INHOUD
INHOUD
1. TENDER PROSEDURE
2. BESONDERHEDE VAN EIENDOM
3. TRANSPORTAKTE
4. BOUPLANNE & SONERINGSERTIFIKAAT
5. TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES
• VRYWARING
• Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting, waarborg ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF, nóg die Verkopers, die korrektheid van die inligting, en ▇▇▇ die voorafgenoemde nie aanspreeklik gehou word vir enige direkte skade of verlies, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ aard ook al, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige ▇▇▇▇▇▇▇ as gevolg van foute of weglatings in die inligting verskaf nie, hetsy toe te skryf aan die nalatigheid of andersins ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF en/of die Verkoper nie.
TENDER PROSEDURE
1. Betaal R2 000.00 terugbetaalbare registrasie fooi per tender op trust in by ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF.
2. Verkry Tendervoorwaardes en voltooi voorwaardes waar nodig, teken met getuies op elke bladsy daarvan en ▇▇▇▇▇ in ’n geseëlde koevert gemerk, TENDER ERF 4588 (FISANTSTRAAT NO 4) UPINGTON terug aan die kantore van LANGE ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ UPINGTON voor Vrydag die 24ste Junie 2016 om 12H00.
3. Tesame met indiening van Tender dokument handig ook alle Fica dokumente met ID afskrifte en bewys van fisiese adres in met volmagte en/of resolusies.
4. Tender dokumente moet volledig voltooi word ▇▇▇▇ aangedui en volledig onderteken word op elke bladsy met getuies.
5. Indien die Koper ’n Trust is, moet die Tender vergesel wees van ’n Resolusie wat die ondertekenaar magtig om die Tender dokumente met die daarin vermelde aanbod te onderteken.
6. Indien die Tender nie aanvaar word nie is die deposito van R2000.00 terugbetaalbaar, alternatiewelik ▇▇▇ die deposito gehou word as ▇▇▇▇ van die koopsom van die suksesvolle Tenderaar se Tender.
7. Die Verkoper ▇▇▇ ▇▇▇ verplig wees om die hoogste of enige tender te aanvaar nie.
BESONDERHEDE VAN DIE EIENDOMME
1. ERF 4588 UPINGTON
GELEE IN DIE MUNISIPALITEIT //KHARA HAIS AFDELING GORDONIA
PROVINSIE NOORD-KAAP
GROOT 2260 (TWEE DUISEND TWEE HONDERD EN SESTIG) M² GEHOU KRAGTENS AKTE T137/2001
(FISANTSTRAAT NO 4 UPINGTON)
Die eiendom is goed geleë in ʼn gesogte ▇▇▇▇ van Upington, en is binne ʼn radius van 5 km geleë vanaf die SAPD, Caltex Truck Stop, Engen Garage, Laerskool Oranje-Noord, Hoërskool Duineveld en die Village Plaza.
Verbeterings op die eiendom:
Woonhuis bestaande uit sitkamer, 3 slaapkamers en 2 badkamers, kombuis, eetkamer en sitkamer met aparte waskamer, vol ingeboude ▇▇▇▇▇ en gevestigde tuin. Omhein met draadheining. Daar is ook ▇▇▇▇▇ woonstel met 2 slaapkamers, sitkamer/kombuis met badkamer en motorafdak. Daar is ook aparte buitekamer met wasbak & toilet. Die eiendom beskik oor kanaalwater en is toegerus met ʼn dam en waterpomp. Daar is ʼn ▇▇▇▇▇ swembad maar het aandag nodig.
Die eiendom is as ʼn Enkel Residensiële Perseel gesoneerde.
Die Munisipale Belastings & Dienstegeld van die eiendom beloop die bedrag van R1 724.80 per maand.
• VRYWARING
• Nieteenstaande alle redelike voorsorg getref vir die verkryging van die korrekte inligting, waarborg ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF, nóg die Verkopers, die korrektheid van die inligting, en ▇▇▇ die voorafgenoemde nie aanspreeklik gehou word vir enige direkte skade of verlies, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ aard ook al, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige ▇▇▇▇▇▇▇ as gevolg van foute of weglatings in die inligting verskaf nie, hetsy toe te skryf aan die nalatigheid of andersins ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF en/of die Verkoper nie.
TENDER EN VERKOOPSVOORWAARDES
Behoorlik daartoe gelas deur:
▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, ID NO 650131 5048 084 EN
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇, ID NO 901128 1162 089
(hierna genoem die VERKOPER)
Bied ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & Wessels Ingelyf as benoemde agent aan om per openbare tender die volgende eiendom te verkoop, synde:
1. ERF 4588 UPINGTON (FISANTSTRAAT NO 4) GELEE IN DIE MUNISIPALITEIT //KHARA HAIS AFDELING GORDONIA
PROVINSIE NOORD-KAAP
GROOT 2 260 (TWEE DUISEND TWEE HONDERD EN SESTIG) VIERKANTE METER
(hierna genoem die EIENDOM)
DIE VERKOPING ▇▇▇ AAN DIE VOLGENDE TERME EN VOORWAARDES ONDERHEWIG WEES:
1. Die VERKOPER ▇▇▇ ▇▇▇ verplig wees om die hoogste, of enige tender te aanvaar en/of redes te verskaf vir aanvaarding al ▇▇▇ ▇▇▇.
2. Die verkoping ▇▇▇ geskied in terme van die Suid-Afrikaanse geldeenheid.
3. Ingeval die eiendom vir ‘n derde party gekoop word, dog die nodige magtiging nie onmiddellik tot bevrediging ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF getoon word nie, sal die werklike tenderaar aanspreeklik gehou word vir die behoorlike afsluiting van die koop, ooreenkomstig hierdie voorwaardes van verkoping.
4. Indien die KOPER hierdie tender namens ‘n maatskappy/beslote korporasie/trust onderteken, waarborg die KOPER hiermee aan beide die VERKOPER en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF dat die maatskappy/beslote korporasie/trust hierin beskryf as die KOPER, ‘n bestaande maatskappy/beslote korporasie/trust is en
geregistreer is in terme van relevante Wetgewing. Die Koper verklaar verder dat hy/sy gemagtig is om namens die maatskappy/beslote korporasie/trust op te tree.
5. Indien die KOPER hierdie tender as trustee of agent vir ‘n maatskappy/beslote korporasie wat opgerig staan te word, onderteken, ▇▇▇ dit geag word dat die KOPER in sy persoonlike hoedanigheid kragtens hierdie tender die EIENDOM gekoop het, tensy gemelde maatskappy/beslote korporasie binne 30 (dertig) dae na die datum van ondertekening deur die VERKOPER, ingelyf word en die voorwaardes bekragtig, in ▇▇▇▇▇ geval die KOPER hom hiermee teenoor die VERKOPER as borg en medehoofskuldenaar in solidum met sodanige maatskappy/beslote korporasie vir die tydige en behoorlike nakoming deur laasgenoemde van al dié se verpligtinge as KOPER kragtens hierdie voorwaardes verbind.
6. Die EIENDOM word verkoop volgens die bestaande Kaart(e) en Transportakte(s) van die VERKOPER wat op versoek getoon ▇▇▇ word en die VERKOPER is nie aanspreeklik vir enige verskil of tekort wat by enige heropmeting van die EIENDOM bevind mag word nie en die VERKOPER doen afstand van enige oorskot wat by sodanige heropmeting bevind mag word. Die EIENDOM word verder verkoop onderworpe aan al die voorwaardes en serwitute, indien enige, wat in verband daarmee mag bestaan, of wat uiteengesit of ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word in die gemelde Transportakte(s) van die VERKOPER.
7. Die EIENDOM word “voetstoots” verkoop met alle geboue en verbeterings daarop in die toestand waarin dit tans verkeer, en die VERKOPER is nie verantwoordelik vir enige gebreke, hetsy openbare of verborge nie en dit word hiermee verklaar dat geen waarborge stilswyend of uitdruklik ten opsigte van die EIENDOM met verbeterings en/of produksievermoë gegee is nie. Die Tenderaar erken en verklaar dat hy die EIENDOM en alle verbeterings daarop behoorlik geïnspekteer het en dat hy vertroud en tevrede is met die toestand van die gemelde EIENDOM en die ouderdom van die verbeteringe. Die Koper aanvaar sy verpligting om aansoek te doen vir enige toepaslike permit in terme van Wet no 25/1999, indien van toepassing.
8. Tenders sluit om 12:00 op 24 JUNIE 2016
Behoorlik voltooide tenders, in verseëlde koeverte en duidelik gemerk:
“TENDER: “ERF 4588, FISANTSTRAAT NO 4 UPINGTON” moet die kantore van
LANGE ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇, Protea Lodge Gebou, Posbus 6 UPINGTON 8800, bereik voor of op 12:00 op 24 JUNIE 2016.
Die verkoping is onderhewig aan die goedkeuring van die EIENAARS en die Tenderaar ▇▇▇ derhalwe met ▇▇ ▇▇▇▇▇, indien enige, ▇▇▇▇ ▇▇ tender gebind wees tot 12:00 op
1 ▇▇▇▇▇ 2016 voor ▇▇▇▇▇ tyd en datum hy in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ word of die koop bekragtig word of nie. Indien die koop nie bekragtig word nie, sal alle gelde deur die Tenderaar inbetaal op trust by ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ Ingelyf, of gedeponeer, ▇▇▇▇ hierin ▇▇▇ ▇▇▇ vereis, onmiddellik sonder rente, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ooreengekom, aan hom terugbetaal word.
9. Die TENDERAAR/KOPER verklaar hiermee dat hy of sy genomineerde by die telefoonnommer / faksnommer ▇▇▇▇ wat hy by die ondertekening van hierdie voorwaardes aan ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF ▇▇▇ voorsien, beskikbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ tot die tyd en datum ▇▇▇▇ in klousule 9 vermeld om bekragtiging al ▇▇▇ ▇▇▇ van die ▇▇▇▇ ▇▇ ontvang. Indien die KOPER of sy genomineerde nie beskikbaar is ten tye van bekragtiging van die koop nie, sal bekragtiging van die koop aan die KOPER geag gekommunikeer ▇▇ ▇▇▇▇ by ondertekening van hierdie voorwaardes deur die VERKOPER.
10. Behalwe waar daar andersins met ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF gereël is, ▇▇▇ die koopprys van die EIENDOM ▇▇▇▇ volg betaal word:
10.1 ‘n deposito van tien persent (10%) van die koopprys betaalbaar in kontant of by wyse van ‘n bankgewaarborgde tjek op die dag van aanvaarding van die tender, ▇▇▇▇▇ kontant of tjek aan ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF as oordragprokureur oorhandig ▇▇▇ word vir inbetaling in ’n rentedraende trustrekening vir krediet van die KOPER en die balans van die koopprys by registrasie van transport van die EIENDOM in die naam van die KOPER.
10.1.1 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ (21) ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ die verkoping bekragtig is, ▇▇▇▇ hierbo vermeld, vir die krediet van die VERKOPER ‘n bank of ander aanneemlike onherroeplike waarborg, betaalbaar vry van bankkommissie of wisselkoers op sodanige plekke en aan sodanige persone of instansies ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER of sy Agent aangewys, voorsien vir die behoorlike betaling van die balans van die koopprys.
10.1.2 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ maandelikse okkupasierente op die balans van die koopprys betaal, bereken teen 6% ENKELVOUDIG per jaar, gereken vanaf datum van besitname tot datum van betaling van die koopprys en vooruitbetaalbaar op die eerste dag van besit en okkupasie en op die eerste ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ daaropvolgende maand (pro-rata bereken vir enige gedeelte van ‘n maand).
11. Besit en okkupasie van die Eiendom ▇▇▇, onderhewig aan die voorwaardes in klousule 12 uiteengesit, aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ word op registrasie of vroeër ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ en verkoper skriftelik ooreengekom vanaf ▇▇▇▇▇ datum die EIENDOM met geboue en verbeterings die algehele risiko van die KOPER ▇▇▇ ▇▇▇▇ en die wins of verlies in verband met die EIENDOM aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toekom.
12. Transport van die Eiendom in naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ waargeneem word deur VERKOPER se Prokureurs, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF.
13. Vanaf datum van besit en okkupasie, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ verplig wees om alle verbeterings op die EIENDOM op ▇▇ ▇▇▇▇▇ omvattend te verseker en sodanige versekeringspolis aan die VERKOPER as meegaande sekuriteit te sedeer, totdat hy transport ontvang het.
14. Die KOPER is verder verantwoordelik vir die volgende:
14.1 Betaling van agentekommissie teen ‘n ▇▇▇▇▇ van ses persent (6%) plus BTW teen die heersende ▇▇▇▇▇ aan ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF ▇▇▇▇▇ kommissie geag verdien ▇▇▇ ▇▇▇▇ by aanvaarding van hierdie tender deur die VERKOPER en betaalbaar ▇▇▇ ▇▇▇▇ op datum van aanvaarding.
Bankbesonderhede is ▇▇▇▇ volg :
Naam van rekening : ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF Bank : FNB
Takkode : 230604
Rekeningnommer : 54021825244
Indien die KOPER versuim om sy verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms na te kom, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF die reg hê om sodanige kommissie ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇.
Die VERKOPER en KOPER verklaar dat ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF die effektiewe oorsaak van hierdie koop is en bevestig die KOPER dat geen ander agent of agentskap die EIENDOM aan die KOPER bekend gestel het nie.
Die VERKOPER en KOPER erken dat ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF ‘n party tot hierdie ooreenkoms is en word die voordele hiervan deur ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF aanvaar.
14.2 Betaling van alle belasting of heffings betaalbaar of reeds betaal ten opsigte van bogemelde EIENDOM pro rata bereken vanaf die datum waarop die KOPER besit van die EIENDOM ontvang.
14.3 Die Koper betaal onmiddellik op aanvraag aan die oordragsprokureur die volgende gelde:
14.3.1 Hereregte of BTW op versoek en;
14.3.2 Koste vir registrasie van oordrag op sy naam plus BTW en;
14.3.3 Koste vir registrasie van enige verband hieruit voortvloeiend plus BTW indien gemelde prokureurs daarmee belas word, en;
14.3.4 Enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ insidenteel tot hierdie ooreenkoms en die registrasie wat hieruit voortvloei, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ nie uitdruklik in terme hiervan vir die rekening van die Verkoper verkontrakteer is nie.
14.4 Die Verkoper is aanspreeklik vir die koste van kansellasie en/of ontheffing van of uit enige bestaande verband oor die eiendom.
15. Die VERKOPER is verantwoordelik vir die verkryging en betaling vir ‘n sertifikaat (elektriese bedradingsertifikaat) in ooreenstemming met die Bewoningsveiligheidswet nr 85 van 1993 ▇▇▇▇ gewysig. Die Verkoper ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ 14dae nadat voorwaardes nagekom is, die oordragkostes deur die Koper betaal en alle dokumentasie onderteken is, die genoemde sertifikaat aan die transportbesorger oorhandig. Indien die Verkoper in gebreke ▇▇▇ ▇▇ die sertifikaat te voorsien ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ die reg besit om die sertifikaat te verkry en magtig die Verkoper die transportbesorger ▇▇ ▇▇▇▇▇▇, ten einde die sertifikaat te verkry, te vorder van die netto opbrengs en aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ vergoed.
Die Verkoper onderneem om geen veranderinge aan te bring aan elektriese installasies nadat die sertifikaat uitgereik en aan die transportbesorger gelewer is nie.
16. Hierdie ooreenkoms ▇▇▇ ▇▇▇ ongeldig verklaar kan word as gevolg van enige ▇▇▇▇ in die beskrywing (▇▇▇▇ hierin vervat) van die EIENDOM nie. Die VERKOPER, of ▇▇▇▇▇, ▇▇▇ as gevolg van sodanige ▇▇▇▇ nie geregtig wees om ‘n eis vir enige skadevergoeding die een teen die ander in te stel nie, maar die ▇▇▇▇ ▇▇▇, onmiddellik nadat dit ontdek word, reggestel word.
17. Die VERKOPER en KOPER erken dat hierdie ooreenkoms die algehele ooreenkoms tussen hulle bevat. Verder ▇▇▇ ▇▇▇▇ afwyking van die voorwaardes hiervan geldig wees
nie, tensy dit op skrif gestel word en deur beide die VERKOPER en KOPER onderteken is.
18. Ingeval die KOPER sou nalaat om al die voorwaardes van hierdie voorwaardes van verkoop getrou en stiptelik na te kom of uit te voer, ▇▇▇ die VERKOPER in sy uitsluitlike keuse, die reg besit om spesifieke nakoming van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms teen die ▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇, of ▇▇▇▇▇▇ kansellasie van hierdie ooreenkoms te eis. In laasgenoemde geval ▇▇▇ die VERKOPER die reg besit om die EIENDOM weer in besit te neem, tesame met alle verbeterings daarop, in ▇▇▇▇▇ geval die KOPER onderneem om die EIENDOM binne 48 uur na ontvangs van skriftelike kennisgewing deur die VERKOPER van sodanige nienakoming van enige van die voorwaardes, te ontruim en weer in besit ▇▇ ▇▇▇▇▇ van die VERKOPER en die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle betalings uit hoofde hiervan reeds deur hom gemaak verbeur ten gunste van die VERKOPER. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ verder nie geregtig wees om enige vergoeding hoegenaamd te eis nie ten opsigte van enige verbeterings deur hom op die EIENDOM aangebring of ten opsigte van enige geboue of enige oprigtings ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ aard of soort deur hom op die EIENDOM aangebring.
19. Dit word hiermee uitdruklik verklaar en ooreengekom dat alle gelde betaal deur die KOPER deur die VERKOPER behou kan word tot tyd en wyl die VERKOPER se skade per ooreenkoms of deur ‘n Hofbevel, bepaal was, waarna die balans, indien enige, aan die KOPER terugbetaal ▇▇▇ word, of die KOPER aanspreeklik ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir betaling van enige tekort, na gelang van die geval, ▇▇▇▇▇ bepaling in ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ tree indien die KOPER enige voorwaarde van hierdie ooreenkoms sou verbreek. Hierdie bepaling benadeel geensins die VERKOPER se regte om enige aksie vir skadevergoeding teen die KOPER in te stel wat hy regtens mag hê nie. ▇▇▇▇▇▇▇ van kansellasie van hierdie verkoping, ▇▇▇ die VERKOPER ook die reg besit, maar nie verplig wees nie, om die EIENDOM onmiddellik te herverkoop ten einde sy eis vir skadevergoeding teen die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bepaal. Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ verantwoordelik wees vir enige tekort wat die VERKOPER mag ly as gevolg van enige herverkoop, asook vir betaling van enige koste deur die VERKOPER aangegaan in verband daarmee.
20. Nieteenstaande teenstrydighede met enige van die voorwaardes van die Algemene Reg ▇▇▇▇ van toepassing in die Republiek van Suid-Afrika, of enige van die voorwaardes van hierdie ooreenkoms, hetsy uitdruklik of by implikasie, ▇▇▇ ▇▇▇▇ toegewing of verlening van uitstel deur die VERKOPER aan die KOPER toegestaan ten opsigte van enige betaling of handeling hierin beding vir die uitvoering deur die KOPER in enige opsig, beskou word as ‘n afstanddoening deur die VERKOPER van sy reg om
te enige tyd en sonder kennisgewing te eis dat elke afsonderlike voorwaarde van hierdie ooreenkoms stiptelik deur die KOPER nagekom ▇▇▇ word.
21. Die KOPER stem hiermee (kragtens die bepalings van Artikel 45 van Wet 32 van 1944, of enige wysiging of vervanging daarvan) toe dat die VERKOPER enige regsgeding wat hy teen die KOPER mag instel vir die afdwing van sy regte en regsmiddels onder die ooreenkoms, dit mag doen in die Landdroshof van enige distrik wat jurisdiksie het ten opsigte van die KOPER kragtens Artikel 28 van die voormelde Wet, of enige wysiging of vervanging daarvan, met dien verstande dat die VERKOPER in sy uitsluitlike diskresie die reg ▇▇▇ hê om ‘n regsgeding teen die KOPER in te stel in enige Hooggeregshof met bevoegde jurisdiksie.
22. Behalwe in sover daar hierin uitdruklik voorsiening voor gemaak word, aanvaar die KOPER nie verantwoordelikheid vir enige verpligtings van die VERKOPER ten opsigte van die EIENDOM nie, hetsy kontraktueel of wat andersins op die KOPER mag oorgaan as gevolg van enige Wet, Ordonnansie, Regulasies of Plaaslike Verordening en die VERKOPER ▇▇▇ verantwoordelik wees om sodanige verpligting na te kom en betaling ▇▇ ▇▇▇▇ van enige bedrag verskuldig in terme daarvan.
23. Alle aanbiedinge wat na die sluitingsdatum van die tender maar voor datum van bekragtiging gemaak word, ▇▇▇ direk aan ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF gemaak word. Geen aanbod ▇▇▇ ▇▇▇▇ die VERKOPER aanvaar word nie tensy dit deur ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF gemaak word. Die hoogste tenderaar ▇▇▇ ‘n reg van eerste weiering hê vanaf die sluitingsdatum van hierdie tender tot datum van bekragtiging.
24. Die VERKOPER verklaar dat die EIENDOM ▇▇▇▇ hierin vermeld nie onderhewig is aan enige huurooreenkoms, behalwe ▇▇▇▇ uiteengesit in paragraaf 12 hiervan, vruggebruik en/of reg van gebruik nie en dat geen opsie en/of voorkoopsreg en/of reg van eerste weiering aan enige persoon hoegenaamd gegee is ten opsigte van die EIENDOM nie.
25. Die VERKOPER en die KOPER kies domicilium citandi et executandi by die adresse ▇▇▇▇ hierin verskaf en enige kennisgewing aan die partye ▇▇▇ geag word behoorlik gedien ▇▇ ▇▇▇▇ indien afgelewer by sodanige adresse.
26. Die Koper het die reg ▇▇ ▇▇▇▇▇ 5 dae vanaf ondertekening deur hom of haar van hierdie ooreenkoms, die ooreenkoms te beëindig of die aanbod te herroep deur skriftelike kennisgewing gelewer aan die Verkoper binne gemelde tydperk, tensy:
26.1 Die Koopprys van die grond of die prys aangebied vir die grond R250 000,00 of die hoër bedrag wat die Minister mag voorskryf, oorskry.
26.2 Die Koper 'n trust of 'n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ as 'n natuurlike persoon is.
26.3 Die Koper of sy agent die grond op 'n openbaar geadverteerde veiling gekoop het.
26.4 Die Verkoper en die Koper vantevore 'n vervreemdingsakte ten opsigte van dieselfde grond op wesenlik dieselfde bedinge aangegaan het.
26.5 Die Koper of voornemende Koper ingevolge hierdie ooreenkoms die reg voorbehou het om 'n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ aan ▇▇ ▇▇▇ of aan te stel om die regte en verpligtinge van die Koper ▇▇▇▇ in hierdie ooreenkoms bepaal, oor te neem.
26.6 Die Koper die grond koop deur die uitoefening van 'n opsie wat oop was vir uitoefening vir 'n tydperk van minstens 5 dae bereken op die wyse ▇▇▇▇ bepaal in subartikel 2 van Artikel 29A van Wet 68 van 1981.
27. Alle inligting verskaf deur ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF rakende die EIENDOM is gedoen namens die Verkoper en geen eise kan ingestel word teen ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF as die agent nie.
28. Spesiale voorwaarde
............................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
...........................................................................................................................................
TENDER
Ek/Ons, die ondergetekende(s)
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: .................................................
E-POS: .........................................................................
..................................................................
bied hiermee aan die bedrag van R
.................................................................................................
(woorde. )
vir die aankoop van die EIENDOM ▇▇▇▇ hierin vervat, onderhewig aan hierdie voorwaardes van tender en van verkoping.
GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............ DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR / KOPER
TENDERAAR / KOPER SE EGGENOOT/EGGENOTE
Ek, die tenderaar/koper se eggenoot/eggenote
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ...........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
▇▇▇▇▇▇▇ hiermee my toestemming tot die aankoop van die EIENDOM ▇▇▇▇ hierin vervat. GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................
TENDERAAR/KOPER
SE EGGENOOT/EGGENOTE
AANVAARDING
Die hierin vermelde Tenderaar se tender word hiermee aanvaar en die koop word bekragtig deur my/ons, die Verkoper/s
NAAM: ............................................................................................................................................
TRUST REG NOMMER ............................................ SELFOON NR.: ..........................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ...........................................................
E-POS:......................................................................... ..................................................................
en
NAAM: ............................................................................................................................................
ID NR.: .............................................................. SELFOON NR.: ..................................................
ADRES: .........................................................................................................................................
TEL NR.: ......................................................... FAKS NR.: ............................................................
E-POS:......................................................................... ..................................................................
Ons stel aan as Prokureur(s): ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF, POSBUS 6, UPINGTON, 8800 om die registrasie van transport van die EIENDOM aan die ▇▇▇▇▇ ▇▇ behartig.
GETEKEN TE .............................. OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................ ........................................................
VERKOPER
2. ................................................ ........................................................
VERKOPER
GETEKEN TE ............................... OP HIERDIE ............. DAG VAN ................................ 20.......
AS GETUIES:
1. ................................................
2. ................................................ ........................................................ nms: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF
BORGAKTE
Ek/ons die ondergetekende(s),
Id no
Verbind hiermee myself / onsself as borg en medehoofskuldenaar/s in solidium vir en namens die KOPER toe en ten gunste van die VERKOPER en ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF in verband met alle verpligtinge van die KOPER onder voorgaande verkoopsvoorwaardes en in besonder vir alle bedrae geld wat verskuldig mag wees, insluitende skadevergoeding as gevolg van watter rede ook al en doen afstand van die voordele van verdeling en uitwinning. Verder erken ek/ons dat ek/ons ten volle bewus is van al die bepalings en voorwaardes van die verkoopsvoorwaardes ▇▇▇▇ voorgaande uiteengesit. Ek/ons aanvaar domicilium et executandi by die adres wat hierna hierin vermeld word.
ALDUS GEDOEN EN ONDERTEKEN te .......................... op hierdie dag van
................................... 20..... AS GETUIES :
1. ..................................................... ........................................................
(BORG)
2. ..................................................... ........................................................
........................................................
........................................................ (VOLLEDIGE NAME EN VAN MET ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇)
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN DIE LEDE VAN...................................................................................................................................
GEHOU TE : ................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE BESLOTE KORPORASIE KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Lid hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. LID
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN DIE DIREKTEURE VAN...................................................................................................................................
GEHOU TE : ....................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE MAATSKAPPY KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Direkteur hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. DIREKTEUR
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ’N VERGADERING VAN TRUSTEES
VAN: .......................................................................................................................
GEHOU TE : ...................................................... OP .....................................................
OOREENGEKOM DAT :
1. DIE TRUST KOOP die volgende EIENDOM
.........................................................................................................
.........................................................................................................
......................................................................................................... VAN
......................................................................................................... VIR DIE BEDRAG VAN : ..........................................................
2. DAT
.............................................................................................................................
in sy hoedanigheid as Trustee hierdeur gemagtig is om alle dokumente wat nodig is om uitvoering te geen aan die bogenoemde resolusie, te onderteken en ten uitvoer te bring.
Gesertifiseer ’n ware afskrif,
............................................................. TRUSTEE