AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
BOUKONTRAK
Aanhangsel J Gedeelte Tipe plan
AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
(hierinlater ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “KONTRAKTEUR”) EN
Die SESSIONARIS ▇▇▇▇ gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
(hierna ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as die “WERKGEWER”)
Die partye hiertoe sluit „n Boukontrak op die terme en voorwaardes uiteengesit hieronder en in die Skedule en aanhangsels hiertoe.
SKEDULE:
A. DIE WERKGEWER
Die Sessionaris ▇▇▇▇ gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
B. BESKRYWING VAN DIE EIENDOM
Die Gebou ▇▇▇▇ gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is.
C. KONTRAKPRYS EN BETALING DAARVAN
Beskrywing | Bedrag |
Basiese kontrakbedrag | R |
Ekstra items – sien aangehegte lys | R |
Totaal | R |
D. DIE KONTRAKTEUR
Volle Naam | |
ID Nommer | |
Fisiese Adres | |
Telefoon (W) | |
Faks | |
E-pos Adres |
E. DIE PROKUREUR
Prokureur: ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ / ▇▇▇▇▇▇▇▇ DU PREEZ
Van die firma: ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ INGELYF Besigheidsadres: IL VILLAGGIO, CASTELLI SUITE
DE HAVILLAND SINGEL 5, PERSEQUOR PARK PRETORIA, 0020
Posadres: POSBUS ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇, ▇▇▇▇
Telefoonnommer: ▇▇(▇▇▇) ▇▇▇ ▇▇▇▇
Faksnommer: ▇▇ (▇▇▇) ▇▇▇ ▇▇▇▇
E-pos: ▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇ / ▇▇▇▇▇▇▇▇@▇▇▇▇▇▇▇.▇▇.▇▇
F. DIE EIENDOMSAGENT
Maatskappy | |
Agent Naam | |
Telefoon | |
Faks |
GETEKEN DEUR DIE WERKGEWER TE OP
WERKGEWER | ▇▇▇▇/MEDE-WERKGEWER | GETUIE 1 | AGENT |
GETEKEN DEUR DIE KONTRAKTEUR TE OP
KONTRAKTEUR | GETUIE 1 | AGENT |
GETEKEN DEUR DIE AGENT TE OP
AGENT | GETUIE 1 |
1. DEFINISIES
1.1 In hierdie Ooreenkoms -
1.1.1 is opskrifte slegs vir verwysingsdoeleindes ingevoeg en word nie by die uitleg van hierdie ooreenkoms in ag geneem nie;
1.1.2 „n verwysing na –
1.1.2.1 enige geslag sluit die ander geslag in;
1.1.2.2 regspersone, sluit natuurlike persone in en omgekeerd;
1.1.2.3 die enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd.
1.2 In hierdie ooreenkoms, tensy die samehang van die sin anders aandui, dra die volgende woorde en uitdrukkings die betekenisse ▇▇▇▇ hieronder uiteengesit -
1.2.1 “Argitek” die betrokke argitek of firma gedefinieer in die Ooreenkoms waarvan hierdie ooreenkoms Aanhangsel J is;
1.2.2 “datum van voltooiïng”: 20 weke na die Oorhandigingsdatum, of so spoedig moontlik daarna indien die werke op gemelde datum nog nie voltooi is nie;
1.2.3 “▇▇▇▇”: „n ▇▇▇▇ wat gebou ▇▇▇ word op die Gedeelte en aangetoon te word op die Deelplan;
1.2.4 “Eiendom”: die gebou/e of verbeterings wat opgerig gaan word op die Gedeelte en wat wesenlik ooreenstem met die kontrakdokumente;
1.2.5 “Gedeelte”: „n reg tot uitbreiding wat deur Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk aan die Werkgewer gesedeer ▇▇▇ word in terme van die kontrak;
1.2.6 “Kontrak”: die ooreenkoms aangegaan tussen die Werkgewer en Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk ten opsigte van die gedeelte en die eiendom;
1.2.7 “Kontrakteur”: die Beslote Korporasie / Maatskappy ▇▇▇▇ omskryf in die Skedule;
1.2.8 “kontrakdokumente”: die vloeruitlegplan en bouplan, sowel as die spesifikasies, aangeheg as onderskeidelik Aanhangsel K en L by die kontrak;
1.2.9 “NHBRC”: National Home Builders Registration Council.
1.2.10 “Notariële Sessie”: „n Notariële Akte van Sessie wat in die Akteskantoor geregistreer moet word en wat gevolg gee aan die sessie van die gedeelte aan die Werkgewer;
1.2.11 “Oorhandigingsdatum”: 6 weke na dag van registrasie van die Notariële Sessie, ▇▇▇▇ omskryf in die kontrak, in die naam van die Werkgewer, tensy die 6 weke oor die bouersvakansie val, in ▇▇▇▇▇ geval die tydperk dienooreenkomstig verleng word;
1.2.12 “partye”: die partye tot hierdie ooreenkoms;
1.2.13 “werke”: die gebou wat opgerig moet word in terme van hierdie ooreenkoms en wat uiteengesit is in die kontrakdokumente;
1.2.14 “Werkgewer”: die persoon(e) / entiteit ▇▇▇▇ omskryf in die Skedule;
1.3 Woorde en uitdrukkings wat in enige klousule omskryf is, dra (tensy die ooreenkoms anders bepaal) ooreenstemmende betekenisse hierin.
1.4 Tensy uitdruklik anders bepaal, ▇▇▇ enige verwysing na "dae" uitgelê word as kalenderdae en „n verwysing na maande ▇▇▇ uitgelê word as kalendermaande.
1.5 Tensy uitdruklik anders bepaal, ▇▇▇ enige aantal dae bereken word met die uitsluiting van die eerste en die insluiting van die laaste en waar die laaste dag op „n ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ as „n besigheidsdag val, die volgende opeenvolgende besigheidsdag.
1.6 Waar daar ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in ▇▇▇▇▇▇ en woorde ▇▇▇▇▇▇ word en daar is „n verskil tussen die twee, ▇▇▇ die woorde deurslaggewend ▇▇▇▇, ▇▇▇▇▇ die inhoud op die teendeel dui.
1.7 Geen bepaling hierin ▇▇▇ uitgelê word tot die nadeel van „n party slegs omdat hy die klousule geformuleer of ingevoeg het nie.
1.8 In hierdie Ooreenkoms ▇▇▇▇▇▇ die woord “Ooreenkoms” na hierdie ooreenkoms en die woorde “klousule” en “aanhangsel” na klousules en aanhangsels van hierdie ooreenkoms.
2. AANHEF
2.1 AANGESIEN die Werkgewer die kontrak gesluit het en in die proses is om sessie te neem van die gedeelte; en
2.2 AANGESIEN hierdie ooreenkoms onderhewig is aan die suksesvolle registrasie van die Notariële Sessie in die naam van die Werkgewer;
2.3 NOU DERHALWE stel die Werkgewer die Kontrakteur aan om die werke ▇▇▇▇ omskryf in hierdie ooreenkoms en in die kontrakdokumente, te verrig en te voltooi en die Kontrakteur aanvaar hierdie aanstelling onderhewig aan die terme en voorwaardes hierin uiteengesit.
3. KONTRAKPRYS
3.1 Die kontrakprys is ▇▇▇▇ vermeld in die Skedule.
3.2 Die kontrakprys is betaalbaar aan die Kontrakteur by wyse van twee-weeklikse vorderingstrekkings vir „n bedrag bepaal deur die Argitek.
3.3 Die Werkgewer moet:
3.3.1 bewys ▇▇▇▇▇ aan die Prokureur dat hy oor die nodige fondse beskik om die kontrakprys te betaal voor registrasie van die Notariële Sessie in sy naam; en
3.3.2 die kontrakprys betaal voor die Oorhandigingsdatum. Die Werkgewer ▇▇▇▇▇▇▇ hiermee toestemming aan die Prokureurs in terme van artikel 78(2A) van die Wet op Prokureurs, Wet 53 van 1979 om die voormelde betalings in trust te ontvang en te belê op 'n rentedraende rekening by 'n erkende bankinstelling volgens die keuse van die Prokureur, met dien verstande dat die Werkgewer geregtig is op die rente voordeel van die belegging in trust tot op datum wanneer die die Kontrakteur of die Werkgewer, wat die geval mag wees, daarop geregtig is.
3.4 Die Werkgewer gee hiermee onherroepelik opdrag aan die Prokureur om as volg betalings aan die Kontrakteur ▇▇ ▇▇▇▇, nadat hy „n vorderingstrekking wat deur die Argitek geteken is, ontvang het:
3.4.1 'n maksimum van 80% (tagtig persent) van die totale kontrakprys voordat die Werkgewer 'n tevredenheidsbrief geteken het;
3.4.2 15% (vyftien persent) van die kontrakprys na ontvangs van 'n tevredenheidsbrief, geteken deur die Werkgewer; en
3.4.3 5% na voltooiing van die foutelys ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 7.1.5 hieronder.
4. AGENTE KOMMISSIE
Die Kontrakteur is verantwoordelik vir betaling van agente kommissie ▇▇▇▇ ooreengekom tussen die Kontrakteur en die Agent.
5. OKKUPASIE
Okkupasie ▇▇▇ aan die Werkgewer gegee word op die datum van voltooiïng van die werke, mits die kontrakprys ten volle betaal is, of waarborge daarvoor gelewer is tot die redelike bevrediging van die Kontrakteur.
6. KONTRAKTEUR SE VERPLIGTINGE
6.1 Die Kontrakteur ▇▇▇ -
6.1.1 al die nodige materiaal, arbeid, goedere en toerusting wat nodig is om die werke te verrig, verskaf;
6.1.2 voldoen aan al die redelike skriftelike instruksies van die Werkgewer om „n wysiging aan die werke aan te bring;
6.1.3 voldoende toesig hou oor die werke en dit behoorlik bestuur;
6.1.4 die finale rekening in terme van klousule 11 voorberei;
6.1.5 voldoen aan alle statute, regulasies en verordeninge van die plaaslike owerheid of enige ander owerheid wat jurisduksie het ten opsigte van die uitvoering van die werke.
6.1.6 die Werkgewer skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ wanneer die werke voltooi is;
6.1.7 binne 14 (veertien) dae na ontvangs van „n foutelys waarna ▇▇▇▇▇▇ word in klousule 7.1.5, die foute wat daarop voorkom, herstel en die Werkgewer skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ dat die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ is;
6.1.8 alle gebrekkige werke wat veroorsaak is deur foutiewe materiale of vakmanskap, en wat binne 6 (ses) maande na die okkupasiedatum ontstaan het, op sy eie ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, indien die Werkgewer hom skriftelik ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ het daarvan binne die gemelde 6 (ses) maande.
6.2 Die Kontrakteur waarborg dat hy geregistreer is by die NHBRC en dat hy die Eiendom ▇▇▇ laat inskryf by die NHBRC voordat hy met enige konstruksie begin.
7. WERKGEWER SE VERPLIGTINGE
7.1 Die Werkgewer ▇▇▇ -
7.1.1 die eenheid aan die Kontrakteur oorhandig op die oorhandigingsdatum;
7.1.2 betalings maak aan die Kontrakteur ▇▇▇▇ uiteengesit in klousule 3;
7.1.3 nie inmeng met die uitvoering van die werke nie, of die Kontrakteur se werkers of enigiemand wat namens hom optree, verhinder om voort te gaan met die werke nie;
7.1.4 slegs die gedeelte betree indien hy voldoen aan alle vereistes van die Beroepsveiligheids- wetgewing.
7.1.5 binne 3 (drie) dae nadat hy „n skriftelike kennisgewing van die Kontrakteur ontvang het dat die werke voltooi is, tesame met „n verteenwoordiger van die kontrakteur, „n foutelys ten opsigte van die eiendom (slegs die ▇▇▇▇), opstel en teken;
7.1.6 binne 3 (drie) dae nadat hy 'n skriftelike kennisgewing van die Kontrakteur ontvang het dat die foutelys ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 7.1.5 afgehandel is, tesame met 'n verteenwoordiger van die Kontrakteur die eiendom inspekteer;
7.1.7 sodra die Kontrakteur alle items op die foutelys herstel het, die Kontrakteur voorsien van alle dokumentasie wat nodig is om enige retensies op die kontrakprys te kan lig, asook „n skrywe dat hy tevrede is met die eiendom (gemeenskaplike eiendom uitgesluit);
7.1.8 daar word spesifiek ooreengekom dat die Werkgewer nie okkupasie van die eiendom mag neem voordat aan die bepaling van klousule 7.1.7 voldoen is nie.
8. RISIKO EN VERSEKERING
8.1 Die Kontrakteur ▇▇▇ in alle omstandighede die risiko dra vir enige verlies of skade aan die werke en aan sy toerusting, materiaal en voertuie, voor die datum van voltooiïng.
8.2 Die Kontrakteur ▇▇▇ versekering uitneem vir sy werknemers ▇▇▇▇ vereis deur die Wet.
8.3 Die Kontrakteur ▇▇▇ die werke, materiaal en goedere vir die onderskeie belange van die Kontrakteur en Werkgewer vanaf die tyd dat die Werke begin is of, indien vroeër, vanaf die tyd dat enige materiaal of goedere op die Gedeelte afgelaai is, onder 'n kontrakwerk of aannemers alle risiko-versekeringspolis ▇▇▇▇ uitgereik deur 'n geregistreerde versekeraar in die Republiek van Suid-Afrika, vir die kontrakbedrag verseker.
8.4 Die polis bedoel in klousule 8.3 moet van ▇▇▇▇ ▇▇▇ tot die uitreiking van „n sertifikaat van wesenlike voltooiing van die Werke. Indien die Werkgewer die bedrag waarvoor die Kontrakteur moet verseker, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇, geskied dit op koste van die Werkgewer self.
8.5 Die party verantwoordelik vir die versekering moet die Argitek voorsien van 'n bewys in die vorm van 'n geskrewe verklaring van die betrokke versekeringsmaatskappy dat die versekering ▇▇▇▇ bedoel in klousule 8.3, aangegaan is.
9. VERLENGING VAN DIE KONSTRUKSIEPERIODE
9.1 Die Kontrakteur ▇▇▇ geregtig wees op „n redelike verlenging van die konstruksieperiode indien die vertraging veroorsaak is deur -
9.1.1 stakings;
9.1.2 skade aan die werke as gevolg van „n oorsaak waarvoor die Kontrakteur nie aanspreeklik is nie;
9.1.3 ongure weersomstandighede;
9.1.4 addisionele werke of veranderinge;
9.1.5 vis major;
9.1.6 nie-beskikbaarheid van boumateriaal;
9.1.7 3 weke bouersvakansie gedurende Desember en Januarie
9.2 Die Kontrakteur ▇▇▇ slegs geregtig wees op die verlenging ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in klousule 9.1 indien hy die Werkgewer skriftelik ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ het van die aard van die vertraging, sowel as die tydperk waarmee die konstruksieperiode verleng word.
9.3 Indien die ▇▇▇▇ nie voltooi is op die datum van voltooiing of sodanige later datum ▇▇▇▇ bepaal in klousule
9.2 hierbo nie, sal die Kontrakteur 'n boete van R500,00 (vyfhonderd Rand) per dag betaal vir elke dag wat die tydperk oorskry word.
10. FINALE REKENING
Die finale waarde van die werke ▇▇▇ bepaal word deur „n berekening ▇▇ ▇▇▇▇ van weglatings en byvoegings tot die kontrakprys as gevolg van wysiginge waarop ooreengekom is. Die berekening van sodanige weglatings en toevoegings ▇▇▇ bereken word volgens die Kontrakteur se normale tariewe. „n Finale rekening ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Kontrakteur voorberei en aan die Werkgewer gelewer word voor of op die dag van voltooiing. Enige bedrag verskuldig in terme hiervan, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die verantwoordelike persoon betaal word binne 7 (sewe) dae na die datum van voltooiing.
11. VOLLE OOREENKOMS
11.1 Die Kontrakteur is nie gebonde aan, of is nie aanspreeklik vir enige voorstellings wat nie in hierdie ooreenkoms uiteengesit is nie.
11.2 Geen vergunning of toegewing deur die Werkgewer vorm „n afstanddoening van enige bepaling hierin nie, of raak nie op enige wyse die Werkgewer se regte nie.
11.3 Die Werkgewer erken dat hy homself op hoogte gebring het van al die relevante feite ten einde hierdie ooreenkoms aan te gegaan het en dat die Kontrakteur nie aanspreeklik gehou word vir enige feite tot ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ wat hy nie openbaar het nie.
11.4 Geen kansellasie of wysiging van hierdie ooreenkoms is van ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dit op skrif gestel is en deur beide partye onderteken is nie.
12. MEERDERE PARTYE
Indien daar meer as een Werkgewer is, is die Werkgewers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die behoorlike nakoming van al die voorwaardes van hierdie ooreenkoms.
13. KONTRAKBREUK
13.1 Indien die Werkgewer versuim om:
13.1.1 enige van sy verpligtinge kragtens hierdie ooreenkoms stiptelik op die tyd ▇▇▇▇ hierin aangedui, na te kom; of
13.1.2 stiptelik te voldoen aan enige ander voorwaarde kragtens hierdie ooreenkoms;
13.2 en sou hy in versuim ▇▇▇ vir „n periode van 10 (tien) dae na afsending van „n skriftelike kennisgewing aan hom waarin hy aangesê word om die versuim reg te stel, is die Kontrakteur geregtig:
13.2.1 om die kontrakprys betaalbaar kragtens hierdie ooreenkoms te eis (of die balans daarvan) tesame met rente daarop teen die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ omskryf in die skedule, vanaf die datum waarop die kontrakbreuk ontstaan het en sonder om afbreuk te doen aan enige eis wat die Kontrakteur teen die Werkgewer mag hê, alternatiewelik,
13.2.2 om hierdie ooreenkoms te kanselleer.
13.3 Indien hierdie ooreenkoms gekanselleer word vir ▇▇▇▇▇ rede ookal, ▇▇▇ die Kontrakteur geregtig wees om skadevergoeding van die Werkgewer te eis.
14. JURISDIKSIE
Die partye stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir enige aksie wat direk of indirek voortspruit uit hierdie ooreenkoms.
15. ADDISIONELE WERKE
Indien die Kontrakteur, in sy diskresie enige instruksie aanvaar vir enige verandering aan die kontrakdokumente, of vir enige addisionele werke, is die Werkgewer aanspreeklik vir alle koste verbonde aan die uitvoering daarvan en kan die Kontrakteur onmiddellike betaling daarvoor eis, nieteenstaande enige bepaling tot die teendeel in hierdie ooreenkoms.
16. DOMISILIE
16.1 Die partye kies as hulle onderskeie domicilia citandi et executandi vir alle doeleindes van hierdie ooreenkoms, insluitend die betekening van enige prosesstuk of kennisgewing, die adresse en faksnommers vermeld in die skedule, met dien verstande dat „n party sy domicilium kan verander na enige ander fisiese adres of faksnommer deur skriftelik sodanig kennis ▇▇ ▇▇▇ aan die ander party. So „n verandering van adres ▇▇▇ ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇ 5 (vyf) besigheidsdae na ontvangs van „n kennisgewing van verandering van domicilium.
16.2 Alle kennisgewings in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ op skrif wees en ▇▇▇ -
16.2.1 indien dit afgelewer is per hand gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op daardie datum; enige kennisgewing wat na besigheidsure afgelewer is of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag; en
16.2.2 indien dit per faks gestuur is gedurende besigheidsure, onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die datum waarop dit suksesvol gestuur is. Enige faks gestuur na besigheidsure of op „n dag wat nie „n besigheidsdag is nie, sal onweerlegbaar geag word dat dit ontvang is op die volgende besigheidsdag.
16.3 Enige kennisgewing in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ slegs geldig wees indien dit op skrif is.
16.4 Nieteenstaande die bepalings in hierdie klousule, ▇▇▇ enige kennisgewing op skrif, wat werklik deur die party ontvang is aan wie dit ▇▇▇▇▇ is, geag word behoorlik gegee en ontvang ▇▇ ▇▇▇▇, ongeag of sodanige kennisgewing in ooreenstemming met hierdie bepaling gedoen is.
17. ALGEMEEN
17.1 Totdat die volle kontrakprys en alle ander gelde betaalbaar in terme van hierdie ooreenkoms, betaal is, mag die Werkgewer nie op enige ▇▇▇▇ ▇▇ regte vervreem, verpand, sedeer of die eiendom herverkoop of verhuur sonder die voorafverkreë skriftelike toestemming van die Kontrakteur nie.
17.2 Die Kontrakteur mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.
18. DISPUTE
Enige dispuut tussen die partye wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms of die interpretasie hiervan, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ word na „n Argitek deur die Kontrakteur aangewys. Die Argitek se beslissing is finaal en bindind op die partye.
19. ONDERTEKENING
Geteken namens die partye ▇▇▇▇ aangedui en elke ondertekenaar waarborg dat hy behoorlik gemagtig is om aldus die ooreenkoms te onderteken.
- Weergawe 15 September 2011 -
