Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing
'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittree- annuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele aan die lid te voorsien. Die uittree-annuïteitsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet bydraes regstreeks aan ons betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die bydraes as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis ▇▇▇▇ beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLR-A03-01, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇;
• die staat, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd bygewerk;
• ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie ▇▇▇▇ van die kontrak vorm.
Ons ▇▇▇ die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieël
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar inligting oor beleggingsfondse gekry kan word;
• in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
• wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alle inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reëls van die FONDS, ▇▇▇ die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui.
Oop termyn
Na die gekose termyn verstryk het, word die termyn van die plan as oop beskou. Dit beteken dat die fondswaarde nie outomaties uitbetaal ▇▇▇ word na die gekose termyn verstryk het nie, maar dat die plan ▇▇▇ voortgaan tot die planhouer die plan beëindig.
Eenmalige fonds
Dit is die ▇▇▇▇ van die fondswaarde wat deur eenmalige betalings opgebou word.
Herhalende fonds
Dit is die ▇▇▇▇ van die fondswaarde wat deur die spaargedeelte van herhalende betalings opgebou word.
Wysigingheffingsdatum
Dit is die datum tot wanneer ons 'n wysigingsheffing vir sekere wysigings ▇▇▇ hef, en word in die staat aangedui. 'n Aparte datum geld vir die eenmalige en herhalende fondse.
Werksdag
Dit is enige dag van die week van Maandag tot Vrydag, openbare vakansiedae uitgesluit.
Betalingsvakansie
'n Tydperk waartydens die herhalende betalings op versoek tydelik gestaak word.
Omsetting
Wanneer ons 'n bestaande plan na hierdie tipe plan omskakel, ▇▇▇▇▇▇ ons daarna as 'n omsetting. Vir administratiewe doeleindes ▇▇▇ ons 'n nuwe plannommer toe. Die bedrag wat van die bestaande plan oorgedra word, is gelyk aan die eenmalige betaling op die begindatum van die omsetting. Hierdie eenmalige betaling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ in die opbou van die herhalende fonds ingesluit word en nie in die opbou van die eenmalige fonds nie. Geen eenmalige fonds ▇▇▇ op die begindatum van die omsetting begin opbou nie.
Die voorwaardes ▇▇▇▇ in die kontrakdokumente uiteengesit ▇▇▇ slegs vanaf die begindatum van die omsetting geld.
Betalings
Eenmalige betalings
Eenmalige betalings mag gemaak word, op voorwaarde dat dit nie minder is as ons minimum wat toegelaat word nie. As die transaksiedatum vir 'n betaling, ▇▇▇▇ in die staat aangedui, meer as een dag later as die betaaldatum is, ▇▇▇ ons die betaling aanpas om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir die vertraging vanaf die dag na die betaaldatum tot die transaksiedatum.
Herhalende betalings
Herhalende betalings word toegelaat, maar ▇▇▇ moet dit van die begin van die plan van toepassing wees. Dit kan nie later bygevoeg word nie. 'n Herhalende betaling, indien van toepassing, is op dieselfde ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ maand of jaar verskuldig, ▇▇▇▇ in die staat aangedui.
'n Herhalende betaling bestaan uit 'n spaargedeelte en 'n risikogedeelte. As daar geen betalingkwytskeldingsvoordele op die plan is nie, is die risikogedeelte van die herhalende betaling nie van toepassing nie.
As herhalende betalings per debietorder gemaak word, en die dag wat versoek is waarop ons die betaling moet vorder, nie op 'n werksdag ▇▇▇ ▇▇▇, of 'n maand nie die spesifieke dag het nie, sal ons dit op die volgende werksdag vorder.
Die transaksiedatum vir 'n herhalende betaling is die laaste van die datum waarop die betaling verskuldig is en die werklike betaaldatum. As dit nie 'n werksdag is nie, sal die transaksiedatum die eerste werksdag daarna wees. Ons ▇▇▇ ▇▇▇ 'n herhalende betaling wat voor die transaksiedatum gemaak word aanpas om voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇ vir vroeë betaling nie.
As 'n herhalende betaling nie ten ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, mag ons die herhalende betaling as gestaak ag, en ▇▇▇ ▇▇▇ die wysigingsheffing vir staking van herhalende betalings hef, indien van toepassing. Verder, as betalingkwytskeldingsvoordele van toepassing is, en 'n herhalende betaling nie ten ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 'n respyttydperk van 30 dae gemaak word nie, sal hierdie voordele nie meer dekking bied nie.
Betalingsgroei
As die plan betalingsgroei het, ▇▇▇ die herhalende betaling volgens die voorwaardes van die tipe betalingsgroei, ▇▇▇▇ gekies, verhoog word.
Ons bied die volgende tipe(s) betalingsgroei:
• Vaste groei
Die herhalende betaling ▇▇▇ ▇▇▇▇ jaar met die gekose vaste persentasie verhoog word.
• Sanlam-inflasie
Die herhalende betaling ▇▇▇ ▇▇▇▇ jaar met die inflasiekoers, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, verhoog word. Met die vasstelling van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ons die verandering in die verbruikersprysindeks, of enige ander algemeen aanvaarde metode om inflasie te meet wat in daardie stadium van toepassing mag wees, in ag neem. Die Sanlam-inflasiekoers mag as gevolg van verskille in berekeningsmetodes van amptelike koerse verskil. 'n Minimum verhoging, wat van tyd tot tyd mag verander, is van toepassing.
• Flexi-groei vir skema
Flexi-groei is slegs beskikbaar vir 'n plan wat ▇▇▇▇ van 'n skema vorm. Die herhalende betaling ▇▇▇ op versoek verhoog word. Enige aantal verhogings per jaar mag versoek word. Enige bedrag of persentasie mag vir 'n verhoging versoek word, onderworpe aan 'n minimum wat van tyd tot tyd mag verander.
Die tipe betalingsgroei wat op 'n plan van toepassing is, word in die staat aangedui.
Belegging
Ons belê 'n eenmalige betaling en die spaargedeelte van 'n herhalende betaling, plus 'n addisionele toedeling, indien van toepassing, minus heffings, in die onderskeie gekose beleggingsfondse. Die addisionele toedeling hang af van die vlak van kommissie wat aan die begin beding is en mag verander as die vlak van kommissie verander word.
Inligting oor al die beleggingsfondse wat ons bied, is op die Sanlam webruimte by ▇▇▇▇://▇▇▇.▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ beskikbaar.
Leeftyd beleggingsopsie
As 'n leeftyd beleggingsopsie gekies is, ▇▇▇ ons die toedeling van die belegging aan die onderskeie beleggingsfondse volgens die gekose opsie aktief bestuur. Ons ▇▇▇ ▇▇▇▇ ons dit nodig ag ander beleggingsfondse vir die gekose ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en op die toedeling daaraan besluit. ▇▇▇▇ die versekerde lewe ouer word, ▇▇▇ ons geleidelik die toedeling van die belegging na meer stabiele beleggingsfondse skuif.
Hoe en wanneer word die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is, belê?
Ons gebruik die bedrag wat aan 'n spesifieke beleggingsfonds toegedeel is om op die transaksiedatum eenhede in daardie beleggingsfonds te koop.
Eenheidsprys
'n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfonds.
Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word:
• belasting, ▇▇▇▇ in die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie;
• die fonds se vaste bemarkings-en-administrasieheffing;
• die fooie wat deur die batebestuurders gehef word.
Vir die Vestigende Bonusfonds is die volgende van toepassing, in plaas daarvan om die markwaarde direk te gebruik:
• Gereelde volle vestigende bonusse word verklaar om die fonds 'n egalige groei ▇▇ ▇▇▇.
• 'n Bonuskoers word maandeliks verklaar en by die fonds gevoeg deur die eenheidsprys met die daaglikse ekwivalent van die bonuskoers ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
• Die bonuskoers word volgens die verwagte langtermynopbrengs van die fonds bereken, met inagneming van die maandelikse verandering in markwaarde.
Die eenheidsprys van die eenhede van die volgende beleggingsfondse word gewaarborg om nie mettertyd te verminder nie. Vir alle ander beleggingsfondse word die eenheidsprys nie gewaarborg nie, en mag dit mettertyd vermeerder of verminder.
• Vestigende Bonusfonds
• Gewaarborgde Kapitaalfonds
Mag 'n beleggingsfonds gesluit word?
Ja. Dit kan byvoorbeeld gebeur as wetgewing verander of sekere klasse ▇▇▇▇▇ onbekombaar raak of dit na ons mening nie meer verstandig is om in die spesifieke
beleggingsfonds te belê nie. As die plan geraak word, ▇▇▇ ons die versekerde lewe versoek om 'n ander beleggingsfonds ▇▇ ▇▇▇▇ wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word,
en om ons van die keuse in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. As ons geen reaksie op sodanige versoek ontvang nie, sal ons besluit in watter beleggingsfonds om die ▇▇▇▇ van die plan wat geraak word te belê.
Omskakeling van beleggingsfondse
Omskakeling van beleggingsfondse wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word, mag op versoek gedoen word. Ons ▇▇▇ eenhede verkoop van die beleggingsfondse waaruit 'n omskakeling gedoen word, en ▇▇▇ eenhede koop van die beleggingsfondse waarnatoe 'n omskakeling gedoen word. Ons doen dit op die eerste werksdag na ontvangs van die omskakelingsversoek.
Toekomstige betalings mag toegedeel word aan enige beleggingsfonds wat vir hierdie tipe plan toegelaat word. Die betalings wat reeds aan die huidige beleggingsfondse toegedeel is, ▇▇▇ ▇▇▇ in hierdie beleggingsfondse ▇▇▇.
As 'n leeftyd beleggingsopsie aktief is wanneer enige omskakeling op versoek gedoen word, of betalings op versoek anders toegedeel word, ▇▇▇ die opsie gekanselleer word.
▇▇▇▇▇ ▇▇ beleggingsfondse om ▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Daar is tans geen transaksieheffing vir die eerste vier omskakelings in 'n planjaar nie. Vir elke daaropvolgende omskakeling in 'n planjaar ▇▇▇ ons 'n transaksieheffing, wat in daardie stadium bepaal ▇▇▇ word, hef. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui. Ons mag die aantal gratis omskakelings van tyd tot tyd verander.
Enige omskakeling van beleggingsfondse wat ons volgens die gekose leeftyd beleggingsopsie doen, ▇▇▇ gratis wees. Geen transaksieheffing ▇▇▇ gehef word nie.
Verhandeling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇
Ons mag die ▇▇▇▇▇ in die beleggingsfondse vir transaksies ▇▇▇▇ skriplenings gebruik. Enige inkomste of verlies voortspruitend uit hierdie transaksies, ▇▇▇ vir ons eie rekening wees, en ▇▇▇ dus nie die planvoordele raak nie.
Fondswaarde
Die fondswaarde van 'n spesifieke beleggingsfonds is die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys vir daardie beleggingsfonds.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die fondswaarde slegs op enige van die volgende datums gelyk wees aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan:
• die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe, of
• die opsiedatum, of
• 'n datum elke vyf jaar na die opsiedatum.
Op enige ander datum ▇▇▇ die fondswaarde gelyk wees aan die laagste van die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan en die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇, wat mettertyd mag vermeerder of verminder. As 'n voordeel betaal word, of as 'n heffing vir vermindering of staking van die herhalende betaling gehef word, op 'n tydstip wanneer die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ die laagste van die twee waardes is, ▇▇▇ 'n markwaarde-aanpassing op die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds toegepas word. Dit ▇▇▇ gedoen word deur 'n aantal eenhede gelyk in waarde aan die verskil tussen die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys en die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ ▇▇ verkoop. Die oorblywende eenhede in die Vestigende Bonusfonds, indien enige, ▇▇▇ dus laer wees as wat dit sou gewees het as die voordeel betaal is op 'n tydstip toe die aantal eenhede vermenigvuldig met die eenheidsprys laer as of gelyk aan die markwaarde van die onderliggende ▇▇▇▇▇ was.
Die fondswaarde van die plan is die totale fondswaarde van al die beleggingsfondse vir daardie plan.
Lojaliteitsbonus
Op sekere planverjaarsdae voeg ons korting op sekere heffings by die fondswaarde by in die vorm van 'n Lojaliteitsbonus, as beloning vir die instandhouding van die plan by ons. Ons bereken die bedrag van die Lojaliteitsbonus as 'n persentasie van sommige van die heffings wat van die plan afgetrek is. Verdere besonderhede oor die berekening van die Lojaliteitsbonus, indien van toepassing, word in die staat voorsien.
Sanlam AftreeVersterker
'n Addisionele korting op fondsheffings word as 'n Sanlam AftreeVersterker belê. Hierdie korting word belê op dieselfde planverjaarsdae as daardie wat in die staat vir die Lojaliteitsbonus aangedui word. Die ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ook belê word wanneer die plan beëindig word as gevolg van 'n doodseis, of op versoek op of na die opsiedatum, mits die beëindiging nie binne vyf jaar vanaf die oordragdatum is nie. Dit is die datum waarop die FONDS- voordele in die Central Retirement Annuity Fund ontvang is.
As die plan voor die omsetting op 'n Sanlam AftreeVersterker geregtig was, mag die kortingspersentasie op die eerste Lojaliteitsbonus na verhouding verhoog word na gelang van die oordragdatum of die datum waarop die laaste korting voor die omsetting, indien enige, belê is.
Die korting vir die Sanlam AftreeVersterker bedra 0.5% van die fondswaarde van die plan voor die Lojaliteitsbonus bygevoeg is. As die plan egter beëindig word as gevolg van 'n doodseis, of op versoek op of na die opsiedatum, in minder as vyf jaar vanaf die datum waarop die laaste korting belê is, ▇▇▇ die kortingspersentasie na verhouding verminder word.
Ons ▇▇▇ die korting by die plan byvoeg deur eenhede in die SAV Sanlam Aandelefonds te koop. Tot 75% van die ▇▇▇▇▇ in hierdie beleggingsfonds word in Sanlam Beperk-aandele belê. As die datum waarop die korting toegedeel word nie op 'n werksdag is nie, sal ons die eenhede op die eerste werksdag daarna koop. Die eenhede in die SAV Sanlam Aandelefonds mag enige tyd omgeskakel word na enige ander beleggingsfonds wat in daardie stadium vir hierdie tipe plan toegelaat word.
Heffings
Belasting
Belasting word volgens die toepaslike polishouerfonds gehef. Geen belasting word tans in die polishouerfonds vir aftreefondse gehef nie.
Heffings vir die plan
Die huidige heffings word in die staat aangedui en kan een of meer van die volgende wees:
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van 'n eenmalige betaling afgetrek word.
• 'n Aanvanklike bemarkingsheffing, wat van die spaargedeelte van elke herhalende betaling wat van die begindatum van die omsetting gemaak is, afgetrek word.
• 'n Betalingsheffing, wat van die spaargedeelte van herhalende betalings afgetrek word, as betalings per aftrekorder gemaak word. Die heffing word as 'n persentasie van die spaargedeelte van die herhalende betaling bereken.
• 'n Maandelikse planheffing, wat van tyd tot tyd ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word om vir inflasie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
• 'n Jaarlikse bemarkings-en-administrasieheffing, wat uit twee dele bestaan:
• 'n Vaste bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is en vir verskillende beleggingsfondse mag verskil. Dit word in aanmerking geneem wanneer ons die daaglikse prys van die eenhede bereken.
• 'n Veranderlike bemarkings-en-administrasieheffing, wat 'n persentasie van
die fondswaarde is. Aparte persentasies is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die veranderlike bemarkings-en- administrasieheffing altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
• 'n Jaarlikse waarborgheffing, wat 'n persentasie van die fondswaarde is, om vir die koste van die beleggingswaarborg van elke beleggingsfonds wat 'n beleggingswaarborg bied, te betaal. Hierdie heffing word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat dit deur 12 gedeel word. Die heffing word maandeliks van die fondswaarde afgetrek deur eenhede ter waarde van die heffing te verkoop.
Aftrekkings wat deur die batebestuurders gemaak word
'n Batebestuurder hef fooie vir beleggingsnavorsing en vir die uitkies van die onderliggende ▇▇▇▇▇ van 'n beleggingsfonds. Hierdie fooie word in aanmerking geneem in die berekening van die daaglikse eenheidsprys van 'n beleggingsfonds. Die gepubliseerde prestasiesyfers van 'n beleggingsfonds is daarom na aftrekking van hierdie fooie. Meer inligting oor hierdie fooie en hulle huidige waardes is in die staat beskikbaar.
Wysigingsheffing
'n Plan mag in enige stadium verander word, op voorwaarde dat ons met die wysiging saamstem. Ons ▇▇▇ 'n wysigingsheffing hef as die wysiging voor 'n wysigingheffingsdatum gedoen word. Die wysigingheffingsdatum word aan die begin bepaal en ▇▇▇ by daaropvolgende wysigings herbereken. Aparte wysigingheffingsdatums is op die eenmalige en herhalende fondse van toepassing.
Die wysigingsheffing ▇▇▇ van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Die huidige wysigingsheffing vir die mees algemene wysigings word in die staat aangedui.
Transaksieheffing
Ons ▇▇▇ 'n transaksieheffing vir transaksies hef, ▇▇▇▇ in hierdie planbeskrywing genoem, en ▇▇▇▇ in die staat aangedui word. Hierdie transaksieheffing ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ tot tyd verhoog word om vir inflasie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇.
Planspesifieke reëls word toegepas om die maksimum betalingsvakansietydperk oor die termyn van die plan te bepaal. Die betalingsvakansietydperk kan ten volle of gedeeltelik op verskillende tye tydens die termyn van die plan gebruik word. Sommige van hierdie tydperke ▇▇▇ gratis wees. Sodra al hierdie gratis tydperke gebruik is, mag die plan vir 'n bykomende aantal betalingsvakansietydperke kwalifiseer waarvoor ons 'n transaksieheffing ▇▇▇ hef.
Hierdie transaksieheffing word van tyd tot tyd verhoog om vir inflasie, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ons bepaal, voorsiening ▇▇ ▇▇▇▇. Die huidige transaksieheffing word in die staat aangedui.
Elke transaksieheffing ▇▇▇ van die fondswaarde geneem word deur die nodige aantal eenhede te verkoop.
Beleggingsadviesooreenkoms tussen die versekerde lewe en die FONDS
Die versekerde lewe, as 'n lid van die FONDS, mag die FONDS versoek om 'n belegginghersieningsfooi, BTW ingesluit indien van toepassing, vir deurlopende beleggingsadvies vir sy of haar aftreebelegging te betaal. Ons, as die administrateur van die FONDS en in opdrag van die FONDS, ▇▇▇ hierdie fooi maandeliks namens die FONDS betaal aan die tussenganger wat hierdie advies voorsien.
Hierdie beleggingsadvies is 'n diskresionêre diens wat voorsien word deur 'n tussenganger wat deur die versekerde lewe aangewys is. Dit is nie ▇▇▇▇ van die tussengangerdienste waarvoor ons kommissie betaal nie.
Die belegginghersieningsfooi vir die beleggingsadvies word as 'n persentasie per jaar van die fondswaarde gespesifiseer. Die versekerde lewe moet die persentasie spesifiseer. Die belegginghersieningsfooi word op 'n maandelikse basis bereken, wat beteken dat die gespesifiseerde persentasie deur 12 gedeel word. Dit word maandeliks deur middel van 'n onttrekking van die fondswaarde afgetrek. Omdat die belegginghersieningsfooi op die fondswaarde gebaseer word, ▇▇▇ die randwaarde van die fooi ▇▇▇▇▇▇. Byvoorbeeld, 'n belegginghersieningsfooi van 0.50% impliseer R41.67 per maand as die fondswaarde gelyk is aan R100 000.00.
Vir die Vestigende Bonusfonds ▇▇▇ die belegginghersieningsfooi altyd bereken word op 'n fondswaarde gelyk aan die aantal eenhede in die Vestigende Bonusfonds vermenigvuldig met die eenheidsprys daarvan.
Die huidige belegginghersieningsfooi, indien van toepassing, word in die staat aangedui.
Vermindering of staking van die herhalende betaling
Die herhalende betaling kan op versoek verminder of gestaak word, mits daar voldoen word aan ons voorwaardes wat in daardie stadium van toepassing is. As dit voor die herhalende fonds se wysigingheffingsdatum plaasvind, ▇▇▇ ons 'n wysigingsheffing hef.
Een van die voorwaardes vir die staking van die herhalende betaling is 'n minimum fondswaarde na die wysigingsheffing, indien van toepassing, afgetrek is. As herhalende betalings gestaak word ten spyte daarvan dat daar nie aan hierdie voorwaarde voldoen is nie, sal die plan verval. Die minimum fondswaarde word in die staat aangedui.
As herhalende betalings gestaak word as gevolg van emigrasie, mag die plan se beëindigingswaarde as 'n enkelbedrag geneem word op voorwaarde dat die emigrasie skriftelik deur 'n gemagtigde Reserwebank-handelaar bevestig is. Die beëindigingswaarde is gelyk aan die fondswaarde minus die wysigingsheffing, indien van toepassing.
Aftreevoordeel
Die aftreevoordeel mag enige tyd vanaf die versekerde lewe se 55ste verjaarsdag geneem word, behalwe as die versekerde lewe vir ongeskiktheidsvoordele kwalifiseer ▇▇▇▇ gedefinieer in die reëls van die FONDS, wanneer dit vroeër geneem mag word. Die aftreevoordeelbedrag is gelyk aan die plan se beëindigingswaarde, wat die fondswaarde minus die wysigingsheffing, indien van toepassing, is.
Hoe ▇▇▇ die aftreevoordeel voorsien word?
Na gelang van wetgewing mag die versekerde lewe 'n ▇▇▇▇ van die aftreevoordeelbedrag as 'n enkelbedrag neem. Die balans moet gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien. Of die versekerde lewe ▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die volle voordeelbedrag gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
Die plan ▇▇▇ ▇▇▇ eindig, ongeag op watter ▇▇▇▇▇▇ die voordeelbedrag geneem word.
▇▇▇▇▇▇▇▇▇ op aftreevoordeel
Volgens huidige belastingwetgewing, en na gelang van die versekerde lewe se belastingomstandighede,
• kan die enkelbedragvoordeel belastingvry binne sekere ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇, en
• ▇▇▇ gereelde pensioenbetalings ten volle as inkomste belasbaar wees.
Voordeel betaalbaar by dood
Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die versekerde lewe.
Die volle voordeelbedrag mag as 'n enkelbedrag betaal word, of dit kan gebruik word om gereelde pensioenbetalings te voorsien.
▇▇▇ ▇▇▇ die voordeel betaalbaar by dood ontvang?
▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet enige bedrag betaalbaar as gevolg van dood betaal word
• aan enige of al die afhanklikes van die versekerde lewe, of
• as die versekerde lewe genomineerdes aangewys het wat nie afhanklikes is ▇▇▇, ▇▇▇ aan enige een of meer van die afhanklikes en genomineerdes.
Hoeveel ▇▇▇ aan elke afhanklike of genomineerde betaal word?
Die trustees van die FONDS ▇▇▇ besluit of voldoende vir die behoeftes van afhanklikes voorsien is. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ dus besluit wat elke afhanklike se aandeel, indien enige, van 'n betaalbare bedrag is. As 'n genomineerde nie 'n afhanklike is nie, sal die trustees ook besluit of die genomineerde vir enige voordele kwalifiseer en indien wel in watter mate 'n genomineerde 'n betaalbare bedrag met die afhanklikes ▇▇▇ ▇▇▇▇.
Wie is 'n afhanklike?
• Die ▇▇▇▇ van die versekerde lewe.
• 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud.
• 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.
Is dit nodig om genomineerdes aan ▇▇ ▇▇▇?
Ja. 'n Genomineerde is iemand wat die versekerde lewe aanwys om die voordeel beskikbaar by dood, of 'n ▇▇▇▇ daarvan, te ontvang. Ons, en die trustees van die FONDS, ▇▇▇ ▇▇▇ weet wat die versekerde lewe ▇▇ ▇▇▇▇▇ is. 'n Genomineerde mag die aanwysing slegs na die dood van die versekerde lewe aanvaar of afwys.
Mag die aanwysing van 'n genomineerde verander word?
'n Aanwysing mag enige tyd bygevoeg, gekanselleer of verander word. Dit moet skriftelik en deur die versekerde lewe onderteken wees, en moet ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hoofkantoor voor die versekerde lewe se dood bereik.
Hoe ▇▇▇ die gereelde pensioenbetalings voorsien word?
'n Lyfrenteplan ▇▇▇ uitgeneem word om die gereelde pensioenbetalings te voorsien. Hierdie plan moet by 'n versekeraar uitgeneem word wat kragtens die Versekeringswet, 2017 as 'n lewensversekeraar geregistreer is.
Betalings
Alle betalings moet in Suid-Afrika in Suid-Afrikaanse geldeenheid gemaak word.
Let asseblief op
• Die plan is onderworpe aan wetgewing en ons vereistes van tyd tot tyd.
• Ons bepaal die waardes, voordele en heffings van hierdie plan, en administreer die plan, volgens die aktuariële basis wat daarvoor goedgekeur is ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die Langtermynversekeringswet, 1998 vereis.
• As beleggingswaarborge gekies is, ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking.
• As betalingkwytskeldingsvoordele gekies is, ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die toepaslike "Byvoeging tot planbeskrywing" wat aangeheg is, vir 'n verduideliking.
• Die vlak van herhalende betalings mag verander word, onderworpe aan ons vereistes in daardie stadium.
• Ons waarborg nie die prestasie van die gekose beleggingsfondse nie, behalwe vir beleggingsfondse waar ons spesifiek die opsie van 'n beleggingswaarborg voorsien. Die waarde van die eenhede mag vermeerder of verminder, en prestasie van die verlede is geen waarborg vir toekomstige prestasie nie. Byvoorbeeld, die waarde van die ▇▇▇▇▇ in buitelandse geldeenhede mag wesenlik vermeerder of verminder as gevolg van veranderings in wisselkoerse.
• Ons ▇▇▇ slegs 'n eis vir betaling van 'n voordeel oorweeg nadat ons die inligting ontvang het wat ons vir hierdie doel mag vereis.