VKB STANDAARD BEPALINGS EN VOORWAARDES VAN GRAAN AANKOPE EN VERKOPE
VKB STANDAARD BEPALINGS EN VOORWAARDES ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ AANKOPE EN VERKOPE
1. BOEKSTAWING
1.1. VKB en die Teenparty (Verkoper/Koper) is van voornemens om van tyd tot tyd transaksies aan te gaan in terme waarvan die Teenparty landboukommoditeite aan VKB ▇▇▇ verkoop en ▇▇▇▇▇ of by VKB ▇▇▇ ▇▇▇▇ en ontvang.
1.2. Sodanige koop en verkoop transaksies ▇▇▇ aan hierdie standaard algemene terme en voorwaardes onderhewig moet wees, ongeag verskille in die strategie, struktuur en spesifieke terme van enige toekomstige individuele transaksie.
1.3. Die bepalings en voorwaardes in hierdie dokument ▇▇▇ van toepassing wees op alle kontrakte wat vir die duur van hierdie Bepalings en voorwaardes tussen VKB en die Teenparty aangegaan word, tensy enige sodanige bepalings onversoenbaar is met enige bepaling van enige Koop-/Verkoop- kontrak, in ▇▇▇▇▇ geval laasgenoemde voorrang ▇▇▇ geniet.
2. DEFINISIES EN INTERPRETASIE DEFINISIES
2.1. “Besigheidsdag” beteken elke dag wat nie ‘n Saterdag, ▇▇▇▇▇▇ of amptelike openbare vakansiedag in die Republiek van Suid-Afrika is nie.
2.2. “BTW” beteken belasting op toegevoegde waarde gehef ingevolge die Wet op Belasting op Toegevoegde Waarde, 89 van 1991.
2.3. “Direkte Skade” beteken daardie skade wat vanselfsprekend en in die algemeen uit die tersaaklike kontrakbreuk voortspruit en ten opsigte waarvan ‘n regsvermoede bestaan dat die Partye dit as ‘n waarskynlike gevolg van die kontrakbreuk voorsien het.
2.4. “ECTA Wet” beteken die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, 25 van 2002.
2.5. ”Geval van Versuim” beteken enige geval van versuim ▇▇▇▇ bedoel in klousules 9 en 10 hieronder.
2.6. “Indirekte Skade” of “Gevolgskade” beteken daardie skade wat, hoewel dit deur kontrakbreuk veroorsaak word, gewoonlik in die reg beskou word as te vêr verwyderd om verhaalbaar ▇▇ ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ die Partye in die besondere omstandighede wat by kontraksluiting geheers het, werklik of vermoedelik voorsien het dat dit waarskynlik uit die verbreking van die kontrak ▇▇▇ voortspruit.
2.7. “JSE CDM” beteken die Johannesburgse Effektebeurs se Commodities Derivatives Market.
2.8. “Kommoditeit” beteken ‘n landboukommoditeite wat ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes verkoop word.
2.9. “Kontrakbevestiging” beteken die skriftelike vaslegging van die Wesenlike Bepalings van elke afsonderlike Koopkontrak tussen die Partye aangegaan, wat deur VKB aan die Teenparty uitgereik word.
[1]
2.10. “Koop/Verkoop-kontrak” beteken elke afsonderlike bepalings en voorwaardes vir die koop en verkoop van Kommoditeite wat tussen die Partye gesluit word, ▇▇▇▇ in klousule 3 hieronder bedoel, waarby hierdie Bepalings en voorwaardes geïnkorporeer word.
2.11. “Koper” beteken die koper van die Kommoditeit vanaf die Teenparty, ▇▇▇▇ volledig gesiteer in die Kontrakbevestiging;
2.12. “Nie-besigheidsdag” beteken enige dag wat nie ‘n Besigheidsdag is nie.
2.13. “Die/Hierdie Bepalings en voorwaardes” beteken die bepalings en voorwaardes tussen die Partye ▇▇▇▇ in hierdie algemene bepalings en voorwaardes vervat en waarby die bepalings en voorwaardes van alle Koopkontrakte geïnkorporeer word tot die mate waartoe dit van toepassing mag wees.
2.14. “Party/Partye” beteken VKB en/of die Verkoper, ▇▇▇▇ die konteks mag vereis.
2.15. “Prima Rentekoers” beteken die veranderlike rentekoers van tyd tot tyd deur ABSA Bank Beperk as sy primakoers gekwoteer, synde ‘n nominale jaarlikse ▇▇▇▇▇, maandeliks saamgestel, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ daardie bank bereken en gehef, en ▇▇▇▇ gesertifiseer deur enige bestuurder of direkteur van daardie bank, van wie se aanstelling nie bewys vereis ▇▇▇ word nie, ▇▇▇▇▇ gesertifiseerde Prima Rentekoers op enige gegewe tydstip finaal en bindend op die Partye ▇▇▇ ▇▇▇▇.
2.16. “R” of “Rand” beteken Suid-Afrikaanse ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ die amptelike geldeenheid van Suid-Afrika.
2.17. “Teenparty” – beteken die Koper of Verkoper, ▇▇▇▇ volledig gesiteer in die Kontrakbevestiging;
2.18. “Ton” beteken metrieke ton.
2.19. “Verkoper” beteken die verkoper van die Kommoditeit aan VKB, ▇▇▇▇ volledig gesiteer in die Kontrakbevestiging;
2.20. “VKB” beteken VKB Landbou (Edms) Bpk, registrasienommer: 2015/165238/07;
2.21. “Wesenlike Bepalings”, in die konteks van Koopkontrakte ▇▇▇▇ bedoel in klousule 3, sluit, onder andere, die volgende wesenlike bepalings in: Kommoditeit, Hoeveelheid, Leweringsperiode, Leweringspesifikasie, Prys/Prysbepaling, Betalingsterme, Rentekoers, Stoorkoste, Massabepaling, Kwaliteitspesifikasies en Spesiale Voorwaardes.
2.22. “die Wet” beteken die Maatskappywet, 71 van 2008.
INTERPRETASIE
2.23. Enige term wat in enige klousule van hierdie Bepalings en voorwaardes gedefinieer word, ▇▇▇ regdeur hierdie Bepalings en voorwaardes en in enige Koop-/Verkoop-kontrak, aanhangsel of geïnkorporeerde dokument dieselfde betekenis dra en van toepassing wees, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ aangedui of onversoenbaar met die konteks waarin dit gebruik word.
2.24. Indien 'n definisie substantiewe regte en verpligtinge vir 'n Party ▇▇▇▇, ▇▇▇ aan sodanige regte en verpligtinge gevolg gegee word en ▇▇▇ dit afdwingbaar wees, ongeag die ▇▇▇▇ dat dit in 'n definisie vervat is.
2.25. Verwysings na statutêre bepalings sluit in enige ondergeskikte wetgewing wat van tyd tot tyd ingevolge daardie bepalings uitgevaardig word, met inbegrip van enige wysiging of herverordening daarvan van tyd tot tyd.
2.26. In hierdie Bepalings en voorwaardes sluit enige verwysing na 'n bepaalde geslag die ander geslag en die neutrale in; sluit die enkelvoud die meervoud in en omgekeerd; natuurlike persone sluit regspersone in en omgekeerd; en verwysings na ’n “persoon” sluit in ’n natuurlike persoon, maatskappy, beslote korporasie of enige ander regspersoon of korporatiewe entiteit, welwillendheidsorganisasie, trust, vennootskap, gesamentlike onderneming, sindikaat of enige ander vereniging van persone in.
2.27. Indien die datum vir die betaling van enige bedrag of die nakoming van enige verpligting, uitgesonderd die lewering van Kommoditeite ingevolge ‘n Koop-/Verkoop-kontrak, op ’n Nie- besigheidsdag val, ▇▇▇ die daaropvolgende Besigheidsdag as die datum vir sodanige betaling of nakoming geag word.
2.28. Indien die laaste datum vir die lewering van Kommoditeite ingevolge ’n Koop-/Verkoop-kontrak op ’n Nie-besigheidsdag val, ▇▇▇ die laaste Besigheidsdag voor daardie laaste leweringsdatum, die datum vir lewering wees.
2.29. ’n Verwysing na ’n Party sluit daardie Party se opvolgers in titel en gemagtigde regsverkrygendes in.
2.30. ’n Verwysing na “skriftelik”, “geskrewe”, “handtekening” en “geteken” ▇▇▇ ’n “databoodskap” en “elektroniese handtekening”, ▇▇▇▇ in die ECTA Wet gedefinieer, insluit.
2.31. Die bepalings van klousule 2 hierbo ▇▇▇ ’n integrale ▇▇▇▇ van hierdie Bepalings en voorwaardes vorm en ▇▇▇ by die interpretasie van hierdie Bepalings en voorwaardes in ag geneem word.
3. KOOP EN VERKOOP VAN KOMMODITEITE
3.1. Die Partye beoog om van tyd tot tyd Koop-/Verkoopkontrakte te sluit ingevolge waarvan die Teenparty Kommoditeite aan VKB ▇▇▇ verkoop of vanaf VKB ▇▇▇ ▇▇▇▇, wat sodanige Kommoditeite van die Verkoper ▇▇▇ ▇▇▇▇ of die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ verkoop.
3.2. Die Verkoper/▇▇▇▇▇ ▇▇▇ die Kommoditeite aan VKB verkoop of vanaf VKB koop op die bepalings en voorwaardes ▇▇▇▇ vervat in hierdie Bepalings en voorwaardes en die Kontrakbevestiging wat op elke transaksie betrekking het, wat gesamentlik ‘n kontrak ▇▇▇ daarstel.
3.3. Alle Koop-/Verkoopkontrakte voortspruitend uit hierdie Bepalings en voorwaardes aangegaan, ▇▇▇ onderhewig wees aan die bepalings en voorwaardes vervat in hierdie Bepalings en voorwaardes en enige Kontrakbevestiging, wat ‘n integrale ▇▇▇▇ van sodanige Koop-/Verkoopkontrak ▇▇▇ ▇▇▇▇ en die Wesenlike Bepalings van die Koopkontrakte tussen die Partye ▇▇▇ daarstel.
3.4. Alle Wesenlike Bepalings en voorwaardes, ▇▇▇ ▇▇▇▇ VKB bevestig word by wyse van ‘n skriftelike Kontrakbevestiging.
3.5. Indien die Teenparty by ontvangs van ‘n Kontrakbevestiging nie met enige bepaling of voorwaarde in die Kontrakbevestiging saamstem nie, sal die Teenparty geregtig wees ▇▇ ▇▇▇▇▇ 24 (vier-en- twintig) uur na ontvangs van die Kontrakbevestiging daarteen beswaar ▇▇ ▇▇▇▇, met vermelding van die redes vir sy beswaar teen of verskil met die onaanvaarbare bepalings of voorwaardes, by gebreke waarvan die Kontrakbevestiging finaal en bindend op die Partye ▇▇▇ word.
3.6. Indien die Teenparty beswaar maak teen of nie saamstem met enige van die bepalings en voorwaardes van ‘n Kontrakbevestiging of ander kennisgewing wat die Wesenlike Bepalings van die transaksie bevestig nie, sal die Partye in goeie trou met mekaar onderhandel ten einde ‘n
ooreenkoms oor die onaanvaarbare bepalings binne 2 (twee) Besigheidsdae te bereik, met spesifieke verwysing na die opname van enige telefoongesprek of die inhoud van enige boodskap met betrekking tot die transaksie, by gebreke waarvan die ▇▇▇▇ as ‘n dispuut verklaar ▇▇▇ word en in terme van klousule 15 mee gehandel ▇▇▇ word.
3.7. Die versuim van enige Party om enige Kontrakbevestiging te onderteken en/of terug te stuur, ▇▇▇ ▇▇▇ die geldigheid van die kontrak op enige wyse affekteer nie en die Teenparty kom ooreen dat hy aan sodanige Kontrakbevestiging gebonde ▇▇▇ ▇▇▇▇ ongeag of hy die Kontrakbevestiging onderteken en terugstuur, al ▇▇▇ ▇▇▇.
3.8. Indien die Partye op enige wysiging van ‘n Koop-/Verkoopkontrak ooreenkom, ▇▇▇ ‘n Kontrakbevestiging of ander kennisgewing deur VKB aan die Teenparty gestuur wat die besonderhede van sodanige wysiging bevestig, bindend op die Teenparty wees vanaf die datum van uitreiking van sodanige wysigende Kontrakbevestiging of kennisgewing, ongeag of die Teenparty die oorspronklike Kontrakbevestiging of enige wysiging daarvan onderteken het al ▇▇▇ ▇▇▇, op voorwaarde dat sodanige oorspronklike Kontrakbevestiging en/of wysiging aan die bepalings van hierdie klousule 3 voldoen. Die bepalings van klousules 3.3 tot 3.7 ▇▇▇ mutatis mutandis van toepassing wees op enige wysigende Kontrakbevestiging of kennisgewing.
3.9. Ongeag enige bepaling tot die teendeel behou VKB die onvoorwaardelike reg voor om ‘n getekende skriftelike aanvaarding van die Wesenlike Bepalings van die Teenparty te vereis voordat enige Koop-
/Verkoop-kontrak uitgevoer word.
4. LEWERING, OORDRAG VAN RISIKO EN EIENDOMSREG
4.1. Fisiese lewering van Kommoditeite
4.1.1. Ex-silo
Behoudens klousule 4.1.2 ▇▇▇ Kommoditeite wat ingevolge Koopkontrakte verkoop word ex-silo gelewer word by die plek van lewering in die betrokke Kontrakbevestiging gespesifiseer. Indien dit nie vir VKB moontlik is om lewering van die Kommoditeit by die plek van lewering in die Kontrakbevestiging gespesifiseer te aanvaar nie, sal VKB geregtig wees om, behoudens die bepalings van klousule 14.2, ‘n alternatiewe plek van lewering vir aanvaarding van lewering vanaf die Verkoper te nomineer. Die gewig van die Kommoditeite volgens die weegbrugsertifikaat by ontvangs uitgereik deur die operateur van daardie weegbrug, ▇▇▇ as prima facie-bewys van die gewig van die gelewerde Kommoditeit aanvaar word.
4.1.2. Plaaslaai
Indien Kommoditeite wat ingevolge ‘n Koopkontrak verkoop is, op die plaas gelewer ▇▇▇ word, ▇▇▇ die Kommoditeite aldus gelewer, geweeg word by ‘n leweringspunt deur VKB genomineer en die gewig daarvan volgens die weegbrugsertifikaat uitgereik deur die operateur van daardie weegbrug, ▇▇▇ as prima facie-bewys van die gewig van die gelewerde Kommoditeite aanvaar word.
4.1.3. Alle weegbrugsertifikate moet meganies of elektronies gedruk word. Weegbrûe wat gebruik word om gewig te bepaal, moet voldoen aan die verifikasie periodes vir ▇▇▇▇- en meetinstrumente wat in die handel gebruik word, ▇▇▇▇ vereis ingevolge die Suid-Afrikaanse wetgewing wat handelsmetrologie beheer.
4.2. JSE CDM- en Silosertifikate: Lewering van Kommoditeite ingevolge Koop-/verkoop-kontrakte verkoop/gekoop, ▇▇▇ geskied ingevolge die sertifikate wat aan VKB oorgedra word. Die gewig ▇▇▇▇ op die Sertifikaat aangedui, ▇▇▇ ▇▇▇▇ beide Partye as die gelewerde gewig van die verkoopte Kommoditeite aanvaar word.
4.3. Oordrag na VKB se Folio: Lewering van Kommoditeite ingevolge kontrakte aan VKB verkoop of vanaf VKB gekoop, ▇▇▇ geskied met die oordrag van die Kommoditeite na VKB se Folio. Die gewig ▇▇▇▇ gesertifiseer deur enige bestuurder van VKB, wie se aanstelling nie bewys ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie, ▇▇▇ ▇▇▇▇ beide Partye aanvaar word as prima facie-bewys van die gelewerde gewig van die Kommoditeite wat aldus oorgedra is.
4.4. Eienaarskap en die risiko ten opsigte van die Kommoditeite ingevolge ‘n Koopkontrak verkoop, ▇▇▇ op VKB oorgaan sodra VKB die Kommoditeite gelewer ingevolge klousules 4.1, 4.2 en 4.3 na ‘n oop Koopkontrak tussen die Partye aangegaan, allokeer.
4.5. Eienaarskap en die risiko ten opsigte van die Kommoditeite ingevolge ‘n Verkoopkontrak verkoop, ▇▇▇ op die Koper oorgaan sodra VKB die Kommoditeite gelewer ingevolge klousules 4.1, 4.2 en 4.3 na ‘n oop Koopkontrak tussen die Partye aangegaan, allokeer en faktureer.
4.6. Die Partye ▇▇▇ geregtig wees om die Kommoditeite ▇▇ ▇▇▇▇▇ in ooreenstemming met die Leweringspesifikasie ▇▇▇▇ in die Kontrakbevestiging uiteengesit.
4.7. Ongeag enige bepaling tot die teendeel ▇▇▇ VKB geregtig wees om lewering van enige Kommoditeit na die laaste dag vir sodanige lewering ingevolge die Koopkontrak ▇▇ ▇▇▇▇▇. Indien die Kommoditeite nie voor of op die laaste dag vir lewering deur die Verkoper gelewer word nie, sal die Verkoper in kontrakbreuk verkeer en teenoor VKB aanspreeklik wees ▇▇▇▇ in hierdie Bepalings en voorwaardes bepaal. Aanvaarding van lewering na die laaste dag van lewering ▇▇▇ geheel en ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ benadeling van VKB se regte geskied, insluitende die reg om die Uitbetalingsprys aan te pas met enige verandering in die berekening daarvan wat uit die Verkoper se laat lewering van die Kommoditeit voortspruit.
5. KOOPPRYS
5.1. Vir doeleindes van hierdie klousule 5 –
5.1.1. “Datum van Oordrag van die Kommoditeit aan VKB” beteken die datum waarop die eienaarskap van en die risiko met betrekking tot die Kommoditeit (of enige gedeelte daarvan) ingevolge klousule 4.4 op VKB ▇▇▇ oorgaan.
5.1.2. Die berekening van enige tydperk in terme van hierdie klousule 5 ▇▇▇ geskied met insluiting van die eerste dag en uitsluiting van die laaste dag.
5.2. Die prysing- en Betalingsterme met betrekking tot Kommoditeite wat deur die Verkoper aan VKB verkoop word of vanaf VKB gekoop word, ▇▇▇, behoudens die bepalings van hierdie Bepalings en voorwaardes, bepaal word in ooreenstemming met die bepalings en voorwaardes van die kontrakte wat tussen die Partye aangegaan is.
5.3. Die uitbetalingprys per gelewerde metrieke ton ▇▇▇ bepaal word volgens die metode en met inagneming van al die toepaslike elemente ▇▇▇▇ bepaal in die Kontrakbevestiging.
5.4. Alle bedrae in die Kontrakbevestiging sluit BTW uit.
5.5. Die Verkoper ▇▇▇ ▇▇ Markprys, Vasteprys en Strategieë, ▇▇▇▇ bedoel in die Transaksiebevestiging, prys deur VKB se Graanbemarkingsafdeling tussen 09h00 en 11h45 op Verhandelingsdae, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die JSE CDM bepaal, ▇▇ ▇▇▇▇▇▇.
5.6. Die Verkoper ▇▇▇ ▇▇ Markprys – Vasteprys voor of op die Laaste Prysingsdatum ingevolge die Kontrakbevestiging prys, met verwysing na die Termynkontrakmaand.
5.7. Indien die Teenparty en VKB ooreenkom om een of meer strategieë, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ VKB goedgekeur, te gebruik:
5.7.1. ▇▇▇ ▇▇▇▇ Strategie prys gebaseer word op die Strategie Instrument en Strategie Laaste Prysingsdatum ▇▇▇▇ in die Kontrakbevestiging uiteengesit.
5.7.2. Die Teenparty is verantwoordelik vir alle koste met betrekking tot Strategieë aangegaan, ▇▇▇▇ in die Kontrakbevestiging uiteengesit.
5.7.3. VKB ▇▇▇ geregtig wees om ‘n administrasiefooi ten opsigte van die Strategieë te hef.
5.7.4. Indien die Teenparty versuim om die nodige opdragte aan VKB ▇▇ ▇▇▇ om enige Strategie voor die Laaste Prysingsdatum te ▇▇▇▇, ▇▇▇ VKB geregtig wees om alle Strategieë op die laaste Prysingsdatum of enige dag daarna wat VKB mag goeddink, ▇▇ ▇▇▇▇: Met dien verstande dat die Verkoper die risiko en koste verbonde aan sodanige versuim ▇▇▇ dra.
5.7.5. Die Teenparty aanvaar die risiko en is verantwoordelik vir alle markbewegingsrisiko verbonde aan die Strategieë wat gebruik is. Die Teenparty verklaar en kom ooreen dat hy te alle ▇▇▇ ▇▇▇ verseker dat hy ten volle op hoogte is met alle aspekte rakende enige Strategie deur hom gekies, insluitende die gepaardgaande risiko en koste en dat VKB, ongeag enige bepaling tot die teendeel, nie aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir enige verlies van, of koste aangegaan deur die Teenparty as gevolg van die gekose Strategie nie.
5.8. Die Verkoper ▇▇▇ geregtig wees om een of meer Strategieë deur VKB goedgekeur, te gebruik ten einde ‘n Minimum Markprys en/of Maksimum Markprys te bepaal, ▇▇▇▇ wat in die Kontrakbevestiging uiteengesit ▇▇▇ word.
5.8.1. Die Verkoper erken die belangrikheid van die Minimum Markprys en die Maksimum Markprys Vervaldatums wat in die Kontrakbevestiging uiteengesit ▇▇▇ word. Indien die Verkoper sou versuim om die Strategie met betrekking tot hierdie Minimum en/of Maksimum Markpryse sowel as die Markprys - Vasteprys voor die Vervaldatums volgens die Kontrakbevestiging ▇▇ ▇▇▇▇, kan VKB nie daardie Minimum en/of Maksimum Markpryse waarborg nie en ▇▇▇ die Verkoper enige gevolglike risiko dra.
5.8.2. Die Verkoper erken dat wanneer ‘n Strategie opsie-instrumente insluit wat by vervalling in termynkontrakte oorgaan, sodanige termynkontrakte as prysing van die Markprys – Vasteprys geag ▇▇▇ word: Met dien verstande dat in die geval waar ’n neutrale posisie by die vervalling van die betrokke termynkontrakte ontstaan, sodanige prysing op die eerste Besigheidsdag daarna ▇▇▇ plaasvind.
5.9. Die Verkoper ▇▇▇ geregtig wees om een of meer Uitgestelde Prysstrategieë deur VKB goedgekeur, te gebruik, ▇▇▇▇ wat in die Kontrakbevestiging uiteengesit ▇▇▇ word.
5.9.1. Die Verkoper aanvaar en kom ooreen dat die volle Uitbetalingsprys nie deur VKB betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ alvorens alle Uitgestelde Prysstrategieë geprys is nie.
5.9.2. VKB mag ’n voorlopige betaling aan die Verkoper maak, waarvan die bedrag met finale afrekening van die Uitbetalingsprys afgetrek ▇▇▇ word.
5.9.3. Indien op enige stadium gedurende die termyn van enige Koopkontrak die Voorlopige Betaling die berekende Uitbetalingsprys oorskry, gebaseer op markbewegings met betrekking tot Strategieë, ▇▇▇ VKB geregtig wees, maar nie verplig nie, om die betrokke Strategie ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vooraf kennisgewing aan die Verkoper, ten einde sy risiko te beperk.
5.9.4. Indien die Voorlopige Betaling deur VKB gemaak die finale Uitbetalingsprys na prysing van Strategieë oorskry, ▇▇▇ die verskil onmiddellik opeisbaar en deur die Verkoper betaalbaar word.
5.10. Ongeag enige bepaling tot die teendeel in hierdie Bepalings en voorwaardes of enige Kontrakbevestiging, of enige voorstelling of onderneming in enige vorm of op enige wyse deur enige verteenwoordiger van VKB gemaak of gegee, word ooreengekom dat enige bedrag in ’n Koopkontrak wat bereken word met verwysing na enige vervoerdifferensiaal, graaddifferensiaal, rente, opsiekoste, ▇▇▇▇▇, stoorkoste of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ingesluit of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in ’n Kontrakbevestiging, deurlopend aangepas ▇▇▇ word met enige veranderings in enige van daardie elemente vanaf die datum waarop die verandering in ▇▇▇▇▇▇▇ tree. Vir hierdie doeleindes word gestipuleer dat die Vervoerdifferensiaal en die Graaddifferensiaal, gebaseer is op die huidige gepubliseerde bedrae ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die JSE CDM verstrek op die toepaslike Kontrakbevestiging.
5.11. Indien die Verkoper verkies om nie die waarde van die Premie voor die datum van die Kontrakbevestiging vas ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇, ▇▇▇ die Verkoper die risiko dra verbonde aan bewegings in die Premiewaarde beskikbaar met verwysing na die Plek van ▇▇▇▇▇▇▇▇ van die Kommoditeit. Indien die Verkoper by die aanvang van die Leweringsperiode nog nie gekies het om die Premie vas ▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇, ▇▇▇ die Premie by verstek deur VKB vasgemaak word, gebaseer op die Premie beskikbaar by die aanvang van die Leweringsperiode.
5.12. Indien die Verkoper by die sluiting van ’n Koopkontrak ’n vaste Premie gekies het, ▇▇▇ die Verkoper nie geregtig wees op enige voordeel voortspruitend uit enige moontlike toekomstige verhoogde Premies beskikbaar ten opsigte van die Kommoditeit en die Plek van Lewering ▇▇▇▇ bepaal in hierdie Bepalings en voorwaardes nie.
5.13. Alle graanhanterings- en graandienstefooie of -kostes is vir die Verkoper se rekening. Hierdie fooie en/of kostes ▇▇▇ ▇▇▇▇ die eienaar van die Plek van ▇▇▇▇▇▇▇▇ in die Kontrakbevestiging aangedui, teen die Verkoper gehef word. Indien hierdie fooie deur die eienaar van die Plek van Lewering teen VKB gehef word, ▇▇▇ VKB geregtig wees om om hierdie fooie en/of kostes van die Verkoper ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
5.14. Duidelikheidshalwe kom die Partye ooreen dat indien rente en/of stoorkoste op ‘n Koopkontrak van toepassing is, die betrokke koste ▇▇▇▇ volg bereken ▇▇▇ word:
5.14.1. Rente
Veranderlikes: A: Hoeveelheid Kommoditeit met Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing oorgedra aan VKB
B: Prys van die Kommoditeit*
C: Datum van oordrag van die Kommoditeit aan VKB**
D: Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing Einddatum volgens Kontrakbevestiging
E: Toepaslike Rentekoers volgens ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇*** Formule: (Aantal dae vanaf C tot D) x A x B x E
* Die Prys van die Kommoditeit ▇▇▇ die Markprys: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ volgens Kontrakbevestiging wees.
** Indien geen oordrag van die Kommoditeit plaasvind nie as gevolg van die kansellasie of likwidasie (“uitwas”) van die Koopkontrak by ooreenkoms tussen die Partye, ▇▇▇ die datum van uitwas as die datum van oordrag vir doeleindes van hierdie berekening beskou word.
*** Indien die rentekoers aan die Prima Rentekoers gekoppel is en die Prima Rentekoers tussen C en D aangepas word, ▇▇▇ die totale rente bereken word teen die gemiddelde van die toepaslike rentekoerse vir die periode C tot D.
5.14.2. Stoorkoste
Veranderlikes: A: Hoeveelheid Kommoditeit met Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing oorgedra aan VKB
B: Datum van oordrag van die Kommoditeit aan VKB*
C: Verskaffer Leweringsperiode Aanpassing Einddatum volgens Kontrakbevestiging
D: Stoorkoste**
Formule: (Aantal dae vanaf B tot C) x A x D
* Indien geen oordrag van die Kommoditeit plaasvind nie as gevolg van die kansellasie of likwidasie (“uitwas”) van die Koopkontrak by ooreenkoms tussen die Partye, ▇▇▇ die datum van uitwas as die datum van oordrag vir doeleindes van hierdie berekening beskou word.
** Die Stoorkoste ▇▇▇ óf die toepaslike koste van die Plek van ▇▇▇▇▇▇▇▇ óf die JSE CDM kostes wees, ▇▇▇▇ volgens die Kontrakbevestiging tussen die Partye ooreengekom. Indien die stoorkoste tussen B en C aangepas word, ▇▇▇ die toepaslike Stoorkoste bereken word teen die gemiddelde van die toepaslike Stoorkoste vir die periode B tot C.
6. OPDRAG OM ▇▇ ▇▇▇▇
Wanneer ook al ingevolge enige Koop-/Verkoop-kontrak van die Verkoper/Koper vereis word om opdrag aan VKB ▇▇ ▇▇▇ om enige kontrak ▇▇ ▇▇▇▇, mag sodanige opdrag slegs telefonies of in persoon gegee word, onderhewig aan die volgende bepalings:
6.1. Indien die opdrag telefonies gegee word, stem die Verkoper/Koper onherroeplik toe en kom ooreen dat sodanige telefoongesprek deur VKB opgeneem mag word en dat sodanige opname as getuienis aangebied en aanvaar mag word in enige arbitrasie of hofverrigtinge tussen die Partye voortspruitend uit hierdie Bepalings en voorwaardes en/of enige Koopkontrak, of die beëindiging daarvan.
6.2. Indien daar op enige dag waarop ‘n prys of ander bedrag met verwysing na ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die JSE CDM genoteer, bepaal moet word, anders as op die Verkoper se spesifieke opdragte, nie voldoende
likiditeit in die mark beskikbaar is nie, met ander woorde indien daar nie voldoende kopers of verkopers in die mark is nie, sal die beoogde prysing geskied op die eerste dag daarna wanneer daar wel voldoende likiditeit beskikbaar is, in ▇▇▇▇▇ geval die latere datum as die Prysingsdatum vir doeleindes van die betrokke Koopkontrak aanvaar ▇▇▇ word.
6.3. Enige opdrag deur die Verkoper aan VKB gegee om enige kontrak ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes te ▇▇▇▇, ▇▇▇ slegs geldig wees vir die dag waarop sodanige opdrag deur die Verkoper gegee is.
7. BETALING VAN KOOPPRYS
7.1. Die koopprys betaalbaar deur VKB aan die Verkoper ingevolge enige Koopkontrak, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 3 (drie) Besigheidsdae na die laaste leweringsdatum, ▇▇▇▇ in die Koopkontrak bepaal, betaalbaar wees vir Kommoditeite wat ingevolge die kontrak gelewer is.
7.2. VKB mag in sy eie diskresie die Verkoper op ’n vroeër datum betaal ten opsigte van Kommoditeit wat reeds ingevolge ’n Koopkontrak gelewer is.
7.3. Die Partye kom ooreen dat VKB enige eis van watter aard ook al wat hy teen die Verkoper mag besit, mag verreken teen enige bedrag wat ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes deur VKB aan die Verkoper verskuldig en betaalbaar is.
8. KWALITEITSTANDAARDE
8.1. Die Kommoditeit wat ingevolge enige Koopkontrak verkoop word, moet aan die kwaliteitstandaarde volgens die Kontrakbevestiging voldoen. Spesifikasies met betrekking tot kwaliteitstandaarde kan van VKB se kantore en silo’s verkry word. Enige kwaliteitstandaard waarop in die kontrak ooreengekom is, ▇▇▇ ingevolge die Wet op Landbouprodukstandaarde, 119 van 1990, bepaal en beheer word.
8.2. ’n Gelewerde Kommoditeit wat nie aan die vereiste standaarde voldoen nie, ▇▇▇ ▇▇▇ as behoorlike lewering in ooreenstemming met die betrokke Koopkontrak beskou word nie.
8.3. In die geval van fisiese lewering van die Kommoditeit ingevolge klousule 4.1.1, ▇▇▇ die kwaliteit van die Kommoditeit by lewering deur die Silo-eienaar/Operateur bepaal word en ’n graderingsertifikaat deur die Silo-eienaar/Operateur uitgereik wat die aldus bepaalde kwaliteit bevestig, ▇▇▇ as prima facie-bewys van die kwaliteit deur die Partye aanvaar word.
8.4. Indien die Kommoditeit vir plaaslaai ingevolge klousule 4.1.2 verkoop is, ▇▇▇ die kwaliteit deur VKB bepaal word, behoudens die bepalings van klousule 8.1 en in ooreenstemming met aanvaarde praktyk en prosedures in die bedryf. ’n Sertifikaat uitgereik in terme van klousule 18 wat die aldus bepaalde kwaliteit bevestig, ▇▇▇ ▇▇▇▇ beide Partye as prima facie-bewys van die kwaliteit van die Kommoditeit aanvaar word.
8.5. In die geval van lewering van die Kommoditeit ingevolge klousule 4.2, ▇▇▇ die kwaliteit van die Kommoditeit bepaal en bewys word deur die Sertifikate wat aan VKB oorgedra word.
8.6. In die geval van lewering van die Kommoditeit ingevolge klousule 4.3, ▇▇▇ die kwaliteit van die Kommoditeit bepaal en bewys word deur ’n sertifikaat uitgereik deur die Silo-eienaar/Operateur wat die oordrag van die Kommoditeit na VKB se Folio bevestig.
9. WESENLIKE GEVALLE VAN VERSUIM DEUR DIE VERKOPER
9.1. Die Verkoper erken dat VKB op sterkte van die sluiting van Koopkontrakte verdere kontakte vir die herverkoop van die Kommoditeite met derde partye mag aangaan en dat wanprestasie deur die Verkoper mag veroorsaak dat VKB skade ▇▇▇ ▇▇, aangesien VKB nie in staat mag wees om sy verpligtinge in terme van sodanige kontrakte na te kom nie, ▇▇▇▇▇ skade verlies van winste en Indirekte of gevolgskade mag insluit.
9.2. Dit word ook op rekord geplaas dat al die bepalings van enige kontrak as wesenlike bepalings van die Bepalings en voorwaardes beskou word en die Verkoper/Koper se aandag word in besonder gevestig op:
9.2.1. die hoeveelhede van Kommoditeite gekoop;
9.2.2. die aanvangsdatum en einddatum van die leweringsperiode;
9.2.3. die graad van die Kommoditeit ▇▇▇▇ ooreengekom.
9.3. Behoudens die bepalings van klousule 5.7.4, indien die Teenparty sou versuim om enige van sy verpligtinge in terme van ’n kontrak, synde die wesenlike bepalings van die Bepalings en voorwaardes, stiptelik na te kom, ▇▇▇ VKB, ▇▇▇▇▇▇ benadeling van enige ander regte ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes of in terme van die reg, geregtig wees om:
9.3.1. die kontrak af te dwing deur spesifieke nakoming te eis; of
9.3.2. die kontrak te kanselleer en skadevergoeding van die Teenparty te eis ten opsigte van die ongelewerde of onvoldoende tonnemaat, bereken met verwysing na die ▇▇▇ heersende markprys per ton, sonder benadeling van VKB se posisie in enige opsig. Die Teenparty ▇▇▇▇▇▇▇ ’n onherroeplike magtiging aan VKB om die Teenparty se rekening te debiteer met die bedrag van die verlies of skade wat VKB as gevolg van die Verkoper se wanprestasie mag ly, ▇▇▇▇▇ skade Indirekte of Gevolgskade mag insluit.
10. ALGEMENE GEVALLE VAN VERSUIM
10.1. Sonder benadeling van regte van enige van die Partye ingevolge die reg of enige bepalings en voorwaardes of sekuriteit ▇▇▇▇ bedoel in hierdie Bepalings en voorwaardes, ▇▇▇ ’n Algemene Geval van Versuim voorkom indien:
10.1.1. Enige Party versuim om enige bedrag betaalbaar ten opsigte van enige kontrak op die vervaldatum daarvan te betaal;
10.1.2. behoudens die bepalings van klousules 5.7.4 en 9, enige Party versuim om te voldoen aan enige bepaling of voorwaarde van hierdie dokument of ten opsigte van enige kontrak en versuim om sodanige verbreking binne 7 (sewe) Besigheidsdae na ontvangs van ’n skriftelike aanmaning daartoe reg te stel;
10.1.3. enige bate wat deur een Party as ’n wesenlike bate van die ander Party beskou word, deur enige derde party op beslag gelê word en die ander Party versuim ▇▇ ▇▇▇▇▇ 10 (▇▇▇▇) Besigheidsdae vanaf sodanige beslaglegging die nodige stappe te neem ten einde sodanige beslaglegging ter syde te stel en om sodanige stappe daarna nougeset tot ’n suksesvolle afhandeling ▇▇▇▇ ▇▇ voer;
10.1.4. enige Party ’n kompromie of reëling met enige van sy skuldeisers aangaan of poog om dit aan te gaan;
10.1.5. enige Party vir ▇▇▇▇▇ rede ook al onbevoeg word om sy normale loop van sake te bedryf;
10.1.6. enige van die volgende met betrekking tot enige van die Partye gebeur:
10.1.6.1. ▇▇ ▇▇▇▇▇ insolvente omstandighede besigheid bedryf of handeldryf;
10.1.6.2. ▇▇ ▇▇▇▇▇ Ondernemingsredding geplaas is of Ondernemingsredding hangende of dreigend teen hom is of enige stappe geneem is om met Ondernemingsredding ingevolge hoofstuk 6 van die Wet te begin;
10.1.6.3. Hy in finansiële nood verkeer, ▇▇▇▇ in hoofstuk 6 van die Wet gedefinieer, of ander omstandighede bestaan wat Ondernemingsredding regverdig;
10.1.6.4. Wanneer daar ’n verandering in beheer van enige van die Partye is, ▇▇▇▇ bedoel in artikel 2(2) van die Wet, sonder die vooraf skriftelike toestemming van die ander Party; of
10.1.6.5. Wanneer enige Party nie in staat is ▇▇ ▇▇▇▇▇ 10 (▇▇▇▇) Besigheidsdae na skriftelike versoek daartoe van die ander Party, ’n geldige Belastinguitklaringsertifikaat, uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (waar van toepassing), vir inspeksie beskikbaar te stel nie.
10.2. Enige Algemene ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ’n verbreking van hierdie Bepalings en voorwaardes daarstel en aan die bepalings van klousule 11 onderhewig wees.
11. KONTRAKBREUK
11.1. Duidelikheidshalwe word op rekord geplaas dat die bepalings van klousule 10 en hierdie klousule 11 nie op die Wesenlike Gevalle van Versuim ingevolge klousule 9 of die bepalings van klousule
5.7.4 van toepassing is nie.
11.2. Indien enige Party (“die Versuimende Party”) die bepalings van hierdie Bepalings en voorwaardes verbreek en versuim om sodanige verbreking reg te stel binne 7 (sewe) Besigheidsdae na ontvangs van ’n skriftelike kennisgewing wat die Versuimende Party aanmaan om dit reg te stel, sal die ander Party (“die Onskuldige Party”) sonder benadeling van enige van ▇▇ ▇▇▇▇▇ regte, geregtig wees om:
11.2.1. Spesifieke nakoming van die Versuimende Party se verpligtinge ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes te eis, of
11.2.2. hierdie Bepalings en voorwaardes te kanselleer en sodanige skade van die Versuimende Party te eis as wat die Onskuldige Party as gevolg van die Versuimende Partye se kontrakbreuk mag ly, insluitende Indirekte of Gevolgskade.
12. REGSKOSTE
In enige regsgeding of aansoek, of arbitrasieverrigtinge tussen die Partye, aanvaar die Verkoper aanspreeklikheid vir die betaling ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ op die skaal ▇▇▇▇ tussen prokureur en eie kliënt insluitende invorderingskommissie, opsporingsfooie, krediet- of ander versekeringspremies wat VKB mag aangaan ten einde sy regte teen die Verkoper suksesvol te beskerm en, in geval die geding in die Landdroshof ingestel is, die fooie van die advokaat op verhoogde skaal, ▇▇▇▇▇ fooie, in geval van ’n geskil oor die omvang daarvan, getakseer moet word deur die voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate (Bloemfontein). Die Verkoper onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ op sodanige ▇▇▇▇▇ ▇▇ betaal vanaf die datum waarop dit getakseer of op die bedrag daarvan ooreengekom is tot datum van betaling, teen die ▇▇▇ heersende Prima Rentekoers.
13. FORCE MAJEURE
Die Partye kom ooreen en die Verkoper aanvaar dat Force Majeure, in besonder ’n misoes of skade aan of vernietiging van oeste vir watter rede ook al, nie op hierdie Bepalings en voorwaardes van toepassing ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie en dat die Verkoper verplig ▇▇▇ ▇▇▇▇ om die hoeveelheid Kommoditeite ingevolge ‘n Koopkontrak gekontrakteer, ▇▇ ▇▇▇▇▇, ongeag die grootte van die Verkoper se oes of die tonnemaat deur die Verkoper geoes, by gebreke waarvan die Verkoper in verbreking van hierdie Bepalings en voorwaardes ▇▇▇ verkeer.
14. SILODIENSTE
14.1. Indien die Verkoper van VKB se silodienste gebruik maak (synde opberging, hantering of andersins) ▇▇▇ sodanige silodienste onderhewig wees aan VKB se standaard Terme en Voorwaardes vir Graanopberging en Hantering (B&V’s), ▇▇▇▇▇ B&V’s vanaf VKB se Hoofkantoor, silo’s of webblad (▇▇▇.▇▇▇.▇▇.▇▇) verkry kan word. Die Verkoper stem toe tot die ▇▇▇▇ dat die B&V’s op VKB se silodienste van toepassing ▇▇▇ ▇▇▇▇ en dat enige dispuut tussen VKB en die Verkoper met betrekking tot enige silodienste deur VKB gelewer, insluitende dispute met betrekking tot gradering en gewig, maar nie daartoe beperk nie, ingevolge die toepaslike bepalings in die B&V’s opgelos ▇▇▇ word.
14.2. VKB kan nie die beskikbaarheid van opbergingskapasiteit by die Plek van Lewering ▇▇▇▇ per die Transaksiebevestiging waarborg nie. In geval van onvoldoende opbergingskapasitieit of indien VKB nie die Kommoditeite by die ooreengekome Plek van Lewering kan ontvang nie, mag VKB die naaste alternatiewe Plek van Lewering aanwys. Onder daardie omstandighede ▇▇▇ die Uitbetalingsprys van die Kommoditeit aangepas word, gebaseer op die relevante differensiale, premies en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ relevant tot die alternatiewe Plek van Lewering. Hierdie ▇▇▇ slegs van toepassing wees op die tonnemaat wat by die alternatiewe Plek van ▇▇▇▇▇▇▇▇ gelewer is.
14.3. Lewering van die Kommoditeit aan enige derde party ▇▇▇ onderhewig wees aan die bepalings en voorwaardes van die derde party met betrekking tot gradering, weging, opberging en ander silodienste wat deur die eienaar van daardie Plek van Lewering gelewer word. Dit word ooreengekom dat enige dispuut met betrekking tot sodanige silodienste wat deur die derde party gelewer word, as ’n dispuut tussen die Verkoper en die betrokke derde party geag ▇▇▇ word en ingevolge die derde party se dispuutbeslegtingsprosedures mee gehandel ▇▇▇ word.
15. DISPUUTBESLEGTING EN ARBITRASIE
15.1. Indien enige geskil tussen die Partye uit die Bepalings en voorwaardes ontstaan, insluitende die vertolking van die bepalings daarvan, die regte en verpligtinge van die Partye of die kansellasie hiervan, uitgesonderd enige Geval van Versuim, ▇▇▇ ▇▇▇▇ Party verplig wees om in goeie trou te onderhandel om die geskil te besleg.
15.2. Indien die Partye nie daarin kan slaag om die geskil by wyse van onderhandeling in goeie trou te besleg nie, mag enige Party by wyse van skriftelike kennisgewing wat binne 10 (tien) dae nadat ‘n dispuut verklaar is, op die ander Party bestel word, te vereis dat die geskil of verskil wat uit hierdie Bepalings en voorwaardes ontstaan, deur middel van arbitrasie besleg word, onderhewig aan die bepalings van hierdie klousule 15.
15.3. Die kennisgewing waarna in klousule 15.2 ▇▇▇▇▇▇ word, moet die naam bevat van die persoon wat deur die verwysende Party voorgestel word om as arbiter aangestel te word, wat ’n advokaat met minstens 10 jaar praktiese ondervinding ▇▇▇ ▇▇▇▇. Die Partye moet binne sewe (7) dae na ontvangs van sodanige kennisgewing deur die nie-verwysende Party ’n bepalings en voorwaardes oor die aanstelling van ’n spesifieke arbiter bereik.
15.4. Indien die Partye nie ’n ooreenkoms oor die identiteit van die arbiter kan bereik nie, sal ’n arbiter deur die Voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate (Bloemfontein) aangewys word, wie se beslissing finaal en bindend op die Partye ▇▇▇ ▇▇▇▇.
15.5. Die Partye moet binne 10 (tien) dae na aflewering van die kennisgewing in klousule 15.2 bedoel, ʼn arbitrasie-ooreenkoms aangaan. Sonder om dit daartoe te beperk, moet die arbitrasie-ooreenkoms voorsiening maak vir, onder andere:
15.5.1. Die omskrywing van die geskilpunt wat deur die arbiter besleg moet;
15.5.2. ooreenkoms oor of die arbitrasie op ʼn formele of informele ▇▇▇▇▇▇ gevoer moet word en, in die geval van laasgenoemde, of mondelinge getuienis nodig ▇▇▇ ▇▇▇▇;
15.5.3. of die Partye deur regsverteenwoordigers bygestaan mag word;
15.5.4. of die beslissing van die arbiter onderworpe ▇▇▇ ▇▇▇▇ aan ʼn ▇▇▇▇▇ ▇▇ ʼn appèltribunaal bestaande uit twee regspraktisyns met minstens 12 jaar praktiese ervaring, wat by gebrek aan ’n ooreenkoms tussen die Verkoper en VKB, deur die Voorsitter van die Vrystaatse Vereniging van Advokate (Bloemfontein) aangewys ▇▇▇ word.
15.6. Die arbitrasie ▇▇▇ onderhewig wees aan die arbitrasiewetgewing wat van tyd tot tyd in die Republiek van Suid-Afrika geld en ▇▇▇, ▇▇▇▇▇ die Partye anders ooreenkom, gevoer word ooreenkomstig die ▇▇▇ geldende reëls van die Vereniging van Arbiters van Suid-Afrika: Met dien verstande dat:
15.6.1. Die arbitrasieverrigtinge ▇▇ ▇▇▇▇▇ in die Vrystaat Provinsie ▇▇▇ plaasvind, of op sodanige ander plek as waarop die Partye mag ooreengekom.
15.6.2. Dit nie verpligtend ▇▇▇ ▇▇▇▇ om die vereistes van die prosesreg of gewone reëls van bewysreg nougeset te volg nie, tensy die Partye daartoe ooreenkom.
15.6.3. Die arbiter ▇▇▇ geregtig wees om die bystand en/of getuienis van deskundiges en/of professionele persone te versoek wat na sy mening nodig ▇▇▇ ▇▇▇▇ in die lig van die wesensaard van die dispuut of enige spesifieke faset daarvan.
15.6.4. Die Partye ▇▇▇ elkeen aanspreeklik wees om in gelyke dele tot die koste van die arbitrasie by te dra, tot tyd en wyl die arbiter ’n toekenning ten opsigte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ gemaak het, ▇▇▇▇▇ toekenning ’n beslissing met betrekking tot die arbiter se eie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ insluit.
15.7. Die Partye kom ooreen en verbind hulle daartoe om die arbitrasie in die kortste moontlike tyd af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇.
15.8. Die finale beslissing van die arbiter of appèltribunaal, na gelang van die geval, mag op aansoek van enige van die Partye ’n bevel van die hof gemaak word.
15.9. Indien die Verkoper te enige tyd, in die uitsluitlike diskresie van VKB, nie ▇▇ ▇▇▇▇▇ samewerking ▇▇▇ ▇▇ die arbitrasieverrigtinge so gou as moontlik af ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇, ▇▇▇ VKB geregtig wees, maar nie
verplig nie, om die arbitrasieverrigtinge op te skort en regsaksie in ʼn geregshof met bevoegde jurisdiksie in te stel.
16. PRIMA FACIE BEWYS
Die Partye kom ooreen dat ’n sertifikaat uitgereik deur die Finansiële Direkteur of enige senior bestuurder van VKB, wie se aanstelling nie bewys ▇▇▇ ▇▇▇▇ nie, wat die bedrag stateer wat enige Party aan die ander verskuldig is ten opsigte van die koopprys, rente, koste, verliese en/of skadevergoeding deur die een Party aan die ander betaalbaar ingevolge hierdie Bepalings en voorwaardes, insluitende enige element waarna in klousule 5.10 ▇▇▇▇▇▇ word, vir alle doeleindes as prima facie-bewys van die bedrag aldus verskuldig en betaalbaar, aanvaar ▇▇▇ word.
17. SKEIBAARHEID
Elke bepaling van hierdie Bepalings en voorwaardes is skeibaar van die ander bepalings. Indien enige bepaling deur ’n Hof met bevoegde jurisdiksie vir enige rede as onwettig, ongeldig of onafdwingbaar bevind word, ▇▇▇ daardie bepaling as pro non scripto beskou word, maar sonder om enige van die oorblywende bepalings van die Bepalings en voorwaardes te affekteer, benadeel of ongeldig ▇▇ ▇▇▇▇, wat bindend ▇▇▇ ▇▇▇ en met ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ en ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ voortbestaan. In daardie geval ▇▇▇ die Partye in goeie trou met mekaar konsulteer ten einde oor ’n alternatiewe bepaling in ooreenstemming met die bedoeling en gees van hierdie Bepalings en voorwaardes ooreen te kom, by gebreke waarvan die bepalings hierbo van toepassing ▇▇▇ ▇▇▇▇.
18. OPNEEM EN ▇▇▇▇▇ VAN TELEFOONGESPREKKE
18.1. Die Partye erken dat die opneem van telefoongesprekke en die ▇▇▇▇▇ daarvan onder sekere omstandighede mag neerkom op die prosessering van persoonlike inligting wat vir die sluiting en uitvoering van hierdie Bepalings en voorwaardes nodig mag wees, suiwer met die doel om kwaliteitskontrole te verseker.
18.2. Gevolglik stem die Partye hiermee toe tot die opneem en ▇▇▇▇▇ van telefoongesprekke vir die doeleindes van hierdie Bepalings en voorwaardes.
19. KENNISGEWINGS EN DOMICILIA
19.1. Die Partye kies die adresse ▇▇▇▇ uiteengesit in die Kontrakbevestiging as hul domicilia citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie Bepalings en voorwaardes, hetsy ten opsigte van hofgedinge, kennisgewings of enige ander dokumente of kommunikasiestukke van watter aard ook al:
19.2. Enige Party mag deur kennisgewing aan die ander Party sy adres en/of die persoon vir wie se aandag enige kennisgewing gemerk moet word, verander, ▇▇▇▇▇ verandering effektief ▇▇▇ word 5 (vyf) Besigheidsdae na ontvangs deur die geadresseerde.
19.3. Effektief op ontvangs:
19.3.1. Enige kennisgewing tree in ▇▇▇▇▇▇▇ wanneer dit deur die ontvanger ontvang word en, tensy die teendeel bewys word, word dit geag ontvang ▇▇ ▇▇▇▇:
19.3.1.1. Op die dag van aflewering, indien dit tydens besigheidsure per hand afgelewer is aan 'n verantwoordelike persoon by die ontvanger se fisiese adres: Met dien verstande dat enige sodanige kennisgewing wat na 16:00 op enige dag gelewer word, geag ▇▇▇ word op die eerste Besigheidsdag daarna ontvang ▇▇ ▇▇▇▇;
19.3.1.2. Op die eerste Besigheidsdag na die datum van versending, indien per e-pos gestuur.
19.3.2. Ongeag enigiets tot die teendeel in hierdie Bepalings en voorwaardes, word 'n kennisgewing wat werklik deur 'n Party ontvang is, vir alle doeleindes as effektiewe kennisgewing beskou, alhoewel dit nie aan sy genomineerde adres gestuur, of afgelewer, of gestuur en afgelewer is nie.
20. VERTEENWOORDIGING EN BORGSKAP
20.1. Indien die Koopkontrak deur VKB aangegaan word met ’n Verkoper wat ’n regspersoon is, hou die ondertekenaar van die Kontrakbevestiging namens die Verkoper ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening voor en waarborg dat hy behoorlik gemagtig is om die Kontrakbevestiging namens die Verkoper aan te gaan en te onderteken. Indien die Verkoper nie aan Koopkontrak gebonde is nie omdat die ondertekenaar nie behoorlik gemagtig was om die Verkoper te verteenwoordig en te verbind nie, sal die ondertekenaar in sy persoonlike hoedanigheid as Verkoper aan die Koopkontrak gebonde wees, so volledig asof die Bepalings en voorwaardes tussen homself en VKB aangegaan is.
20.2. Indien die Verkoper 'n maatskappy/beslote korporasie/trust/vennootskap/ander entiteit is wat nie ’n natuurlike persoon is nie, verbind die ondertekenaar wat die Koopkontrak namens die Verkoper onderteken homself as borg en medehoofskuldenaar in solidum vir die behoorlike nakoming van die Verkoper se verpligtinge teenoor VKB in terme van die Koopkontrak, met afstanddoening van die wetlike eksepsies non numeratae pecuniae, non causa debiti, errore calculi, geen waarde ontvang, de duobus vel pluribus ▇▇▇▇ debendi en/of ordinis seu excussionis et divisionis.
21. ALGEMEEN
21.1. Die bepalings van die ECTA Wet ▇▇▇ op hierdie Bepalings en voorwaardes van toepassing wees.
21.2. Hierdie Bepalings en voorwaardes, saamgelees met enige Kontrakbevestiging deur VKB uitgereik met betrekking tot enige spesifieke transaksie, verteenwoordig die enigste rekord van die Bepalings en voorwaardes ten opsigte van enige Koopkontrak tussen die Partye gesluit.
21.3. Geen Party ▇▇▇ gebonde wees aan enige uitdruklike of geïmpliseerde term, voorstelling, waarborg, belofte of iets dergeliks wat nie in hierdie Bepalings en voorwaardes opgeneem of op skrif gestel en deur of namens die Partye onderteken is nie.
21.4. Geen toevoeging tot, afwyking of ooreengekome kansellasie van hierdie Bepalings en voorwaardes anders as by wyse van 'n Kontrakbevestiging, ▇▇▇ van enige krag of ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ nie, ▇▇▇▇▇ dit op skrif gestel en deur of namens beide Partye onderteken is.
21.5. Geen toegewing wat 'n Party ("die verlener") aan die ander Party ("die ontvanger") mag ▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ‘n afstanddoening van enige van die regte van die verlener daarstel nie, wat nie daardeur verhoed ▇▇▇ word om enige regte wat in die verlede ontstaan het of wat in die toekoms mag ontstaan, teen die ontvanger uit te oefen nie.
21.6. Die Partye onderneem om te alle ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen, al sodanige aksies uit te voer en al sodanige stappe te neem, en die doen van al die dinge, die uitvoer van al die aksies en die neem van al die stappe te bewerkstellig, wat tot hulle beskikking is en noodsaaklik is vir of in verband met die inwerkingstelling of handhawing van die bepalings, voorwaardes en belang van hierdie Bepalings en voorwaardes.
21.7. Hierdie Bepalings en voorwaardes ▇▇▇ bindend en afdwingbaar wees op en deur die boedels, erfgename, eksekuteurs, administrateurs, trustees, gemagtigde regsverkrygendes, ondernemingsreddingspraktisyns of likwidateurs van die Partye so volledig en effektief asof hulle hierdie Bepalings en voorwaardes in die eerste instansie onderteken het en ‘n verwysing na enige Party ▇▇▇ geag word enige sodanige Party se boedel, erfgename, eksekuteurs, administrateurs, trustees, gemagtigde regsverkrygendes, ondernemingsreddingspraktisyns of likwidateurs, na gelang van die geval, in te sluit.
21.8. Hierdie Bepalings en voorwaardes ▇▇▇ in alle opsigte beheer word deur en geïnterpreteer word ingevolge die wette van die Republiek van Suid-Afrika.
21.9. Die Partye stem hiermee toe tot en onderwerp hulle aan die nie-uitsluitlike jurisdiksie van die Hoërhof van Suid-Afrika vir doeleindes van alle en enige regsgedinge voortspruitend uit of rakende hierdie Bepalings en voorwaardes.
22. INKORPORASIE DEUR VERWYSING
Die terme en voorwaardes hierin uiteengesit word geïnkorporeer in enige verkope van ‘n Kommoditeit gemaak deur die Verkoper aan VKB by wyse van ‘n Koopkontrak of enige aankope van ‘n Kommoditeit gemaak deur die Koper vanaf VKB by wyse van ‘n Verkoopkontrak.