TENDERKENNISGEWING
Weskus Distriksmunisipaliteit
TENDERKENNISGEWING
VOORSIENING EN AFLEWERING VAN CHEMIKALIEË AAN SWARTLAND EN WITHOOGTE WATERSUIWERINGSWERKE
Tenders word hiermee aangevra vir die voorsiening en aflewering van chemikalieë aan die Swartland en Withoogte Watersuiweringswerke vir die Weskus Distriksmunisipaliteit.
KONTRAK WDM 11/2012: CHLOORGAS KONTRAK WDM 12/2012: FERRISULFAAT KONTRAK WDM 13/2012: GEBLUSTE KALK KONTRAK WDM 14/2012: POLI DAD MAC KONTRAK WDM 15/2012: ALUMINIUM SULFAAT
Tenderdokumente is verkrygbaar vanaf die voorsieningskanaalbestuur kantoor van die Weskus Distriksmunisipaliteit, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇, tel: ▇▇▇ ▇▇▇-▇▇▇▇.
Tenders in ’n verseëlde koevert wat duidelik met die tendernommer op die omslag gemerk is, moet voor 12:00 op Vrydag, 18 Mei 2012 in die tenderbus van die Weskus Distriksmunisipaliteit, ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇, geplaas word waarna dit oopgemaak ▇▇▇ word.
Die toepaslike formule ▇▇▇▇ uiteengesit in die PPPFA Regulasie van 2011 ▇▇▇ gebruik word om die tender te oorweeg.
▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toegeken word aan tenderaars vir die verkryging van hul BBBEE status vlak.
Tenderaars moet ook ’n oorspronklike en geldige Belastinguitklaringsertifikaat, uitgereik deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, saam met die tenderdokument indien.
Op Dinsdag, 2 Mei 2012 om 10:00 vind ’n nie-verpligte inligtingsessie plaas by die kantore op Withoogte Watersuiweringswerke en enige navrae ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ word aan Mnr. B.B v/d Merwe, tel: ▇▇▇ ▇▇▇-▇▇▇▇/3, faks: 022 433-1013 of e-pos: ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
Elektroniese tenders of fakse is nie toelaatbaar nie en tenders wat laat ontvang word of onvolledig is, ▇▇▇ ▇▇▇ in aanmerking geneem word nie. ▇▇▇▇ redes sal verstrek word vir die aanvaarding, nie-aanvaarding of verwerping van enige tender nie.
MUNISIPALE BESTUURDER
Weskus Distriksmunisipaliteit Posbus 242,
Moorreesburg 7310
▇▇▇.▇▇▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ Human Communications (Cape) 94434A
