DAGSORGKONTRAK
aangegaan deur en tussen
Solidariteit Helpende Hand Ons Plek Suid-kus
NPO-NOMMER: 046-085NPO
geregistreer kragtens die Wet op Organisasies sonder Winsoogmerk, Wet 71 van 1997.
Straatadres: ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇, ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇
Kontakbesonderhede:
▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
039
682 0773
hierna "Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit" genoem
Hierin verteenwoordig ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
behoorlik daartoe gemagtig deur Solidariteit Helpende Hand
Bladsy 1
enNAAM VAN OUER/VOOG 1 ____________________________ Identiteitsnommer: ________________ Verwantskap met kind: ____________ Woonadres ________________________________________________________________________________________________ Posadres: ________________________________________________________________________________________________ Werkgewer en werksadres ________________________________________________________________________________________________________________________________ Kontakbesonderhede (w)_____________ (sel) ____________ (h)___________ noodno.: ___________ (E-pos)___________________________ |
NAAM VAN OUER/VOOG 2 _____________________________ Identiteitsnommer:_________________ Verwantskap met kind: _____________ Woonadres ______________________________________________________________________________________________________ Posadres: ______________________________________________________________________________________________________ Werkgewer en werksadres ________________________________________________________________________________________________________________________________________ Kontakbesonderhede (w)_____________ (sel) ____________ (h)___________ noodno.: ___________ (E-pos)___________________________ |
(hierin ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as "die Ouer")
ten opsigte van
Kind ▇▇ ▇▇▇▇▇ name en van:______________________________________________
Noemnaam: ____________________________________
Geboortedatum: ________________Identiteitsnommer: _______________________
hierna "die Kind" genoem
Bladsy 2
INDEKS
Bladsy 3

Bladsy 3
AANGESIEN Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit onderneem om dagsorgdienste aan die Ouer ten opsigte van die Kind te voorsien,
EN AANGESIEN die Ouer bevestig dat die Kind onder skoolpligtige ouderdom is en onderneem om die Kind in die Ons Plek Dagsorg-fasiliteit se toesig te laat op die voorwaardes ▇▇▇▇ in hierdie ooreenkoms vervat,
kom die partye ▇▇▇▇ volg ooreen:
-
Slegs kinders tussen die ouderdom van 3 maande tot skoolpligtige ouderdom ▇▇▇ by Ons Plek Dagsorg-fasiliteit toegelaat word.
Die volgende dokumente moet die kontrak vergesel:
Afskrifte van albei ouers/voogde se identiteitsdokumente
'n Munisipale rekening of ander bewys van adres
-
Die Kind moet by Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit geregistreer word teen 'n nieterugbetaalbare registrasiefooi van R400 per jaar of gedeelte van 'n jaar.
Hierdie ooreenkoms word aangegaan met ingang van __________________ (datum).
Die maandelikse skoolfooie beloop:
R1 800 (voldag)
R1 600 (vanaf 14:00)
R1 500 (vanaf 12:30)
'n Tweede kind uit dieselfde ▇▇▇▇▇ ontvang 10% korting op die skoolgelde.
Leerders wie se skoolgelde in Januarie vir die volle 11 maande betaal word, ontvang ook 'n 10% korting op die totale bedrag.
Maandelikse skoolfooie is ▇▇▇▇▇▇ vooruit betaalbaar voor of op die sewende ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ maand.
Die maandelikse skoolfooie ▇▇▇ aan die einde van elke kalenderjaar of finansiële jaar hersien word.
Die Ouer sal minstens 'n kalendermaand skriftelik ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word van die fooie vir die daaropvolgende jaar.
Bladsy 4
Indien betaling van fooie vir 30 dae of ▇▇▇▇▇▇ agterstallig is, ▇▇▇ die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit stappe neem om die betrokke bedrag met rente in te vorder. In so 'n geval ▇▇▇ die Ouer verantwoordelik wees vir alle kostes aangegaan in die verhaling van die uitstaande fooie, insluitend invorderingskoste op prokureur en eie kliënteskaal, asook invorderingskommissie.
Die partye stem toe dat enige geding voortspruitend uit hierdie ooreenkoms, ongeag die bedrag betrokke, eerstens vir arbitrasie ▇▇▇▇▇▇ word. Andersyds mag sodanige geskil in die Landdroshof wat jurisdiksie het, ingestel word.
Skoolgelde moet per debietorder of EFO (EFT) of elektroniese kaartbetaling in Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit se bankrekening met die volgende besonderhede betaal word:
Rekeningnaam: Solidariteit Helpende Hand – Ons Plek Suidkus Kleuterskool
Bank: FNB
Tak: 2552445 Takkode vir EFO: 250 655
Rekeningnommer: ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇
Verwysing: Leerder se rekeningnommer, naam en van
Fooie mag slegs in uitsonderlike gevalle in kontant by Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit inbetaal word.
Die Ouer moet die kontant aan die aangewese personeellid verantwoordelik vir finansies gee en die personeellid moet 'n amptelike kwitansie aan die betaler verskaf.
Betalings wat na ure gemaak word, ▇▇▇ skriftelik erken word met 'n registerinskrywing met die betaler en die ontvanger se handtekening daarby.
Die aangewese personeellid verantwoordelik vir finansies ▇▇▇ die kwitansie op die daaropvolgende werksdag uitreik.
Indien die Kind weens siekte, jaarlikse verlof saam met die Ouer, of enige ander rede afwesig is, is die volle fooie vir die maand steeds betaalbaar. Volle fooie is ook betaalbaar gedurende skoolvakansies, afgesien daarvan of die Kind die skool bywoon of nie.
Indien die Kind vir 'n kalendermaand of ▇▇▇▇▇▇ nie die skool bywoon nie, sal die Ouer weer moet aansoek doen vir registrasie.
Bladsy 5
In die geval waar die Kind se afwesigheid weens siekte bewys kan word of spesiale reëlings met die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit getref is, ▇▇▇ herregistrasie nie nodig wees nie.Individuele reëlings moet met die diskresie van die hoof en die sentrumbestuur geskied.
Die Ouer gee hiermee toestemming dat die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit kredietnavrae mag doen by enige kredietburo of instansie wat oor toepaslike inligting beskik ten einde die Ouer se kredietwaardigheid te bepaal.
-
Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit ▇▇▇▇▇ dienste ▇▇▇▇ in 3.2 gestipuleer, uitgesonderd openbare vakansiedae, spesiale vakansiedae en die laaste twee weke in Desember. Die presiese datums ▇▇▇ met 'n maand-kennisgewing aan die Ouer gekommunikeer word.
Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit ▇▇▇ oop ▇▇▇▇ Maandae tot Vrydae vanaf 06:45 tot stiptelik 17:00. Die skool neem geen verantwoordelikheid vir enige kind buite hierdie ure nie.
Indien 'n kind laat afgehaal word, ▇▇▇ 'n boete ▇▇▇▇ bepaal deur Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit teen die Ouer se rekening gehef word ten einde die personeellid te vergoed vir oortyd gewerk.
Die Kind moet nie later as 07:50 by die skool afgelaai word nie aangesien opvoedingsprogramme teen 08:00 begin. As die Kind laat kom, ▇▇▇ dit die program versteur.
Die Ouer moet die Kind tot binne-in die skoolterrein vergesel en die Kind aan die toesig van 'n personeellid oorgee. Indien die Kind deur openbare vervoer afgelaai word, moet die persoon verantwoordelik vir die vervoer die Kind aan die toesig van 'n personeellid oorgee.
Indien die Ouer 'n derde persoon versoek om die Kind af te haal, moet die Ouer dit met die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit reël of daardie persoon moet skriftelike toestemming van die Ouer aan die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit verskaf.
Indien die Kind op 'n gegewe dag afwesig gaan ▇▇▇▇, ▇▇▇ die Ouer die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit so vroeg as moontlik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇.
Bladsy 6
-
Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit voorsien middagete aan die Kind indien die Kind om 12:00 teenwoordig is.
Indien die Kind enige allergieë of spesiale dieetkundige vereistes het, moet die Ouer Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit skriftelik daaroor inlig, indien moontlik met 'n doktersbrief, en waar nodig die nodige voorsorg tref en spesiale voedsel verskaf.
Indien die Kind verjaar en die Ouer verversings skool toe wil stuur, moet die Ouer vooraf behoorlike reëlings met die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit tref.
-
Die Kind moet gepaste kleredrag wat mag vuil word aanhê sodat hy of sy met gemak kan speel.
Alle kledingstukke en items wat die Kind na die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit saambring, moet behoorlik met die Kind se naam gemerk word. Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit aanvaar geen verantwoordelikheid vir klere en ander items wat wegraak of beskadig word nie.
-
Wanneer die Kind ongesteld is, mag hy of sy nie die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit bywoon nie.
Kragtens die Wet op Gesondheid (No. 63 van 1977) moet die Ouer dit onverwyld by die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit aanmeld indien die Kind moontlik 'n aansteeklike siekte onder lede het.
Die Ouer moet alle allergieë of abnormaliteite onder die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit se aandag bring en die Ouer moet ▇▇▇▇ dat die nodige medikasie aan die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit voorsien word. Die Ouer moet die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit behoorlike instruksies ten opsigte van medikasie gee en die nodige dokumentasie by die fasiliteit voltooi.
Kinders met kopluise mag nie die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit bywoon nie.
Bladsy 7
Sover moontlik ▇▇▇ die personeel van Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit self noodhulp toedien. Die Ouer magtig die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit hiermee om nooddienste te ontbied en/of benut in die ingeval van nood. Die Ouer sal alle rekeninge ten opsigte van so 'n noodgeval betaal.
-
Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit neem alle redelike stappe om te verseker dat die Kind veilig is by die fasiliteit. Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit aanvaar egter nie aanspreeklik vir enige verlies of skade of beserings aan die Kind of sy eiendom tydens sy of haar teenwoordigheid by die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit nie.
Die Ouer vrywaar die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit teen alle eise voortspruitend uit liggaamlike beserings en skade aan eiendom wat die Ouer op die perseel van die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit mag ly.
Die Ouer stem in dat foto's van die Kind wat in die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit geneem word in bemarking en kommunikasie van die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit gebruik mag word. Indien die Ouer nie skriftelik toestemming ▇▇▇▇▇ nie, word dit geag dat die Ouer geen beswaar het indien die fasiliteit foto's van die Kind neem en publiseer nie.
Indien die Ouer van enige Kind van mening is dat dit nie in die beste belang van daardie betrokke Kind is om gefotografeer en gepubliseer te word nie, MOET die Ouer die Hoof skriftelik dienooreenkomstig inlig.
Die Ouer moet enige verandering van inligting rakende die Ouer of die Kind onverwyld skriftelik aan die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit rapporteer.
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS
Enige van die partye kan hierdie kontrak beëindig deur die ander party skriftelik een kalendermaand kennis ▇▇ ▇▇▇.
Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit behou die reg voor om hierdie ooreenkoms in enige geval van kontrakbreuk met 48 uur-kennisgewing te beëindig, maar in die besonder in gevalle waar:
die Ouer nie die voorskrifte van Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit nakom nie;
die Kind 'n gevaar inhou vir ander kinders of 'n slegte invloed op die ander kinders het;
skoolfooie vir 8 dae of meer agterstallig is.
Bladsy 8
ALGEMEEN
Die Ouer ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ op die eerste bladsy hiervan as sy/haar domicilium citandi et executandi. Alle kennisgewings en prosesstukke in verband met hierdie ooreenkoms of enige aksie voortspruitend daaruit ▇▇▇ by hierdie adres beteken word.
Enige kennisgewing wat aan die Ouer gegee word wat:
persoonlik by die domicilium citandi et executandi afgelewer is, ▇▇▇ geag word op die datum van aflewering daarvan ontvang te gewees het, tensy die teendeel bewys word;
per vooruitbetaalde geregistreerde pos aan die Ouer by laasgenoemde se domicilium citandi et executandi gepos is, ▇▇▇ geag word 5 (vyf) dae na die datum van pos daarvan ontvang te gewees het, tensy die teendeel bewys word;
Die Ouer is geregtig om by wyse van skriftelike kennisgewing aan Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit die adres van sy/haar domicilium citandi et executandi te verander.
Geen toegewing aan die Ouer deur Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit ten opsigte van bepalings van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit verhoed om die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms af te dwing nie.
Hierdie ooreenkoms is die uitsluitlike en volledige ooreenkoms tussen die partye en geen waarborg(e), voorstelling(s) of ander bepalings en voorwaardes van watter aard ook al wat nie hierin vervat is ▇▇▇ ▇▇▇ op die partye bindend wees nie.
Geen wysiging van die bepalings en voorwaardes van hierdie ooreenkoms of enige onderlinge kansellasie daarvan ▇▇▇ enige regskrag hê tensy dit op skrif gestel en deur albei die partye, of hul behoorlike gevolmagtigdes, onderteken is nie.
Bladsy 9
BORGSKAP
Die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit behou die reg voor om te vereis dat 'n kredietwaardige naasbestaande van die Kind en/of die Ouer ook persoonlik borg staan vir die verpligtinge van die Ouer teenoor die Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit.
GEDATEER te ____________________ op hierdie _ dag van ___________________ 20__.
AS GETUIES
1. |
|
|
|
|
|
|
|
2. |
|
|
|
|
|
Namens Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit, behoorlik gemagtig daartoe |
GEDATEER te ____________________ op hierdie ________ dag van ___________________ 20___
AS GETUIES
1. |
|
|
|
|
|
|
|
2. |
|
|
|
|
|
Ouer(s) |
Bladsy 10
ADDISIONELE BORG T.O.V. DIE DAGSORGKONTRAK
Aangegaan tussen
Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit
en
Naam van Ouer:__________________________________ (hierna “die Ouer”)
t.o.v.
Naam van Kind:________________________(hierna “die Kind”)
Geteken te ________________________op ___________________20____(hierna “Dagsorgkontrak”)
BORGSTELLING
Ek, die ondergetekende________________________________________________, verbind my hiermee teenoor Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit vir alle skuld van ______________________________________________________________(Ouer)
voortspruitend uit die Dagsorgkontrak t.o.v. ___________________________(Kind), ongeag of sodanige skuld betaalbaar is of in die toekoms mag ontstaan.
Verder doen ek afstand van die gemeenregtelike verwere van Uitskudding, Verdeling van Aksies en Sessie van Aksie.
Verder stem ek toe dat Ons Plek Suidkus Dagsorg-fasiliteit kredietnavrae mag doen om my kredietwaardigheid vas te stel.
Bladsy 11
My persoonlike besonderhede is ▇▇▇▇ volg:
Volle name en van:_________________________________________________________
ID-no.:___________________________________________________________________
▇▇▇▇▇▇▇▇▇ en Domicilium citandi et executandi
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
Werksadres
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
Posadres:
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
E-posadres: ______________________________________________________________
Tel. werk:____________________________ Tel huis: _____________________________
Sel:________________________________
Geteken te ______________________________ op ____________________ 20________
_______________________________________ _______________________________
Handtekening ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Bladsy 12

Bladsy 12