SOMERGRAAN
SOMERGRAAN
2023
OESREËLINGS
2024
Die standaard graanhanterings- en opbergings-voorwaardes is van toepassing op alle lewerings en opberging ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ in VKB-silo’s en bunkers en is by alle silo’s, VKB Hoofkantoor en op VKB se webwerf beskikbaar. Maak asseblief seker u dra kennis van die inhoud daarvan aangesien dit die ooreenkoms tussen u en VKB daarstel. Droogfasiliteite is nie beskikbaar by alle VKB-silo’s nie.
MIELIE- EN SORGHUMTARIEWE
Die tariewe vir die 2023/24-oesjaar is ▇▇▇▇ volg: Die seisoentarief is vooraf betaalbaar. Die plafonstoortarief en seisoentarief is slegs van toepassing op die eerste jaar van lewering en nie op oordragvoorraad nie. VKB behou die reg voor om hierdie tariewe tussen silo’s te differensieer en/ of dit gedurende die seisoen te wysig.
TABEL 1: HANTERING- EN OPBERGINGSTARIEWE
Produk | Mielies | Sorghum |
Hantering (Rand/ton) | 58 | 58 |
Dagstoor (Rand/ton/dag) | 1.01 | 1.01 |
Plafontarief (Rand/ton) | 150.50 | 150.50 |
Seisoentarief (Rand/ton) | 136 | 136 |
TABEL 2: DROOGTARIEWE (R/TON)
Vog % | WMAZ | YMAZ |
14,1 – 15,0 | 51 | 51 |
15,1 – 16,0 | 69 | 69 |
16,1 – 17,0 | 96 | 96 |
17,1 – 18,0 | 121 | 121 |
Kliënte wat slegs van VKB se droogfasiliteite gebruik maak sonder om die graan fisies te ▇▇▇▇▇, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ hanteringskoste betaal. Dit word gedoen aangesien VKB die graan fisies hanteer en dieselfde koste daarvoor aangaan as met ’n normale lewering.
TABEL 3: SIFTARIEWE VIR SKADELIKE SADE EN VREEMDE MATERIAAL
Sifaksie | Mielies | Sorghum |
Vreemde materiaal (R/ton) | 70 | 70 |
Skadelike sade vanaf Saad 1 oor toleransie (R/ton) | 60 | 60 |
Koste per pit oor toleransie (R) | 1 | 1 |
Maksimum koste (R/ton) | 185 | 185 |
Indien vragte skoongemaak moet word, ▇▇▇ die produsent, waar die silofasiliteite en bedryfsreëlings dit toelaat, die keuse hê om die sifsels terug te neem. Die sifsels moet teen sluitingstyd van die leweringsdag vanaf die perseel verwyder wees. Indien nie, sal die sifsels verbeur word (kontak u silobestuurder in die verband).
Kliënte wat slegs van VKB se siffasiliteite gebruik maak sonder om die graan fisies te ▇▇▇▇▇, ▇▇▇ ook die volle hanteringskoste betaal. Dit word gedoen aangesien VKB die graan fisies hanteer en dieselfde koste daarvoor aangaan as met ’n normale lewering.
VKB GRAAN OESREËLINGS 02
vir die LIEFDE van die LAND | ▇▇▇.▇▇▇.▇▇.▇▇
STANDAARD BEDRYFSREËLINGS
Alle graanbergingsfasiliteite beskik oor moderne graderingstoerusting wat deurgaans gebruik ▇▇▇ word. Alle graderingsregulasies ▇▇▇ konsekwent by alle bedryfspunte toegepas word.
Graderingsapparate is onlangs versien en gekalibreer, en sertifikate is dienooreenkomstig uitgereik
deur die diensverskaffer.
HANTERING VAN ▇▇▇ ▇▇▇▇▇
Die hantering van ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ en oliesade gaan gepaard met ’n groot risiko, derhalwe ▇▇▇ VKB slegs tot by die volgende maksimum vogpersentasies inneem:
Witmielies | Maksimum vog: | 16% | Basisvog: | 12.5% |
Geelmielies | Maksimum vog: | 18% | Basisvog: | 12.5% |
Lewering van ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ is onderhewig aan beskikbare spasie.
AFTREKKING VIR HANTERINGSVERLIES
VKB doen ’n standaard aftrekking by mielies en sorghum vir fisiese hanteringsverliese wat tydens
die hantering en opberging van die produk kan voorkom:
Mielies Sorghum
1%
2.3%
ONTVANGSTYE
VKB is verbind tot dienslewering en ▇▇▇ ▇▇▇▇ om u sover moontlik by te staan in die suksesvolle insameling van u oes. Ontvangstye ▇▇▇ volgens leweringsaanbod bepaal word en deur die silobestuurder met die produsente ooreengekom word. Skakel ▇▇▇▇▇ met u silobestuurder of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ (058 863 8225 / 082 874 0188) om leweringsbehoeftes aan te dui en/of voorstelle ▇▇ ▇▇▇▇.
LEWERINGSOPDRAG
Buiten dat die voltooiing van ’n leweringsopdrag ’n wetlike vereiste is, het dit ook ten doel om sluikhandel/diefstal van graan te beperk en stel dit VKB Graandienste in staat om die produsent ▇▇ ▇▇▇▇▇ volgens opdrag en kontrakverpligtinge te administreer. Géén vrag ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ hierdie getekende opdrag ontvang kan word nie.
DISPUTE
Indien u ’n dispuut wil aanmeld ten opsigte van die gradering van u produk, moet u dit doen terwyl die vrag nog binne die siloterrein is. Meld u dispuut aan by die silobestuurder en indien die dispuut nie besleg kan word nie, skakel onverwyld vir ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇, wat die vrag ▇▇▇▇ ▇▇▇ laat evalueer.
VKB GRAAN OESREËLINGS 03
GRAAN- BEMARKING
TABEL 4: KONTAKBESONDERHEDE
VRYSTAAT
Graanverkryger | Kontaknommer |
Giepie Craffert | 058 863 8376 082 450 6795 |
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ | 058 863 8380 071 688 1900 |
Frik Meintjes | 058 863 8507 082 587 5663 |
▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ | 087 358 8280 082 464 2252 |
Graanverkryger | Kontaknommer |
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ | 058 863 8843 060 966 1332 |
▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ | 058 863 8844 072 507 3119 |
▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ | 058 863 8182 072 915 5862 |
▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ | 058 863 8844 079 334 4972 |
LIMPOPO
Graanverkryger | Kontaknommer |
▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ | 014 719 9082 083 272 8803 |
Indien u verkies om met ’n spesifieke bemarker ▇▇ ▇▇▇▇▇▇, is u welkom om dit te doen. U is ook welkom om ’n afspraak met die graanbemarkers ▇▇ ▇▇▇▇ vir ’n persoonlike konsultasie en bemarkingsbeplanning. Ons stel dit ten doel om die beste diens ▇▇ ▇▇▇▇▇ en ’n mededingende prys vir die spesifieke tydstip daar te stel. VKB beskik oor ’n aantal bemarkingsprodukte wat u in ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ stel ▇▇ ▇ ▇▇▇▇▇ teen die risiko van markskommelings en negatiewe prysbewegings te verskans.
Graag stel ons die 3 nuwe graandepots bekend:
Reinet, Sonop en Kingston.
VKB wil u aandag daarop vestig dat enige lewerings by hierdie punte slegs deur VKB bemark kan word.
Limpopo
Mookgophong
Roedtan
▇▇▇▇-▇▇▇▇
MODIMOLLE
Nutfield
Settlers
Lehau
▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Villiers
Reinet
Frankfort Tweeling
▇▇▇▇▇▇▇▇▇ Ascent
▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇
Sonop ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇
Memel
VKB GRAAN OESREËLINGS
Vrystaat
Daniëlsrus
Wilgespruit
Kingston
ALGEMEEN
Ons besef dat die stroop en lewering ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ krities is en ons kan u verseker dat VKB ten alle tye u van hulp ▇▇▇ ▇▇▇▇ om die lewering en verkoop daarvan so effektief as moontlik te laat geskied. Ons wil u ook verseker van VKB se toewyding en verbintenis tot kwaliteit.
Voorts wil VKB u ook bedank vir u volgehoue ondersteuning. Ons het opregte waardering vir u besigheid en wil u verseker van VKB se volgehoue strewe na kliëntetevredenheid. Neem asseblief die vrymoedigheid om u silobestuurder ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ indien u enige probleme ervaar.
U is welkom om mnr. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ (Bestuurder: Graandienste), gedurende die
leweringsperiode by 058 863 8225 / 082 874 0188 ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vir enige navrae.
Vriendelike groete,
▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇
BESTURENDE DIREKTEUR: VKB GRAAN- & KORPORATIEWE DIENSTE
VKB GRAAN OESREËLINGS 05