte of ander kennisgewings aan ‘n v erweerder, of aan ‘n d erde party wat as party gevoeg is in die betrokke arbitrasieverrigtinge, moet sodanige pleitstukke, dokument of ander kennisgewings persoonlik aan sodanige verweerder of derde party afgelewer word; met dien verstande dat die volgende as voldoende bewys van aflewering geag word:
31.4.1 In geval d ie verweerder en/of derde party ‘n minderjarige of ‘n regsonbevoegde persoon is, p ersoonlike aflewering aan ▇▇ ▇▇▇▇, kurator of ‘n persoon wat in ‘n soort gelyke verhouding is met sodanige minderjarige of onbevoegde persoon;
31.4.2 indien hy ‘n domicilium citandi et executandi gekies het, aflewering by sodanige a dres, bevestig met ‘n beëdigde verklaring van die ▇▇▇▇▇ of ‘n gevolmagtigde namens die ▇▇▇▇▇ dat dit aldus afgelewer is;
31.4.3 in geval van ‘n korpora sie of maatskappy, afle wering per hand, bevestig met ‘n beëd igde verklaring van die ▇▇▇▇▇ of ‘n gevolmagtigd e namens d ie ▇▇▇▇▇ dat d it aldus afge ▇▇▇▇▇ is, of versending per geregist reerde pos na sodanige korporasie of maatskappy se geregistreerde adres of sy hoofplek van besigheid;
31.4.4 waar die verweerder of derde p arty ‘n firma of ‘n ven nootskap of ‘n vrywillige vereniging i s, fisie se af lewering ▇▇ ▇▇▇▇▇, bevestig met ‘ n beëdigde verklaring va n die ▇▇▇▇▇ of ‘n gevolmagtigde namens die ▇▇▇▇▇ dat dit a ldus afgelewer is, of versending daarvan per aang etekende pos na die hoofplek van die besigheid of die eienaar van sodanige firma of die
voorsitter of sekretaris of komitee of bestu ursliggaam van sodanige vereniging;
31.4.5 waar ‘n verweerder of ‘n derde par ty ‘n sentrale, provinsiale of plaa slike owerheidsliggaam of ‘n statutêre raad is, fisiese aflewering daarvan, bevestig met ‘n beëdigde verklaring van die ▇▇▇▇▇ of ‘n gevolmagtigde namens die ▇▇▇▇▇ dat dit aldus afgelewer is, of ve rsending p er aangetekende pos aan die uitvoerende hoof van sodanige regeringsliggaam of statutêre liggaam.
31.5 In geval wa ar ‘n verwe erder of ‘n derde party toegestem het om in die arbitrasieverrigtinge gev oeg te wor d en aan d ie Genootskap ‘n adres, insluitende fisiese a dres, posa dres, faksn ommer, en elektronie se posadres voorsien het, ▇▇▇ mag sodanige pleitstukke, dokumente of ander kennisgewings na enige sodanige voormelde adres of faksnommer of elektron iese posadr es gestuur word en is ‘n handteke ning waarmee ontvangs erken is of fa ksversendingsbladsy met die datum en tyd en die faksnommer waarheen dit versend is, of die elektroniese posversendingsbladsy met die datum en elektroniese posadres waarheen dit versend is, prima facie bewys van sodanige versending.
31.6 Aflewering van sodanige pleitstuk, dokument of ander kennisgewing sa l geag word tot die and er party ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ te gekom het op die datu m waarop dit ingevolge die voorafgaande subre ëls aan d ie ander party afgelewer is. By versending per aangetekende pos, ▇▇▇ dit geag word dat dit tot die ander party ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ gekom het 5 dae na sodanige versending. Dit ▇▇▇ ook geag word dat, indien aflewering aan ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ geskied as aan die verweerder of derde party self en indien ‘n party sertifiseer d at sodanige persoon verklaar het dat hy op datu m van aflewering in beheer is by sodanige party se woonadres, werksadres, geregistreerde kantoor of enige ander plek wat die party aldus gekies he t, dat sodan ige party dit ontvang het.
32 ALGEMEEN
32.1 Indien enige party in verstek is om ▇▇ ▇▇▇▇ van die gelde te betaal, ka n enige ander party sodanige gelde b etaal en te eniger tyd ‘n aansoek aan die arbiter rig om sodanige party te beveel om die gelde aan hom terug te betaal op sodanige voorwaardes en heffing va n rente as wat die arbiter bepaal.
32.2 Indien die partye dit verlang, kan hulle in die geval van geskille van beperkte o mvang of wat spoedeisende afh andeling vereis, skr iftelik ooreenkom dat die arb iter gemagtig word om ‘n aktiewe inkwisitoriese rol in die arbitrasie van die geskil te vervul en/of d at die reëls van bewysleer ▇▇▇ ▇▇▇ geld nie, met d ien verstande dat die beginsels van natuurlike geregtigheid deurlopend gehandhaaf ▇▇▇ word.