ONDERNEMING (Finansieel)
LAERSKOOL KENRIDGE TRUST PRE-GRAAD R & GRAAD R
ONDERNEMING (Finansieel)
Ek/Ons, die ondergetekende/s,
(Ouer 1) ID
(Ouer 2) ID
woonagtig te (▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ citandi et executandi)
in my/ons hoedanigheid as die wettige voog/de van (hierna genoemd “die LEERDER”)
onderneem hiermee ten gunste van die Laerskool Kenridge Trust, ▇▇▇▇ volg:
1. FOOIE
1.1 Ek/Ons onderneem om die verpligte fooie, ▇▇▇▇ vasgestel deur die Trustees van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ‘n debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal.
1.2 Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die fooie te betaal en ek/ons begryp dat:
1.2.1 Die jaarlikse fooie ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Trustees bepaal word.
1.2.2 Fooie is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid Afrikaanse Skolewet as inkomste vir die skool gaan.
1.2.3 Ons terme is die volgende:
(a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of
(b) Die fooie mag in tien maandelikse paaiemente betaal word.
1.2.4 Indien die fooie ten volle (op of voor ‘n datum wat op die begrotingsvergardering bepaal
word) betaal word, ▇▇▇ ‘n korting van die jaarlikse fooie afgetrek word.
1.2.5 ‘n Eenmalige intreefooi (nie terugbetaalbaar) van R500 moet hierdie ooreenkoms vergesel.
1.2.6 Ouers is gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die fooie, ongeag hul huwelikstatus.
1.2.7 In die geval van wanbetaling van die fooie, ▇▇▇ beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye.
1.2.8 Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliënte fooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om die fooie ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
1.2.9 Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word.
1.2.10 Indien betaling nie voor die 7de van ‘n nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die
reg voorbehou ▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef.
1.2.11 Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van die fooie, op die skoolrekenaarstelsel of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ bewaar.
1.2.12 Die skool mag navraag doen of inligting verkry oor ouers dmv ‘n Inligtingsburo of persone
wat as agente optree.
1.2.13 Ek/Ons gee toestemming dat die skool my/ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel.
1.2.14 Indien ouers versuim om die fooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan
‘n kredietburo bekend maak.
1.2.15 Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se rekenmeester/es skriftelik in kennis.
1.2.16 ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ is in beide, Afrikaans en ▇▇▇▇▇▇ beskikbaar.
1.3 Die eerste paaiement is betaalbaar op die eerste werksdag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die fooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste werksdag van November van die betrokke jaar.
1.4 Die Trustees ▇▇▇ geregtig wees om die additionele bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word.
2. SPYSKAARTAKTIWITEITE (Trust)
2.1 Ek/Ons onderneem om die fooie, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die TRUSTEES bepaal, aan die TRUST te betaal ten opsigte van spyskaartaktiwiteite waaraan die LEERDER deelneem.
2.2 Ek/Ons verklaar en erken hiermee dat ‘n rekeningstaat deur die TRUSTEES as bewys ▇▇▇ ▇▇▇▇ van die aktiwiteite waaraan die LEERDER gekies het ▇▇ ▇▇▇▇ te neem gedurende ‘n spesifieke kwartaal/seisoen en van die bedrag deur my/ons verskuldig in terme van die spyskaart en kostevorm, onderhewig daaraan, dat ek/ons geregtig ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇ 7 (sewe) dae na ontvangs van die rekeningstaat, skriftelik daarteen beswaar kan maak, ▇▇▇▇▇ beswaar per hand oorhandig ▇▇▇ word aan die verteenwoordiger van die TRUST wat in beheer is van daardie aktiwiteit.
2.3 Ek/Ons onderneem om die fooie by wyse van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal, op voorwaarde dat indien die LEERDER betrokke raak by ‘n aktiwiteit gedurende die loop van die skoolkwartaal/seisoen, betaling pro rata bereken ▇▇▇ word, vanaf die datum van betrokkenheid by die aktiwiteit, tot en met die einde van die betrokke skoolkwartaal/seisoen.
3. ERFENISFONDS HEFFING (Trust)
3.1 Ek/Ons onderneem om die heffing van R50 per maand (of R500 per jaar) per kind, by ▇▇▇▇
van ‘n maandelikse debietorder teen my/ons bankrekening te betaal.
3.2 Betalings wat aan die Erfenisfonds gemaak word, is volgens Seksie 18-A van die
Belastingswet, van u belasting aftrekbaar. U kan dus aansoek doen vir ‘n kwitansie, wat
by SARS ingedien kan word.
4. ALGEMEEN (Finansieel)
4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇.
4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇:
4.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en
4.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en
4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my rekening vir fooie wat agterstallig is; en
4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Trustees bepaal word, vir enige onbetaalde paaiement teen my rekening gehef word.
4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Trust, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis.
4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my domicilium citandi et executandi.
4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal ▇▇▇▇ bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.
GETEKEN TE op hierdie dag van 2020
OUER/VOOG (1) HANDTEKENING VOLLE NAAM