ALGEMEEN Voorbeeld Klousules
POPULAR SAMPLE Copied 1 times
ALGEMEEN. 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie.
24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is.
24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie.
24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word.
24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie.
24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie.
24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is:
24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of
24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos.
24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hie...
ALGEMEEN. 4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in ▇▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ van hul voorneme om so ‘n aanpassing ▇▇ ▇▇▇▇.
4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, ▇▇▇:
4.2.1 ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇ uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en
4.2.2 ▇▇▇ die LEERDER nie verder toegelaat word ▇▇ ▇▇▇▇ te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna ▇▇▇▇▇▇ word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en
4.2.3 ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en
4.2.4 ▇▇▇ ‘n boete-fooi, ▇▇▇▇ van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word.
4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag ▇▇▇ ▇▇▇▇, vir die doeleindes van summiere vonnis.
4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, ▇▇▇▇ ▇▇/ons hiermee my/ons ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi.
4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal ▇▇▇▇ bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.
ALGEMEEN. 17.1 Die geldigheid, interpretasie en toepassing van hierdie Reëls ▇▇▇ in alle opsigte beheers, word deur die Suid-Afrikaanse Reg .
17.2 Geen afwyking van hierdie Reëls ▇▇▇ geldig wees nie tensy dit skriftelik goedgekeur is deur ‘n gemagtigde verteenwoordiger van Radio Tygerberg 104 FM NPC.
17.3 Die blote versuim om ‘n reg uit te oefen, of vertraging in die uitoefening van ‘n reg of ‘n regsremedie wat ingevolge hierdie reëls of in die reg beskikbaar mag ▇▇▇▇ ▇▇▇ nie ‘n afstanddoening van enige sodanige regte of remedies verteenwoordig of meebring nie.
17.4 Hierdie ▇▇▇▇▇ skep nie enige regte, aansprake, eise of afdwingbare voordele ten gunste van enige persoon wat die Reëls nie ▇▇▇▇ ▇▇/▇▇▇▇ deelname aan die kompetisie onderskryf en nie ‘n party daartoe is nie.
17.5 Die bepalings van die Reëls is skeibaar. Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, ▇▇▇ die spesifieke geaffekteerde ▇▇▇▇ verwyder en/of deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, ▇▇▇ ▇▇▇ beïnvloed word nie.
ALGEMEEN. Dit is ’n misdryf om:
(a) n persoon wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet te verrig, te dwarsboom of te poog ▇▇ ▇▇▇ of ▇▇▇▇ onbehoolik te beïnvloed;
(b) enige voorgeskrewe dokument deur middel van bedrog of valse voorwendsels of deur aanbieding of voorlegging van ‘n vals of nagemaakte dokument te verkry of te poog om dit te verkry;
(c) voor ▇▇ ▇▇▇ om ’n arbeidsinspekteur of enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ’n funksie kragtens die Wet uitoefen, ▇▇ ▇▇▇▇ ;
(d) ▇▇ ▇▇▇▇▇ of te versuim om enige wettige vraag gestel deur ‘n arbeidsinspekteur of ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, volledig te beantwoord;
(e) ▇▇ ▇▇▇▇▇ of te versuim om aan enige wettige versoek van, of wettige bevel deur ’n arbeidsinspekteur of ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig;
(f) n arbeidsinspekteur of ‘n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te belemmer of te dwarsboom (A. 92).
ALGEMEEN. 44.1 Alle inkomste van die Klub verdien uit die bedrywighede van die Klub ▇▇▇ die Klub toeval en nie aan enige individu nie.
44.2 Die Klub mag van tyd tot tyd en onder sodanige omstandighede en terme as wat die bestuur in hulle eie diskressie mag goeddink, die Klub beskikbaar stel aan ander persone vir die aanbied van ander aktiwitieite vir hulle eie ▇▇▇▇▇, met dien verstande dat:"
44.2.1 Die doel van sodanige aanbieding ook tot die voordeel van die lede is.
44.2.2 Die klub ▇▇▇ ▇▇▇ verantwoordelik wees vir skulde, laste skade of beserings van enige persoon of eiendom nie."
44.2.3 Die magtiging om sodanige aanbieding te laat geskied mag te enige tyd teruggetrek word.
44.2.4 Sodanige aanbieding ▇▇▇ ▇▇▇ in direkte of indirekte kompetisie wees met enige besigheid of aktiwiteite wat die Klub vir sy eie sak bedryf nie en ook nie in direkte kompetisie van Xamarin guestfarm en country club nie.
44.2.5 Die Klub ▇▇▇ ▇▇▇ verantwoordelik wees vir enige skade veroorsaak deur enige persoon of lede en werknemers van die Klub aan enige eiendom van die aanbieder of verlies deur diefstal of andersins van sodanige aanbieder se eiendom nie.
ALGEMEEN. Wysigings aan hierdie ooreenkoms ▇▇▇ slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het. Die Werknemer erken dat hy/sy 'n eksemplaar van hierdie ooreenkoms ontvang het en dat hy/sy die inhoud daarvan verstaan en aanvaar.
ALGEMEEN. Ons besef dat die stroop en lewering ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ krities is en ons kan u verseker dat VKB ten alle tye u van hulp ▇▇▇ ▇▇▇▇ om die lewering en verkoop daarvan so effektief as moontlik te laat geskied. Ons wil u ook verseker van VKB se toewyding en verbintenis tot kwaliteit.
ALGEMEEN. Omschrijving
ALGEMEEN. 4.1 Alle materiaal word deur die kontrakteur voorsien.
4.2 Enige wysigings aan die oorspronklike bestek van werke moet skriftelik versoek en bevestig word.
4.3 Betalings word deur die projek bestuurder afgeteken en ▇▇▇ met die suksevolle kontrakteur ooreengekom word.
4.4 Die finale 10% van die gekwoteerde bedrag ▇▇▇ met die uitreiking van die finale voltooiings sertifikaat uitbetaal word.
4.5 Die sperdatum vir die voltooiing van die projek is 23 September 2021.
4.6 Boetes vir die laat voltooiing van dieprojek beloop 5% van die kwoteerde bedrag per dag. Geldige redes vir vertraging ▇▇▇ ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in ag geneem word.
ALGEMEEN. Alle leerders ▇▇▇ altyd, d.w.s ook buite gewone skoolure – verbind aan die etos van die skool. Daar word verwag dat hulle dit ▇▇▇ uitleef. • Behalwe bostaande skoolreëls, bestaan daar ook ‘n stel ordereëls wat daagliks toegepas word vir die handhawing van goeie dissipline. Bylae B: Toelatingsvoorwaardes Om tot Hoërskool Lydenburg toegelaat te word, moet die leerders:
1. Gedurende die skooljaar nie ouer word as: Graad 8 - 16 jaar Graad 9 - 17 jaar Graad 10 - 18 jaar Graad 11 - 19 jaar Graad 12 - 20 jaar
2. Alle skoolreëls gehoorsaam.
3. Bereid wees om aan te pas by die multi-kulturele tradisies en sosiale gebruike en etos van die skool.
4. Afrikaans as amptelike voertaal/Eerste Addisionele Taal te aanvaar. Tensy die Beheerliggaam spesiale goedkeuring ▇▇▇▇▇▇▇, kan ‘n leerder toelating verbeur, indien op enige stadium, nie aan bogenoemde voorwaardes voldoen nie. A Eenmalige betaling voor of op die sperdatum ▇▇▇▇ bepaal tydens die jaarlikse ouervergadering B Afbetaling oor 10 maande (kontant,tjek of elektronies – geen korting) C Debietorder oor 10 maande • Ek verklaar dat ek bewus is dat ‘n eksemplaar van Hoërskool Lydenburg se grondwet by die skool, gedurende skoolure, ter insae is. • Ek onderneem om my te onderwerp aan die bepalings van die skool se grondwet en dissiplinêre ▇▇▇▇▇▇▇. • Ek verklaar dat die inligting wat in hierdie aansoek verstrek is in alle opsigte waar en korrek is en dat hierdie dokument die grondslag ▇▇▇ ▇▇▇▇ vir die aanvaarding van bogenoemde kind as leerder van Hoërskool Lydenburg. • Ek verklaar dat ek bewus is dat Hoërskool Lydenburg se taalbeleid Afrikaans is en dat onderrig in ▇▇▇▇▇▇ slegs aan ‘n beperkte aantal leerders gebied kan word. Hiermee aanvaar ek, die ondergetekende, die voorwaardes ▇▇▇▇ hierin uiteengesit. Geteken te op die dag van VOORLETTERS EN VAN OUER IN DRUKSKRIF HANDTEKENING Hierdie vorm moet deur een van die ouers/voogde self voltooi word en nie deur die betrokke leerder nie. Gebruik drukskrif en voltooi die aansoek met ink. Omkring waar nodig en skrap die dele wat nie van toepassing is nie. Die Departement van Onderwys vereis dat ouers wat verkies dat hulle kinders weer dieselfde skool bywoon, jaarliks aansoek moet doen vir die hertoelating van hulle kinders. Alle nuwe aansoeke moet ook skriftelik ingedien word. • Gerekenariseerde geboortesertifikaat / Afskrif van leerder se ID-dokument; • Oorplasingsertifikaat en afskrif van laaste beskikbare rapport; • Indien leerder onder u voogskap is, dokumente om ▇▇ ▇▇▇▇▇ dat ...