Inhoudsopgawe:
Kompetisie Bepalings en Voorwaardes
Inhoudsopgawe:
3. Bevoegdheid om vir Kompetisies in te skryf
9. Diskwalifikasie van Inskrywings en Kansellasie van Kompetisies
14.Verskaffing en insameling van Persoonlike Inligting
15. Terugtrek van Toestemming en ▇▇▇▇▇▇▇▇ vir Inligting en Rekords
16.Vrywaring en die Uitsluiting van Aanspreeklikheid
1. Algemene Reëls
1.1. Definisies:
1.1.1. "Kompetisie" beteken enige gebeurtenis, wedstryd of speletjie wat van tyd tot tyd, direk of indirek, deur Radio Tygerberg 104 FM NPC aangebied en/of geadministreer mag word - by ‘n fisiese ligging of op enige media platvorm of webtuiste (hetsy as ‘n eie kompetisie of as ▇▇▇▇ van ‘n promosie veldtog namens/of in samewerking met Radio Tygerberg 104 FM NPC se kliënte/▇▇▇▇▇/media-vennote/ geassosieerde media entiteite) waaraan mense kan deelneem en waarin deelnemers kan wedywer om meer suksesvol ▇▇ ▇▇▇▇ as ander deelnemers en/of om om iets te wen bv. by ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ of gratis toekenning van ‘n voordeel.
1.1.2. “Radio Tygerberg 104 FM NPC" beteken Radio Tygerberg 104 FM NPC, ‘n nie-winsgewende, Christelike. Gemeenskapsradiostasie (registrasienommer 1995/000009/08);
1.1.3. "Persoonlike Inligting" beteken persoonlike inligting ▇▇▇▇ gedefinieer in die POPI-wet;
1.1.4. "POPIA" en “POPI-wet” ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ die Wet op Beskerming van
Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013.
1.1.5. "Proses"/ "Prosessering" het dieselfde betekenis as wat daaraan toegeken is in die POPI-wet.
1.1.6. "Reëls" beteken die voorwaardes en bepalings hierin vervat, saamgelees met enige spesifieke bykomende en/of afwykende voorwaardes en bepalings, reëls of instruksies met betrekking tot inskrywings vir en deelname aan ‘n bepaalde kompetisie wat gepubliseer mag word op Radio Tygerberg 104 FM NPC se webtuiste of bekend gemaak mag word via enige ander media waardeur ‘n kompetisie aangebied mag word (bv. boodskappe wat op lug uitgesaai word).
1.1.7. "jy", "jou" beteken die persoon wat ingeskryf het vir deelname aan die Kompetisie.
2. Inleiding
2.1. Maak seker ▇▇ ▇▇▇▇ die Reëls deeglik en dat jy die Reëls verstaan voordat jy vir enige Kompetisie inskryf.
2.2. Hierdie ▇▇▇▇▇ is geldig en bindend op jou wanneer jy vir enige kompetisie inskryf.
2.3. Behalwe vir sover spesifiek uitgewys, ▇▇▇▇ ▇▇ nie vir enigiets te betaal of iets te ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die Kompetisies ▇▇▇▇ ▇▇ neem nie. Indien jou inskrywing gepos of gestuur word d.m.v. die internet, SMS (short message service) of MMS (multimedia messaging service) of enige ander soortgelyke media of toestel ▇▇▇ jy wel die redelike koste verbonde daaraan om die inskrywing te pos of te stuur moet betaal. Hierdie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ nie meer wees as die normale fooi wat aan die diensverskaffer betaalbaar is wanneer jy sodanige diens of die internet gebruik nie.
2.4. Onvolledige, foutiewe of onontsyferbare inskrywings ▇▇▇ ongeldig wees. Tensy andersins vermeld ▇▇▇ afskrifte (byvoorbeeld van inskrywings, kentekens of koeponne) nie aanvaar word nie.
2.5. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg voor, ▇▇ ▇▇▇▇▇ sy redelike diskresie en met publikasie van kennisgewing enige toevoegings tot die Reëls ▇▇ ▇▇▇▇, aanpassings in die Reëls ▇▇ ▇▇▇▇ en/of afstanddoening van enige van die Reëls te doen , waarby inbegrepe sonder beperking daartoe die verlenging of verkorting van die duur van ‘n Kompetisie, en om leidrade te verskaf.
3. Bevoegdheid om vir kompetisies in te skryf
3.1. Om aan kompetisies ▇▇▇▇ ▇▇ mag neem, moet jy -
3.1.1. in Suid-Afrika woonagtig en in ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van ‘n geldige
identiteitsdokument wees.
3.1.2. minstens 18 jaar oud wees, of indien jonger as 18 jaar oud moet ▇▇
▇▇▇▇ ‘n ouer of jou wettige voog bygestaan word.
3.1.3. korrekte en volledige persoonlike inligting verskaf wanneer jy vir die Kompetisie inskryf.
3.2. Outomatiese inskrywings en/of gesindikeerde inskrywings is verbode en enige gebruik van sodanige toestelle of skemas ▇▇▇ diskwalifikasie van al sodanige inskrywings meebring.
Radio Tygerberg 104 FM NPC, sy direkteure, werknemers, agente, konsultante en subkontrakteurs, en hulle onderskeie ▇▇▇▇▇, lewensmaats of onmiddellike familielede, asook die van sy advertensie- en reklame-agentskappe, media- vennote en geassosieerde entiteite word nie toegelaat om aan enige Kompetisies ▇▇▇▇ ▇▇ neem nie.
3.3. ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ vermeld –
3.3.1. slegs een inskrywing per ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ toegelaat word. Veelvuldige inskrywings vanaf een ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ diskwalifikasie meebring;
3.3.2. inskrywings is beperk tot een inskrywing per e-pos adres, IP adres, telefoonnommer of huishouding. In alle kompetisies ▇▇▇ deelnemers lukraak gekies word. Dit word gedoen deur ‘n aanlyn portaal wat lukraak uit die groep aanlyn inskrywings kies.
3.4. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg voor om in sy absolute diskresie enige deelnemer wat met die inskrywingsproses knoei of vals inligting verskaf te diskwalifiseer.
3.5. Geen persoon mag meer as een prys ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ‘n tydperk van drie maande nadat die persoon die eerste keer /vorige keer ‘n kompetisie gewen het nie en geen familielid van so ‘n persoon wat by dieselfde adres woonagtig is, is geregtig om ‘n ▇▇▇▇ ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ ‘n tydperk van drie maande na die eerste/vorige wen nie. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg voor ▇▇ ▇▇▇▇▇ van enige sodanige persone te weerhou en om enige sodanige pryse terug te eis sou dit op enige tydstip aan die lig kom dat hierdie Reël verontagsaam is.
4. Gesondheid en Veiligheid
4.1. Deur vir ‘n Kompetisie in te skryf bevestig en waarborg jy dat, na die beste van jou wete, jy goeie algemene gesondheid geniet en dat ▇▇ ▇▇▇▇ mediese toestand (fisies of psigies) het wat nadelig beïnvloed kan word deur deelname aan enige van die aktiwiteite en gebeure wat beplan of redelikerwys verwag word ▇▇ ▇▇▇▇ van die Kompetisie uit ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Jy bevestig dat indien jy tans medikasie gebruik of tydens die Kompetisie enige medikasie gebruik waarvan die normale ▇▇▇▇▇▇▇ negatief beïnvloed kan word deur jou deelname aan die Kompetisie, ▇▇ ▇▇▇ aan die kompetisie mag deelneem nie.
4.2. Wanneer jy deelneem aan enige gebeurtenis of aktiwiteit wat ▇▇▇▇ van ‘n kompetisie uitmaak moet jy alle redelike stappe doen om jou eie gesondheid en veiligheid te verseker. RADIO TYGERBERG 104 FM NPC behou die reg voor om jou summier te diskwalifiseer sou jy enige gedrag of optrede openbaar wat deur GROOTFM90.5 NPC geag word as ‘n mediese-, sekuriteits- of veiligheidsrisiko (insluitend sonder enige beperking daartoe aggressiewe gedrag, fisies of sielkundig)
4.3. Jy moet, sodra jy daarvan bewus word, RADIO TYGERBERG 104 FM NPC onmiddellik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van enige mediese of ander toestand wat mag beteken dat jy moontlik ongeskik is om ▇▇ ▇▇▇▇ of om aan die Kompetisie ▇▇▇▇ ▇▇ neem. RADIO TYGERBERG 104 FM NPC behou die reg voor om jou deelname aan en/of plek in die kompetisie op te skort en enige prys verbeur te verklaar sonder aanspreeklikheid of vergoeding indien, na die mening van RADIO TYGERBERG 104 FM NPC , jy jouself of ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ aan die risiko van siekte of besering mag blootstel, of dit kan lei tot die kansellasie, ontwrigting of inperking van die Kompetisie.
4.4. Jy stem in om nie tydens die Kompetisie enige onwettige middels te koop, gebruik of om dit op jou ▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇ dra of in jou besit of onder jou beheer te hê nie. ▇▇ ▇▇▇▇▇ en aanvaar dat die gebruik van alkohol/drank net toegelaat ▇▇▇ word met die uitdruklike voorafgaande toestemming van Radio Tygerberg 104 FM NPC en die span in beheer van gesondheid en veiligheid, wat volle outoriteit ▇▇▇ hê om te gelas dat verdere alkohol/drank inname verbode is.
4.5. Jy stem in om stiptelik te voldoen aan alle instruksies wat Radio Tygerberg 104 FM NPC en sy verteenwoordigers rakende gesondheid en veiligheidsaspekte mag uitreik. Die versuim om aan sodanige instruksies te voldoen kan in Radio Tygerberg 104 FM NPC se uitsluitlike diskresie tot onmiddellike diskwalifikasie en/of die verbeurdverklaring van ‘n ▇▇▇▇ ▇▇▇.
5. ▇▇▇▇▇
5.1. In alle aangeleenthede betreffende ‘n Kompetisie met inbegrip van die uitslag daarvan ▇▇▇ die beslissing van die beoordeelaars en/of aanbieder(s) van elke Kompetisie finaal wees. Die uitslag van die Kompetisie ▇▇▇ in alle opsigte finaal wees wanneer die prys in terme van die kompetisie reëls oorhandig is en geen ▇▇▇▇▇, korrespondensie of onderhandeling daaromtrent ▇▇▇ toegelaat word nie. Voormelde bepalings is egter onderhewig aan enige gereserveerde diskresionêre prerogatiewe van RADIO TYGERBERG 104 FM NPC ingevolge die kompetisie reëls om deelnemers te diskwalifiseer en/of ▇▇ ▇▇▇▇▇ verbeurd te verklaar en terug te eis.
5.2. Radio Tygerberg 104 FM NPC is geregtig daarop om onderhoude met jou te voer, om aan ▇▇ ▇▇▇▇▇ op bewys van inskrywing, verifikasie van identiteit en/of adres, sowel as verifikasie van vokale identiteit deur middel van 'n opname in die ateljee in die geval van 'n op-lug inskrywing tydens lewendige uitsending. Indien jy tydens enige sodanige onderhoud sonder goeie rede ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ om enige gevraagde inligting of besonderhede te verstrek of om in ondervraging ▇▇▇▇ ▇▇ neem of om alle vrae te beantwoord ▇▇▇ ▇▇▇ plek in die Kompetisie hanteer word as synde ongeldig verklaar en kan die prys teruggetrek en/of verbeur verklaar word.
5.3. Radio Tygerberg 104 FM NPC ▇▇▇ alle redelike pogings aanwend om pryswenners in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ van epos en daarna telefonies binne ag-en-twintig (28) dae na afloop van die Kompetisie. Indien ‘n geselekteerde ▇▇▇▇▇▇ nie sy/haar landlyn of selfoon antwoord ▇▇▇ ▇▇▇ Radio Tygerberg 104 FM NPC (indien moontlik) ‘n boodskap op die pryswenner se landlyn of selfoon laat. Radio Tygerberg 104 FM NPC onderneem om minstens drie (3) maal op drie (3) opvolgende dae te poog
om ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ telefonies in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel. Indien Radio Tygerberg 104 FM NPC nie daarin slaag om pryswenners telefonies in die hande kan kry of ‘n boodskap telefonies kan laat ▇▇▇ ▇▇▇ Radio Tygerberg 104 FM NPC aan die pryswenner ‘n kennisgewing stuur via die kommunikasiemedium (bv. SMS, e-pos of gewone pos) en ▇▇▇▇▇ aan die adres wat mag blyk uit die kontakbesonderhede wat die betrokke deelnemer tydens inskrywing vir die kompetisie verskaf het.
5.4. Pryse moet opgeëis en afgehaal word binne sestig (60) dae nadat Radio Tygerberg 104 FM NPC die ▇▇▇▇▇▇ daarvan in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ het. Indien pryswenners nie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ sestig (60) dae, nadat hulle ▇▇▇▇ hierbo uiteengesit, in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ is, afhaal ▇▇▇ ▇▇▇ Radio Tygerberg 104 FM NPC die reg hê om met die prys ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ wat Radio Tygerberg 104 FM NPC redelik en regverdig mag ag.
5.5. Indien Radio Tygerberg 104 FM NPC weens enige omstandigheid buite sy redelike beheer (waarby onder andere inbegrepe as gevolg van foute met drukwerk, produksie, verspreiding of foute wat op lug gemaak is, of waar dit deur toepaslike wette genoodsaak word), nie met ‘n Kompetisie kan voortgaan nie mag Radio Tygerberg 104 FM NPC die Kompetisie beëindig op voorwaarde dat –
5.5.1. geen pryswenners bepaal is nie; en
5.5.2. redelike kennisgewing aan almal wat ingeskryf het gegee word
5.6. Indien die Kompetisie beëindig word ▇▇▇▇ hierbo geantisipeer, ▇▇▇ ▇▇▇▇ deelnemer enige eis van enige aard hoegenaamd teen Radio Tygerberg 104 FM NPC hê nie.
5.7. Die prys wat in enige Kompetisie toegeken word -
5.7.1. is nie oordraagbaar nie en ▇▇▇ net oorhandig word indien alle besonderhede wat verskaf is feitlik korrek is.
5.7.2. kan nie vir kontant of vir enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ as die een wat in daardie Kompetisie aangebied word verruil word nie;
5.7.3. mag deur enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van dieselfde kommersiële waarde vervang word indien die oorspronklike prys om enige rede buite
Radio Tygerberg 104 FM NPC se redelike beheer nie beskikbaar is nie.
5.8. Geen ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ vervoer word na en/of afgelewer word by pryswenners se woonplekke nie en Radio Tygerberg 104 FM NPC ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige kostes rakende ▇▇▇▇, vervoer, akkommodasie, of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat ‘n ▇▇▇▇▇▇ moet aangaan vir doeleindes van oorhandig of ontvangs/afhaal van ‘n prys nie.
6. Vakansiepryse
6.1. Die prys moet geneem word in ooreenstemming met die datums, bestemming en aantal vakansiegangers/passasiers wat deur Radio Tygerberg 104 FM NPC gespesifiseer is. Daar ▇▇▇ ▇▇▇▇ alternatiewe bestemming wees nie.
6.2. Vakansie pryse is altyd onderhewig aan beskikbaarheid. Jy moet in ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van ‘n geldige paspoort met ‘n geldigheidsduur van minstens ‘n verdere 6 maande en daar moet geen visum beperkinge wees wat ▇▇▇ ▇▇▇ verhoed om na die relevante bestemming ▇▇ ▇▇▇▇ nie. Sou ▇▇ ▇▇▇ aan hierdie vereistes voldoen nie ▇▇▇ ▇▇▇ inskrywing vir die Kompetisie ongeldig wees.
6.3. Tensy spesifiek anders in die kompetisie reëls vermeld ▇▇▇ vakansiepryse nie beskikbaar wees aan persone jonger as 18 jaar nie. Kinders jonger as 18 benodig die skriftelike toestemming van hulle ouers of wettige voogde en kan nie ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ dat ‘n volwassene ouer as 18 hulle vergesel nie.
6.4. Alle vakansies moet geneem word binne 6 maande vanaf die datum van die Kompetisie (▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ ‘n ander ooreenkoms met Radio Tygerberg 104 FM NPC is of indien die spesifieke bepalings en voorwaardes vir die Kompetisie anders vermeld) en verval as dit nie binne hierdie tydperk gebruik word nie.
6.5. Jy moet voldoen aan die voorwaardes en vereistes van enige ▇▇▇▇- versekeringspolis wat as ▇▇▇▇ van die vakansieprys aangebied word. Indien geen reisversekering aangebied word nie is jy self daarvoor
verantwoordelik om op eie koste en risiko voldoende reisversekering vir benutting van die vakansieprys te bekom.
6.6. Jy moet voldoen aan die voorwaardes en bepalings van die lugredery(e) en enige ander instansies wat vervoer en akkommodasie as ▇▇▇▇ van die Kompetisie of die prys voorsien. Die verskaffer van die prys mag bykomende voorwaardes en bepalings oplê waaraan voldoen moet word en Radio Tygerberg 104 FM NPC ▇▇▇ ▇▇▇ verantwoordelik wees vir jou versuim om daaraan te voldoen nie. Jy moet spesifiek voldoen aan al die riglyne en instruksies rakende gesondheid en veiligheid en alle toepaslike wetlike en regulatoriese vereistes.
6.7. ▇▇ is nie daarop geregtig of gemagtig ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ die vooraf skriftelike toestemming en aanvaarding van Radio Tygerberg 104 FM NPC, Radio Tygerberg 104 FM NPC op enige wyse tot ‘n kontrak, uitgawe of ▇▇▇▇▇ ▇▇ verbind nie.
6.8. Paspoort Beheer en binnelandse owerhede van ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ behou die reg om jou toegang tot die land ▇▇ ▇▇▇▇▇. Indien jy toegang tot, deurgang deur of vertrek vanuit die bestemming wat besoek word geweier word, ▇▇▇ enige bykomende koste wat dit mag meebring uitsluitlik jou eie aanspreeklikheid wees.
6.9. Enige vlugte, vervoer, lughawebesonderhede, akkommodasie of ander aspekte van die prys, datums en tye wat deur Radio Tygerberg 104 FM NPC of sy agente genoem word, dien slegs as riglyne en is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing en sonder dat Radio Tygerberg 104 FM NPC of sy agente enige aanspreeklikheid daardeur opdoen. Jy moet oor voldoende finansies beskik om enige verpligtinge en behoeftes wat buite die omvang van die ▇▇▇▇ ▇▇▇, uit eie fondse na te kom en te bevredig. Dit sluit in sonder beperking daartoe kostes van visas, vervoer na en van onderskeie lughawes (plaaslik en internasionaal), etes en drankies en sakgeld vir persoonlike uitgawes.
6.10. Jy is verantwoordelik om te voldoen aan alle inentingsvereistes en gesondheidsregulasies en visum-vereistes wat vir besoek aan die vakansiebestemming benodig of vereis word.
7. Gratis kaartjies
Wanneer pryse die vorm van gratis kaartjies aanneem ▇▇▇ pryswenners/ kaartjiehouers gebonde wees en voldoen aan:
- die terme en voorwaardes wat deur die organiseerders van die gebeurlikheid opgelê mag word, en
- en enige terme en voorwaardes wat op die kaartjie verskyn, en
- die reëls en regulasies van die plek/lokaal waar die gebeurlikheid plaasvind.
8. Stemming
Vir Kompetisies wat aanlyn stemming behels is dit ‘n voorvereiste vir deelname dat deelnemers ‘n geldige epos adres ▇▇▇ hê. Slegs een stem vir elke geldige epos adres ▇▇▇ aanvaar word. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg om veelvuldige ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ diskwalifiseer.
9. Diskwalifikasie van Inskrywings en Kansellasie van die Kompetisie
9.1. ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat die belange en goeie reputasie van Radio Tygerberg 104 FM NPC en sy geassosieerde radio stasies, sake-en media-vennote en adverteerders uiters belangrik is en Radio Tygerberg 104 FM NPC mag derhalwe ‘n plek in die kompetisie terugtrek, en/of van jou verwag om enige en alle betrokkenheid by, of deelname aan, die Kompetisie te laat vaar indien dit in sy redelike diskresie in die beste belang van RADIO TYGERBERG 104 FM NPC en/of sy gemelde geassosieerdes, adverteerders en/of ▇▇▇▇▇ is om dit te doen.
9.2. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg om jou plek in die Kompetisie summier terug te trek of om die prys verbeur te verklaar indien hy in sy redelike diskresie van mening is dat jy in verbreking is van enige van jou verpligtinge of voorstellings en waarborge ingevolge die kompetisiereëls of dat jy onbehoorlik of onvanpas optree. Jy ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige bykomende koste wat hieruit mag voortvloei (insluitend waar van toepassing die koste verbonde aan vroeë terugkeer na jou land van residensie, indien nodig).
9.3. Indien ‘n deelnemer gediskwalifiseer word behou RADIO TYGERBERG 104 FM NPC die reg om ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ in daardie persoon se plek te selekteer vir verdere deelname aan die Kompetisie.
10. Vertroulikheid
10.1. Jy onderneem om nie op enige tydstip enige Persoonlike Inligting rakende Radio Tygerberg 104 FM NPC, sy besigheid, personeel, werknemers, agente of direkteure aan enigiemand te openbaar of bekend ▇▇ ▇▇▇▇, te kommunikeer of andersins te publiseer of versprei nie.
10.2. Jy mag nie jou betrokkenheid by die Kompetisie of die ▇▇▇▇ dat jy ‘n prys gewen het op enige wyse sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van Radio Tygerberg 104 FM NPC publiseer nie.
11. Publisiteit
11.1. Wanneer pryswenners hulle pryse aanvaar mag ▇▇▇▇▇
- ▇▇▇▇ om nie geïdentifiseer te word nie en
- mag hulle die neem van foto’s en publikasie daarvan in die media ▇▇▇▇▇ asook
- ▇▇▇▇▇ ▇▇ op radio of televisie te verskyn of publieke onderhoude toe te staan .
11.2. Indien die pryswenner sy/haar geskrewe toestemming gee het Radio Tygerberg 104 FM NPC die reg om die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ naam en foto’s teen geen fooi in enige media te publiseer/laat publiseer en om dit in advertensies, promosies, gedrukte en ander bemarkingsmateriaal te gebruik . Radio Tygerberg 104 FM NPC mag in sy uitsluitlike diskresie die aard van die aanwending van die inligting en foto’s en publikasie daarvan bepaal.
11.3. Jy mag nie sonder die vooraf skriftelike toestemming van Radio Tygerberg 104 FM NPC enige inligting wat die Kompetisie of die prys aanbetref direk of indirek openbaar maak nie (spesifiek en sonder beperking daartoe, nie aan ‘n verteenwoordiger van die media in enige formaat nie). Jy ▇▇▇ ▇▇▇ daarop geregtig wees om onderhoude toe te staan of om betrokke ▇▇ ▇▇▇▇ by saamstel van artikels of beriggewing deur ‘n derde party omtrent die Kompetisie of die prys nie. Alle regte verbonde aan die Kompetisie en jou betrokkenheid daarby vestig uitsluitlik in Radio Tygerberg 104 FM NPC.
12. Intellektuele Eiendom
12.1. Behalwe waar spesifiek anders gemeld word ▇▇▇ inskrywings vir die Kompetisie nie aan jou terugbesorg word nie.
12.2. Deur vir enige kompetisie jou skriftelike toestemming ▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ geantisipeer in punt 11.2 hierbo, bring dit mee dat jy, wat betref kopiereg en/of ander intellektuele eiendom, jou inskrywing vir die Kompetisie en jou betrokkenheid by die Kompetisie, (insluitend, sonder beperking, alle onderhoude, foto’s, oudio- en oudio-visuele opnames- ongeag of jou verskyning toevallig of geskeduleerd is) vir doeleindes van alle media en deur alle tegnologie:
A. hiermee aan Radio Tygerberg 104 FM NPC ‘n nie-eksklusiewe, ewigdurende, wêreldwye, tantiemevrye lisensie toestaan om die kopiereg en enige ander intellektuele eiendom wat in sodanige inligting /data of materiaal mag bestaan in alle media te gebruik in die mate wat Radio Tygerberg 104 FM NPC gepas ag; en
B. instem om, op versoek van Radio Tygerberg 104 FM NPC, aan Radio Tygerberg 104 FM NPC die algehele kopiereg en ander intellektuele eiendomsregte oor te dra en jy onderneem om op versoek deur of namens RADIO TYGERBERG 104 FM NPC alle handelinge te verrig en alle dokumente te onderteken wat redelikerwys nodig mag wees om uitvoering aan hierdie bepalings ▇▇ ▇▇▇.
Die omvang van die oordrag van regte ▇▇▇ insluit, sonder beperking daartoe, alle toekomstige regte in produkte en/of tegnologie wat ten tye van hierdie ooreenkoms nog nie bestaan nie maar met verloop van tyd mag ontstaan en waarin die inligting, data of materiaal vasgelê mag word, ▇▇▇▇▇ oorgedra word by wyse van huidige lisensiëring en/of oordrag van toekomstige kopiereg).
Dit word verder bevestig dat die lisensie en, indien van toepassing, enige oordag van regte, die reg ▇▇▇ insluit vir Radio Tygerberg 104 FM NPC om sodanige inligting, data en/of materiaal te verander, te redigeer, in ‘n kompilasie te vervat en/of andersins aan te pas en/of
tesame met enige ander materiaal te gebruik en om dit te kan versprei en/of uit te saai via alle media en in alle formate (insluitend transmissie by wyse van analoë uitsendings, digitale oudio uitsendings, internet, satelliet, televisie, film, kabel of telefoon).
Sodanige lisensie en enige oordag van regte ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ die reg insluit vir RADIO TYGERBERG 104 FM NPC om die lisensie en alle ander regte daaraan verbonde aan ander persone beskikbaar te stel, in elke geval op die basis en vir die doeleindes wat Radio Tygerberg 104 FM NPC in sy uitsluitlike diskresie bepaal.
12.3 Enige inligting wat vir doeleindes van die Kompetisie deur jou verskaf word moet persoonlik van aard wees en spesifiek betrekking hê op jouself. Jy waarborg dat enige inligting wat jy aan Radio Tygerberg 104 FM NPC verskaf nie inbreuk ▇▇▇ ▇▇▇▇ op die intellektuele eiendom, privaatheid of enige ander regte van enige derde party nie, en dat dit nie enigiets ▇▇▇ bevat wat lasterlik, beeldskendend, vulgêr, onwelvoeglik, teisterend of van dreigende aard is nie. Radio Tygerberg 104 FM NPC behou die reg voor, maar is nie verplig nie, om die inligting, data en materiaal wat deur jou verskaf word te monitor, na te gaan, ▇▇ ▇▇▇▇ en om dit te redigeer, ▇▇ ▇▇▇▇▇ om dit te versprei, en die reg om sodanige inligting/data / materiaal te verwyder.
12.4 Deur vir enige Kompetisie in te skryf en deur enige inligting, data of materiaal te verskaf ▇▇▇ ▇▇ aan Radio Tygerberg 104 FM NPC die waarborg dat:
A. jy die eienaar is van, of geldiglik gelisensieer is om die inligting/data/materiaal as ▇▇▇▇ van die Kompetisie voorwaardes te verskaf en dat jy die reg, mag en bevoegdheid het om die regte wat in hierdie Terme uiteengesit word te verleen.
B. dit Radio Tygerberg 104 FM NPC vrystaan en hy geregtig is om die inligting, data en materiaal te gebruik op die wyse en ooreenkomstig die terme hierin uiteengesit.
C. jy afstand te doen van enige morele regte wat jy met betrekking tot die inligting/data/materiaal mag hê en dat jy ‘n afstanddoening van
alle toepaslike morele regte daarin bekom het en verder ook alle toestemmings en goedkeuring met betrekking daartoe bekom het.
D. die verskaffing en inligting/data/materiaal, nie enige wette of regulasies oortree nie (dit sluit in enige wette wat diskriminasie en vals advertensies verhoed).
E. die inligting/data/,materiaal nie lasterlik beeldskendend, onregmatig dreigend, of onregmatig teisterend is nie.
F. die inligting/data/,materiaal nie vulgêr of pornografies van aard is nie.
G. die inligting/data/,materiaal na die beste van jou wete nie enige virusse of ander kwaadwillige rekenaarprogramme of applikasies bevat wat daarop gemik is om sisteme, data of persoonlike inligting te beskadig, daarmee in ▇▇ ▇▇▇▇, dit ongemagtig en onder valse voorwendsels te onderskep of eiendomsreg daarin en privaatheid daarvan te skend nie.
12.5 Die deelnemer aan die Kompetisie is die individu wat via die betrokke medium vir die Kompetisie inskryf en sy inligting verskaf (bv., die persoon wat die selfoon of telefoon besit of wat gekontak kan word by die toepaslike epos adres). Indien die persoon of persone wie se beeld verskyn op enige foto’s, beeld materiaal of ander media verskil van die persoon wat die inskrywing ingehandig het ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇▇▇ wat in die foto’s of beeld materiaal verskyn nie geregtig wees op die prys of enige ▇▇▇▇ daarvan nie.
12.6 Jy moet seker maak dat enige persoon of persone wie se beeld in die toepaslike produk gebruik is geldige toestemming gegee het vir die gebruik van hulle beeld of afstand gedoen het van alle regte wat hulle in die foto’s, video’s of ander materiaal wat ingedien is mag hê. Die versuim om hierdie toestemming genoegsaam te bewys ten einde Radio Tygerberg 104 FM NPC tevrede te kan stel dat gebruik van die materiaal regmatig ▇▇▇ ▇▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇ daartoe dat jy gediskwalifiseer word en enige ▇▇▇▇ ▇▇▇ verbeur.
12.7 Alle regte in en tot die naam en titel en formaat van die Kompetisie vestig uitsluitlik in Radio Tygerberg 104 FM NPC vir eie gebruik in sy uitsluitlike diskresie.
13.1 Radio Tygerberg 104 FM NPC is verbind daartoe om die integriteit en vertroulikheid van deelnemers se Persoonlike Inligting wat in sy besit en/of ▇▇▇▇▇ ▇▇ beheer kom te beskerm, deur -
13.1.1 implimentering van gepaste en redelike tegniese en operasionele maatreëls om verlies van , skade aan of die vernietiging van, onregmatige toegang tot en ongemagtigde prosessering van Persoonlike Inligting te verhoed.
13.1.2 te verseker dat enige persoon wat Persoonlike Inligting namens Radio Tygerberg 104 FM NPC prosesseer dit slegs ▇▇▇ doen met die medewete en goedkeuring van Radio Tygerberg 104 FM NPC en ooreenkomstig RADIO TYGERBERG 104 FM NPC se POPI beleid, dat Persoonlik Inligting waartoe toegang verkry word vertroulik hanteer ▇▇▇ word en nie openbaar gemaak ▇▇▇ word nie, behalwe in soverre as wat dit wetlik vereis mag word of andersins regtens geregverdig mag wees.
13.1.3 Kontakbesonderhede:
Vir enige navrae omtrent RADIO TYGERBERG 104 FM NPC se POPI beleid, of gebruik van jou Persoonlike Inligting en enige tegnologie wat ter beskerming van jou privaatheid aangewend word, kontak asb. ons Inligtingsbeamptes (▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ & ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇) by ▇▇▇▇@▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇. Wanneer jy ons kontak mag ons egter voordat jou navraag hanteer word, verlang dat jou identiteit vir jou en ons eie veiligheid geverifieer word.
14 Verskaffing en insameling van Persoonlike Inligting
14.1 ▇▇ ▇▇▇▇▇ en aanvaar –
14.1.1 dat om vir enige Kompetisie in te skryf verskaffing van Persoonlike Inligting verlang mag word en dat Persoonlike Inligting wat so deur Radio Tygerberg 104 FM NPC ingesamel word deur GROOTFM 90.5 BPC geprosesseer ▇▇▇ word.
14.1.2 dat, deur vir enige Kompetisie in te skryf, jy Radio Tygerberg 104 FM NPC die reg ▇▇▇ ▇▇ enige inligting, data, materiaal of ander inhoud wat jy vir die ▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇ deelname aan ‘n Kompetisie voorsien, te gebruik en/of te prosesseer in ooreenstemming met toepaslike wette, en
14.1.3 dat die inligting wat deur jou verskaf word die kwaliteit van die Persoonlike Inligting wat ingesamel word asook die beveiliging en integriteit van Persoonlike Inligting wat deur Radio Tygerberg 104 FM NPC gestoor word beïnvloed.
14.2 Radio Tygerberg 104 FM NPC versamel, ▇▇▇▇▇ en prosesseer Persoonlike Inligting vir die volgende doeleindes –
14.2.1 om deelname aan ‘n Kompetisie toe te laat;
14.2.2 om jou inskrywing en enige versoeke te prosesseer;
14.2.3 om verpersoonlikte inhoud en inligting te kan verskaf en so deelnemers se ervaring van deelname te verbeter;
14.2.4 om inskrywings vir Kompetisies te ontleed;
14.2.5 vir marknavorsing, projek beplanning, probleem identifisering, en ▇▇ ▇▇▇▇▇, bedrog en kriminele aktiwiteite te kan identifiseer en voorsorgmaatreëls daarteen te kan implementeer.
14.2.6 Vir algemene historiese, statistiese en navorsingsaktiwiteite.
14.3 Radio Tygerberg 104 FM NPC ▇▇▇ rekords wat Persoonlike Inligting bevat hou/▇▇▇▇▇ vir net so lank as wat dit nodig is om die doel te bereik waarvoor dit ingesamel of geprosesseer is, tensy -
14.3.1 retensie van die rekord deur ‘n wet vereis of gemagtig word.
14.3.2 Radio Tygerberg 104 FM NPC die inligting redelikerwys benodig vir regmatige doeleindes wat verband hou met sy besigheidsaktiwiteite.
14.4 Data wat ingevorder word mag gedeel word binne GROOTFM 90.5 se groep van media-vennote en met die onderneming wat die prys borg maar ▇▇▇ ▇▇▇ aan derde partye verkoop of verskaf word nie. Deur vir ‘n kompetisie in te skryf stem die deelnemer in om promosiemateriaal vanaf RADIO TYGERBERG 104 FM NPC en uitgesoekte sakevennote te ontvang.
15 Terugtrek van Toestemming en Versoeke vir Inligting en Rekords
15.1 Jy is daarop geregtig om enige toestemming om jou Persoonlike Inligting te Prosesseer terug te trek.
15.2 Indien ▇▇ ▇▇▇ toestemming om Persoonlike Inligting te prosesseer terugtrek, moet jy onmiddellik enige deelname aan die Kompetisie staak. Enige verdere deelname ▇▇▇ onderhewig wees aan hernude toestemming tot insameling en prosessering van Persoonlike Inligting uit hoofde van die bindende aard van hierdie Reëls.
15.3 Jy is geregtig daarop om teen aanbied van bewys van identiteit in formaat wat vir RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aanvaarbaar is:-
15.3.1 bevestiging te vra of RADIO TYGERBERG 104 FM NPC oor enige Persoonlike Inligting wat met jou verband hou beskik.
15.3.2 ‘n rekord of beskrywing van die Persoonlike Inligting oor jou, en inligting oor die identiteit van alle derde partye wat tans of in die verlede toegang tot die Persoonlike Inligting het of gehad het te versoek, en
15.3.3 in die algemeen, enige rekord te versoek wat Radio Tygerberg 104 FM NPC mag ▇▇▇▇▇ en wat wetlik ▇▇▇ ▇▇▇ vereis mag word om
aan jou bekend gemaak te word ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, Wet 2 van 2000.
15.4 Jy mag Radio Tygerberg 104 FM NPC versoek om –
15.4.1 Inligting wat onakkuraat, irrelevant, oormatig, onvolledig, verouderd of misleidend is, of wat onwettig bekom is, reg te stel of te skrap/vernietig;
15.4.2 ‘n rekord wat persoonlike inligting oor jou bevat en wat Radio Tygerberg 104 FM NPC ingevolge toepaslike wetgewing nie ▇▇▇▇▇▇ gemagtig is om ▇▇ ▇▇▇▇▇ nie te vernietig of te skrap.
16. Vrywaring en die Uitsluiting van Aanspreeklikheid
16.1 Sover as wat dit wetlik of regtens toelaatbaar is aanvaar Radio Tygerberg 104 FM NPC hoegenaamd geen aanspreeklikheid vir enige direkte of indirekte verlies of skade voortspruitend uit, in verband met of ten gevolge van jou deelname aan die Kompetisie nie en jy vrywaar Radio Tygerberg 104 FM NPC teen enige sodanige eise hoe ook al ontstaan.
16.2 Radio Tygerberg 104 FM NPC ▇▇▇ ▇▇▇ aanspreeklik wees vir enige verlies of skade in die geval van
- foutiewe inskrywings
- laat inskrywings of
- inskrywings per telefoniese of teksboodskappe wat om enige rede (hetsy as gevolg van probleme met die netwerk, tegniese foute, of andersins) nie deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC ontvang word nie.
16.3 Radio Tygerberg 104 FM NPC is nie aanspreeklik vir enige vertraging, nietigverklaring, verandering of vervanging van die kompetisie of vir gedeeltelike of algehele onvermoë om enige ▇▇▇▇ van of die geheel van die Kompetisie uit te voer nie waar dit toe te skryf is aan force majeure (oormag) bv. oorlog, terreurdade, ongelukke, brand, vloed of enige ander natuurramp, stakings of enige ander politieke krisis of noodtoestand, en in die algemeen enige omstandigheid wat buite die redelike voorsiening, voorkoming en/of beheer van RADIO TYGERBERG 104 FM NPC is.
16.4 Sou dit tot RADIO TYGERBERG 104 FM NPC of sy agente ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ kom dat enige bedrog, oneerlikheid, misleiding of soortgelyke voorval met betrekking tot die Kompetisie plaasgevind het, of andersins dat daar enige aksie of nalate was wat na die mening van RADIO TYGERBERG 104 FM NPC (wie se beslissing hieromtrent finaal ▇▇▇ ▇▇▇▇) ‘n negatiewe invloed op die Kompetisie, RADIO TYGERBERG 104 FM NPC of enige van sy geassosieerde media en/of sakevennote kan hê ▇▇▇ behou RADIO TYGERBERG 104 FM NPC die reg voor om in sy diskresie, (sonder om jou in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ stel en/of sonder om redes te verskaf) jou plek in die Kompetisie te diskwalifiseer en die prys/e terug te trek en verbeur te verklaar.
16.5 ▇▇ ▇▇▇▇▇ en aanvaar dat RADIO TYGERBERG 104 FM NPC hoegenaamd geen aanspreeklikheid ▇▇▇ hê met betrekking tot Kompetisies wat deur derde partye aangebied word en wat op lug uitgesaai word en/of op ons webtuiste en sosiale media platforms verskyn nie. Die toepaslike derde party ▇▇▇ verantwoordelik wees vir die uitvoer van die Kompetisie. RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aanvaar geen verantwoordelikheid vir enige aksie of nalate van sodanige derde partye en hul medewerkers nie.
16.6 Jy vrywaar Radio Tygerberg 104 FM NPC, sy geassosieerde media entiteite, direkteure, werknemers en kontrakteurs van alle en enige onkostes, verliese, skade, uitgawes en aanspreeklikhede (insluitend die verlies van reputasie en klandisiewaarde en die fooie van professionele adviseurs) wat deur Radio Tygerberg 104 FM NPC gely mag word as gevolg is van jou versuim om jou verpligtinge ingevolge die kompetisiereëls na te kom of wat op enige ▇▇▇▇▇▇ verband hou met jou versuim om Radio Tygerberg 104 FM NPC se redelike aanwysings rakende jou deelname aan die Kompetisie of die aanvaarding van die ▇▇▇▇ ▇▇ volg.
16.7 In die geval van aanlyn Kompetisies, ▇▇▇▇▇ ▇▇ dat die internet nie ‘n veilige medium is nie en dat jy bewus is dat derde partye toegang mag verkry tot inligting wat verskaf word vir kompetisies gehuisves op webtuistes/platvorms wat deur GROOTFM 90.5 besit en/of beheer word. Radio Tygerberg 104 FM NPC aanvaar geen aanspreeklikheid vir verlies wat spruit uit jou inskrywing vir deelname aan ‘n aanlyn Kompetisie nie.
17. Algemeen
17.1 Die geldigheid, interpretasie en toepassing van hierdie Reëls ▇▇▇ in alle opsigte beheers, word deur die Suid-Afrikaanse Reg .
17.2 Geen afwyking van hierdie Reëls ▇▇▇ geldig wees nie tensy dit skriftelik goedgekeur is deur ‘n gemagtigde verteenwoordiger van Radio Tygerberg 104 FM NPC.
17.3 Die blote versuim om ‘n reg uit te oefen, of vertraging in die uitoefening van ‘n reg of ‘n regsremedie wat ingevolge hierdie reëls of in die reg beskikbaar mag ▇▇▇▇ ▇▇▇ nie ‘n afstanddoening van enige sodanige regte of remedies verteenwoordig of meebring nie.
17.4 Hierdie ▇▇▇▇▇ skep nie enige regte, aansprake, eise of afdwingbare voordele ten gunste van enige persoon wat die Reëls nie ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ deelname aan die kompetisie onderskryf en nie ‘n party daartoe is nie.
17.5 Die bepalings van die Reëls is skeibaar. Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, ▇▇▇ die spesifieke geaffekteerde ▇▇▇▇ verwyder en/of deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, ▇▇▇ ▇▇▇ beïnvloed word nie.
18. King Price B’s en V’s
King Price In-sho-sho sportkompetisie
Hoe dit werk:
• Die promosie begin op 1 Augustus 2024 en eindig op 28 Maart 2025.
• Luisteraars skryf in via die radiostasie se toegewyde platform.
• Inskrywings ▇▇▇ slegs vanaf Woensdag om 07:30 tot Sondagmiddernag vir die duur van die kompetisie aanvaar word.
• As jy 'n King Price-kliënt is en ▇▇ ▇▇▇, ▇▇▇ ▇▇▇ prysgeld verdubbel word.
• As jy 'n geldige karversekering kwotasie by King ▇▇▇▇▇ het ('n kwotasie wat nie ouer as 30 dae is nie), kwalifiseer ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ om dubbel die prysgeld te wen.
• Jy is nie verplig om die kwotasie te aanvaar nie.
• Jy word slegs toegelaat om 1 versekeringskwotasie per kar te kry. So, byvoorbeeld, ▇▇ ▇▇▇ nie meer as 1 kwotasie vir dieselfde motor kar nie.
Wie kan inskryf:
• Enigiemand ouer as 18 wat 'n ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ of permanente inwoner is met 'n geldige ID.
• ▇▇▇▇▇▇, geen King Price-personeellede of hul onmiddellike familielede nie.
Die moeilike goed:
• Jou naam ▇▇▇ slegs vir die weeklikse trekking ingeskryf word as jy inskryf gedurende die toegelate periode van inskrywings.
• Die ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ 'n lukrake trekking gekies word, en moet sy/▇▇▇▇ ▇▇▇▇ met die wenwoorde korrek beantwoord indien hy/▇▇ ▇▇▇▇▇ word.
• Ons behou die reg voor om hierdie B's en V's te eniger tyd sonder kennisgewing te verander.
• Deur ’n verpligting-vrye kwotasie van ons te kry, stem jy ook in om kommunikasie van ons af te ontvang via WhatsApp, e-pos en telefoon.